The Bay Cottage
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Anneke Geverifieer
Eiendomme 24
Resensies 98
Op LekkeSlaap 6 jaar
Opsomming van Resensie
Stephen L - Mrt 2024
Algehele gradering
Excellent.
Elmari S - Feb 2024
Algehele gradering
Wat 'n juweel van 'n plek. Dit het al ons boksies ge-tick en nog meer - pragtig!
The Bay Cottage se terugvoer
Baie dankie, Elmari.
Kom gerus weer!
Shandre R - Nov 2023
Algehele gradering
Awesome and relaxing.
The Bay Cottage se terugvoer
Thank you for the lovely review, Shandre. We hope to accommodate you again. Thank you for coming to Pringle Bay.
Penelope M - Feb 2024
Algehele gradering
A beautiful relaxed vacation in a spectacular setting with family! ️️.
Lees meerJohan M - Jun 2024
Algehele gradering
Good.
The Bay Cottage se terugvoer
Dankie Johan, ons hoop om julle weer te verwelkom.
Samuel V - Nov 2023
Algehele gradering
Home away from home.
Lees meerThe Bay Cottage se terugvoer
Thank you for your kind words Samuel. I will let the owners and the security company knows. Please come back soon
Andries O - Sep 2023
Algehele gradering
A hidden treasure.
The Bay Cottage se terugvoer
Thank you, Andries. Come back soon.
Adél A - Feb 2023
Algehele gradering
Peaceful and beautiful.
Emma C - Nov 2023
Algehele gradering
We would have liked to stay longer.
The Bay Cottage se terugvoer
Thank you, Emma, we would love to have you back!
Zelda S - Jan 2023
Algehele gradering
Pragtig en gerieflik ingerig. Veral met 'n swembad en skottelgoedwasser. Sal beslis weer hier kom bly en kan dit hoog aanbeveel.
Lees meerSuzanne S - Jun 2022
Algehele gradering
'n Ongelooflike lekker huis.
Chris M - Jun 2022
Algehele gradering
The cottage was awesome and well kitted out for any stay.
Nataan S - Feb 2022
Algehele gradering
We had a very pleasant stay. The cottage has everything you need and tastefully decorated. All was in working order, clean and well-equipped.
Lavinia B - Jan 2022
Algehele gradering
Very pleasant.
Ashley S - Sep 2022
Algehele gradering
My kuier was fantasties, moet sê ek en my familie het dit geniet. My kinders was veilig en het hulle geniet, plek is mooi skoon en rustig.
Desiree K - Jul 2022
Algehele gradering
Clean and comfortable.
The Bay Cottage se terugvoer
Dear Desiree
Thank you for letting us know. Glad you had a good time.
Anonieme gas - Mrt 2022
Algehele gradering
Joshua W - Jan 2022
Algehele gradering
The accommodation was great and the house was clean. The location to the beach was great.
Triya G - Jan 2022
Algehele gradering
Good location, nice interior, poor customer service.
Lees meerLudwig Z - Okt 2021
Algehele gradering
Fabulous.
Kelly D - Mei 2021
Algehele gradering
Peaceful, worth the travel.
Shameema M - Jan 2021
Algehele gradering
Awesome accommodation.
Becky B - Feb 2021
Algehele gradering
We had a wonderful stay, it was perfect for a family of four!
Elizmari H - Apr 2021
Algehele gradering
Lekker rustig.
The Bay Cottage se terugvoer
Hi Elle,
Jammer om te hoor die swembad was nie reg vir gebruik nie. Gaste is welkom om ons te enige tyd te kontak vir verdere hulp.
Baie dankie
Collen S - Jan 2021
Algehele gradering
Fantasties.
Arthur S - Apr 2021
Algehele gradering
Was baie rustig en mooi.
The Bay Cottage se terugvoer
Dankie vir terugvoering. Ons verskaf die basiese swart sakke, toiletpapier en skottelgoedwas seep. Dit is selfsorg en verskaf nie sout, peper en braaihout nie. Die plek is nie hondevriendelik nie so ek weet nie waar honde vuilgemaak het nie. Ons sal verseker aandag daaraan gee.
Lindie R - Nov 2020
Algehele gradering
Heerlik.
Benicia D - Nov 2020
Algehele gradering
Very beautiful house.
Lees meerAnthony R - Nov 2019
Algehele gradering
A beautiful stay in an amazing home, I would recommend this to anyone looking for a fun weekend away.
Koosie T - Jul 2019
Algehele gradering
Luuks en ruim.
The Bay Cottage se terugvoer
Baie dankie, ons waardeer jul terugvoer en hoop om julle weer te verwelkom!
Melanie B - Okt 2019
Algehele gradering
Beautiful home, has everything you need.
Marinda R - Mrt 2019
Algehele gradering
Baie simplisties maar stylvol.
Lees meerThe Bay Cottage se terugvoer
Baie dankie vir jul terugvoering. Ons sal kyk na die kritiese aspekte en probeer verbeter. Baie dankie, ons hoop ons kan jul weer akkommodeer met beter sorg.
Sandra M - Sep 2019
Algehele gradering
Dit is 'n oulike huisie, maar ek sal nie weer daar bly nie.
Lees meerThe Bay Cottage se terugvoer
Beste Sandra,
Jammer jul hou nie daarvan om die vuurmaakplek skoon te maak nie, dis net verantwoordelik om nie warm kole te los nie, dis hoekom ons dit vra. Die bobbejaan probleem is iets waarteen almal gewaarsku moet word. Sommige mense weet nie hoe gemors hul kan maak nie. Die lakens wat krap, wel dis 200-draadtelling, skoon en wit. Meer kan ons nie doen nie, ek dink die klagtes is onredelik. Ons wil graag hê gaste moet hul geniet en lekker uitrus. Die huis word nie geadverteer met see uitsig.
Christelle M - Jun 2019
Algehele gradering
Geen TV of radio wat werk nie.
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Fredaweg 854, Pringlebaai, 7196, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang