Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Bay B301

Selfsorg

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.6
Veiligheid
5.0
Annika J
Kort verblyf
5.0
Jun 2023

Lovely and calming stay at the The Bay. We had a really great stay, the views are amazing in each room of the house and it was exactly what we needed. I would definitely recommend staying here! The service was really good and timely which we appreciated!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Beach House Property
The Bay B301
Thank you for your wonderful review, Annika. It was a pleasure to host you, and we hope you visit again.

Lo-ammi L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Nov 2024

Goeie waarde vir geld. Gerieflik en goed toegeruste woonstel. Goeie ligging, veilig en lieflike uitsig.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Beach House Property
The Bay B301
It was a pleasure to host you. Thank you for your wonderful review. We hope you visit again.

Corney M
Lang verblyf
4.8
Mrt 2023

Baie goeie ligging. The Bay B301 sal ek vir enige persoon aanbeveel. Dis 'n pluspunt dat beide kamers uitgaan op die balkon. Netjiese woonstel met alle noodsaaklihede. Baie mooi uitsig.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Martin A
Kort verblyf Gesin met tieners
4.6
Mei 2023

Kontaknommers wat gegee is om te skakel werk nie. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Beach House Property
The Bay B301
Thank you for your amazing review, Martin. It was a pleasure to host you and we hope you visit again.

Christelle E
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2022

Baie, baie lekker plek om vakansie te hou. Die twee balkonne uit elke slaapkamer is 'n groot bonus en daar is see-uitsig van elke vertrek in die woonstel. Die ontvangs was baie goed, plek is netjies en naby aan alles wat 'n mens wil hê. Parkering was egter moeilik oor die naweek, veral as 'n mens 'n sleepwaentjie het. Hoewel ek vooraf gereël het vir waentjie, was dit problematies om parkering te kry. Die privaat swembad was ook 'n bonus. Algeheel opgesom: Ek sal die plek wyd en syd aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Beach House
Property ...

Eiendomme 54

Resensies 100

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
Vanaf R 2 100
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 2 100
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Shell-weg, The Bay B301, Table View, 7441, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA78656e836c62974e82c4afa1eabbe1f04a43f40e98d93698f7547d8e15785cea2e8b1d08a6be41c615da24b432c28cd95018?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 100 per nag (plek vir 4) 5 5 1 5 Shell Road The Bay B301 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.811752087095 18.470908513986

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang