Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Bay Cottage

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Fredaweg 854, Pringlebaai, 7196, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 300 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

The Bay Cottage is net 500 m van die strand af in Pringlebaai geleë en is 'n gerieflik gemeubileerde selfsorghuis vir tot 4 mense.

Ideaal vir 'n paartjie met tieners of 2 paartjies, die huis bestaan uit 2 en suite-slaapkamers met net-stort-badkamers en maak oop op 'n stoep met 'n uitsig oor die swembad. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed, terwyl die tweede kamer 2 enkelbeddens het. Gerieflikheidshalwe word linne en handdoeke voorsien, en gaste moet asseblief hul eie strandhanddoeke saambring.

Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n gasstoof en elektriese oond, 'n mikrogolfoond, 'n skottelgoedwasser, 'n wasmasjien, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Gaste kan vir winteraande in die sitkamer met 'n houtkaggel ontspan. Dit maak oop op 'n omheinde stoep met 'n eetarea en 'n ingeboude braai. Wi-Fi is beskikbaar en onbeperk. Tydens beurtkrag dryf 'n omskakelaar die TV aan en die Wi-Fi het 'n batteryrugsteun.

The Bay Cottage het ook 'n swembad vir gaste se gebruik. Die swembad het 'n seil, maar gaste moet asseblief toesig hou oor kinders wat die swembad gebruik.

Alle huureiendomme in Pringlebaai kom met 'n waarskuwing oor wild en Chacma-bobbejane in die omgewing. Onthou en respekteer asseblief die feit dat jy in 'n bewaringsgebied is.

Kamer-opset

Kapasiteit: 4 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet
Badkamer 2
En-suite  - Slaapkamer 2
Stort

Kenmerke

Afrikaans
Swembad

Geriewe

  • Swembad
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Badkamer

  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 34 resensies vir The Bay Cottage
Netheid
4.7/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.4/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Anneke Geverifieer

Eiendomme 24

Resensies 98

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • Fredaweg 854, Pringlebaai, 7196, Wes-Kaap
  • Gaste dink The Bay Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 300
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R2 300
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Fredaweg 854, Pringlebaai, 7196, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAiiuXaEgdq5UVB0TK122wjl7SvbsHdm5hvbrfGYoNPhyhyYqBbn?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 300 per nag (plek vir 4) 34 5 1 5 854 Freda Road Pringle Bay 7196 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.34697 18.83074

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang