Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Bay Hotel

Resensies

3.8/ 5

Gebaseer op 7 resensies

Goed

Netheid
4.1
Ligging
4.3
Waarde vir geld
3.1
Diens
3.3
Veiligheid
4.0
Monique S
1 nag Saam met vriende
1.6
Aug 2024

There is no hot water, previous time we stayed there as well. Management is not helpful. There is no hot water, previous time we stayed there as well. Management is not helpful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
2.0
Diens
1.0
Ligging
2.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
1.0

Mauritia D
1 nag Saam met lewensmaat
4.2
Okt 2020

Vriendelike diens. Kamer is mooi en netjies. Daar is ander hotelle wat vir dieselfde prys baie meer bied. Omgewing is baie besig. Soek meer rustigheid.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
2.0

Anonieme gas
Kort verblyf Besigheidsreis
3.4
Jul 2019

Netheid
4.0
Diens
1.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Dalene B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.2
Sep 2019

Oorskatte hotel en bestemming - nie aanbeveel vir ouer reisigers nie. Ons het nie die hotel en Kampsbaai die naweek geniet nie en sal nie weer gaan nie. Die spesiale aanbod - gratis ekstra nag korting was 'n probleem toe ons inklok, die koste was steeds op die rekening en ons het seker 20 minute rondgestaan terwyl ontvangs probeer uitvind wat aangaan. Die kamer is groot, baie gerieflik en skoon. Die minibar is 'n luukse wat hotelle nie meer so gereeld voorsien nie. Die hotel is baie raserig in die nag (tot 5 uur in die oggend is daar mense wat terugkeer kamers toe) en in Kampsbaai met die skielike warmer weer, was die verkeer en toeloop van mense 'n nagmerrie - ons het nie veilig gevoel in die straat nie. Dit is raserig tot op die balkon van kamer met berguitsig, jy het die personeel hard hoor praat agter die hotel op die grondvlak. Kamerdiens is duur en gemiddeld. Die ontbyt is goed met 'n groot verskeidenheid. Ons het nie vooraf geweet van die R50 per dag vir bespreekte parkering nie.

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Joline H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2017

Special! Simply the best!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tom P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Feb 2015

Prima kamer en goede restaurants in de buurt. Perfecte locatie maar de slechtste keuken van de Garden Route .

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Belinda F
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Okt 2014

Perfect setting. Customer service excellent. We had to pay R80 for parking our car in the parking lot overnight, which we found totally unacceptable. Rooms also need a revamp. Otherwise, a very good stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Niyaaz Geverifieer

Eiendomme 12

Resensies 486

Op LekkeSlaap 14 jaar

Vanaf
Vanaf R7 110
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R7 110
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 20 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Victoriastraat 69, Kampsbaai, 8005, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAcd9c94533f5b69f2ffd3d51e6bd9bd8da3178d3c7478ec657e1a3147a52e8f0a8ab534e3cbfee8c29f3a772b3d5e2ed11c1e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R7 110 per nag, vir 2 mense 7 5 1 4 69 Victoria Road Camps Bay 8005 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 11:00 -33.952722222222 18.377666666667

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang