Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Bay Lodge

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Michelle Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 88

Op LekkeSlaap 9 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 88 resensies vir The Bay Lodge
Netheid
4.8/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.7/5
Jolene L - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jolene L

Asemrowend mooi.

Ons het so lekker gebly, die uitsig en die gedruis van die branders is so mooi. Almal is vriendelik en die ontbyt was ook 'n groot pluspunt.

Org M - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Org M

Sal baie graag weer die venue wil besoek, ons het dit baie geniet.

Baie lekker gebly, alles was in orde soos geadverteer. Netjies en skoon. Ontbyt uit die boonste rakke.

Sandra F - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sandra F

Fantastiese ervaring, uitsig ongelooflik, personeel baie behulpsaam, vriendelik.

Dit was 'n fantastiese ervaring.

Rene P - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rene P

Uitstekend!

Die presidential suite was uit die boeke! Dit was ons 1ste keer in sulke luukse kamer (spesiaal vir ons huweliksherdenking) en ons was baie tevrede met alles. Die masjien-koffie, japonne & pantoffels, en die privaat jacuzzi was alles 'n groot bederf! En natuurlik die uitsig oor die see was asemrowend! Die personeel was vriendelik en behulpsaam. Ontbyt was heerlik. Baie dankie, alles was voorwaar 'n groot bederf!

Sharne D - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sharne D

Quiet restful breakaway.

Gorgeous views, quiet lovely atmosphere, also a really good breakfast. Really enjoyed our stay, thanks!

Nokulunga T - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nokulunga T

Nice.

We enjoyed our stay there. The service was very good. I would return there for sure.

Frederick K - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frederick K

It's a beautiful place. Just loved my stay. Thank you The Bay Lodge for a great weekend.

It was an amazing weekend. We had the sea view room for 2 nights and it was stunning. I will definitely recommend The Bay Lodge. The breakfast was lovely. Just make sure you book the sea view rooms. Our last night was in Room 3 (non-sea view). You could see right into the room from the road, even with the blinds down. We could not sit on the balcony. The window on the side as well. No privacy at all. I suggest that you tint these windows. However, this room was spacious. There was coffee and tea, a toaster and kettle, and a microwave to use with cups. The rest mini (cash) bar. Room service is a big plus. There is a jacuzzi, table tennis, pool (balls were missing), and a swimming pool. You can sit on the patio for breakfast and walk down to the beach.

Denrich E - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Denrich E

Saw but sadly did not stay.

Unfortunately we did not end up staying as we had a puppy with us (the establishment did allow a puppy), but when seeing the location of our room, 2 flights up, not being close to any grass, and the beautiful decor and carpets in the room, we realised it was not going to work with an 8-week-old, untrained puppy. So, very sadly, we did not end up staying. We were, however, shown around the place and the facilities, and it is a beautiful place. We would definitely want to book again and stay there, from what we saw.

Anese B - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anese B

Awesome.

Verblyf was awesome. Diens puik. Uitsig gorgeous.

Michelle J - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle J

Enjoyed very much.

We had the presidential suite as it was our honeymoon. I requested this in our conversations. However, we did not receive the honeymoon package, and I'm not sure if this was included in the bill. So, that was a bit disappointing. However, the suite was absolutely beautiful. Very clean and with very friendly staff.

Chiedza M - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chiedza M

Elegant, affluent.

I loved everything about this destination. The lady who did our massages was excellent. The staff was amazing. We struggled with WiFi, but not a train smash. Also, I did not like the bed, but that is just my preference. Honestly, I loved this place. Would love to come back.

Inge D - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Inge D

Stunning!

Stunning lodge right on the beach. 10/10, would recommend.

Elizabeth D - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elizabeth D

Heerlike luukse wegbreek met die branders in jou ore.

Sien sterre.

Japie M - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Japie M

Fantasties.

Ek en my vrou het dit baie geniet by The Bay Lodge en moes dalk langer gebly het om die ervaring meer te kan geniet!

Thea R - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Thea R

Fantasties moderne skoon gastehuis! Ontbyt is perfek, sorg asb. net vir 'n kombers.

Baie mooi luukse plek, maar dit is yskoud binne in die kamer. Ek het amper gevries omdat daar geen komberse was nie. Ek het die lugverkoeler op warm gesit, maar die funksie het nie gewerk nie. Ek kon ook die TV nie aanskakel nie. Diens by ontbyt is regtig tragies! Die uitsig is fantasties! Daar is alles in die kamer wat jy nodig het, asook 'n toegeruste bar yskas. Baie baie skoon.

Johan O - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Johan O

Op die see met goeie ontbyte. Die kamer was netjies en skoon.

Ja, dankie, die verblyf was goed.

Ronel V - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ronel V

Sein slaan weg by TV.

Dit was goed om daar te bly.

Ludell R - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Ludell R

Was nie wat ons verwag het nie. Vir die prys en die suite verwag mens regtig meer.

Dis ons tweede keer daar. Die keer in die President Suite. Handdoeke (papier dun), bed, slaapkussings en matte het aandag nodig. Die skuifdeure was erg geroes, die lugversorger ook erg geroes. Ons moes vir melk vra nadat kamers skoon gemaak was. Vir die suite verwag mens regtig baie beter.

The Bay Lodge se terugvoer

Baie dankie vir U terugvoering. Ons stem egter geensins saam met die inhoud daarvan nie. Die handoeke waarna U verwys is nie eers 6 maande oud nie en ons het nog nooit enige klagtes ontvang daaroor nie. Ons het laas jaar die hele kamer opgegradeer met n splinternuwe bed kussings en kopstuk. Die mat is n industriele mat en is maar 4 jaar oud. Dis skuifdeur kan nie roes nie aangesien dit van aluminium gemaak is. Die buiteboks is wel geroes maar dit is buite sig en ons wag reeds 6 maande vir die nuwe een se aflewering. Melkboksies word elke dag uitgesit maar word nie vervang nadat die kamer skoongemaak is nie, maar wel tussen een en 2 elke middag. Ons was egter meer as bereid om vir U nog melkboksies te gee om versoek. Vriendelike groete.

The Bay Lodge
Anya R - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anya R

Uitstekend.

Verblyf was uitstekend. Sal net voorstel dat julle spesifiseer op watter vloer die kamer gelee is en ook dat julle foto's van die kamer plaas. Ek moes met my mammie by trappe op nadat julle foto dit laat lyk het asof dit 'n grondvloer-eenheid is.

Deon & Deona J - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deon & Deona J

Beautiful, amazing view and best service.

The service, friendliness and attention to make your stay as comfortable as possible is unheard of. The location is perfect and the lodge is perfect. Although one would think it would be an impersonal experience, it was everything but. The staff made it feel like this is your home and were ready to serve and create the best experience possible.

Nicole E - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicole E

Rustige wegbreeknaweek.

Waarde vir geld, uitstekende kliëntediens. Baie mooi en netjies, dekor is tops. Goeie ligging en baie veilig.

Johan W - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan W

Lieflik!

Vriendelike diens, lieflike ontbyt met die mooiste uitsig en pragtige, luukse kamer.

Petra Y - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Petra Y

Stunning, stunning, stunning venue!

Het laat aangekom en die eienaars was baie behulpsaam en vriendelik! Pragtige uitsig en baie mooi fasiliteite.

Helga D - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Helga D

Baie mooi, gerieflik en skoon.

Baie vriendelike en behulpsame personeel.

Hugo E - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hugo E

Just excellent.

It was worth every penny. Don't look any further when you need accommodation in Mossel Bay.

Pricilla M - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pricilla M

Asemrowend.

Die uitsig is beautiful, ek het sommer 'n ekstra aand geboek. Die staff is baie vriendelik en verwelkomend. Sal definitief weer gaan.

Kobus G - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kobus G

Dit was werklik 'n fantastiese naweek. Die gastehuis, die eienaar en sy personeel is besonder verwelkomend en gasvry.

Om so reg op die see te wees, is heerlik. Veral met so 'n heerlike dek om op te sit en trappe wat af strand toe lei. Dit het soos 'n lang vakansie gevoel en ons sal beslis teruggaan soontoe.

Rouxan V - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rouxan V

Pragtig, rustig.

Baie netjies en privaat. Personeel baie vriendelik en behulpsaam. Ontbyt was baie lekker.

Nicky G - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicky G

Vrede op aarde.

Om elke oggend wakker te word en daardie uitsig te kan ervaar is "priceless".

Sylvester M - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sylvester M

The best in the world.

Exceptional, incredible, extraordinary, and the best thus far in the country.

Chris R - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris R

Luxury, right on the beach.

We really enjoyed our stay. The room overlooks the sea, breakfast is served on the deck outside, and we enjoyed the ping pong table. Will visit again for sure.

Helet H - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Helet H

Fantasties.

Lodge is ongelooflik netjies. Fantastiese uitsig. Sal dit enige tyd aanbeveel.

Johan S - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan S

Onbeskryflike verblyf en diens.

Bayview lodge het alle verwagtinge oortref.

Lindie G - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lindie G

Uitstekend.

Sal weer gaan, dit was uit die boeke.

Rista B - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Rista B

Luuks en pragtig!

The Bay Lodge het ons op die hande gedra! Dit was een van die pragtigste, luukse plekke waar ons nog gebly het. Tydens beurtkrag was daar steeds ligte wat gewerk het, dit was 'n bonus vir ons! Daar was ongelukkig nie 'n gasstofie/ketel waar ons warm water kon kry tydens beurtkrag nie, maar dit was steeds 'n wonderlike ervaring! Die personeel was baie vriendelik en hulpvaardig.

Ben V - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ben V

Luukse verblyf teenaan strand, veilige omgewing en vriendelike en flukse diens.

Heerlike verblyf met ontbyt ingesluit as bonus.

Kobus B - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Kobus B

The Bay Lodge is werklik 'n baie mooi plek, hoogs aan te beveel.

Ons is baie vriendelik ontvang. Dis baie netjies. Ontbyt en diens was uitstekend, al wat pla is die motor wat buite staan en 'n mens worry maar deur die nag oor die motor.

Amelia V - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Amelia V

Fantastiese see-uitsig, maar klein dingetjies kort aandag.

Ons was 'n week lank by The Bay Lodge in Luxury Suite 1. Die see-uitsig is fantasties. Die kamer is klein, en na 2 dae begin dit tamelik beknop voel. Daar is nie plek vir 2 stoele om TV te kyk nie, dus is jy genoodsaak om op die bed te le, wat beteken dat die matras uitgele word, pap is en vervang moet word. Ontbyt was aangenaam, maar die personeel is nie gereed om 7.30 te bedien nie. Ons moes gaan vra vir diens. Die broodrooster in die eetkamer is verskriklik vuil en moet vervang word. Handdoeke word nie daagliks vervang nie, en ons was ook nie seker op watter dae dit vervang word nie. Melk is nie vervang Sondagoggend nie, ons moes gaan vra. Neem kennis dat daar niemand is om te help om tasse op en af trappe te dra nie. Personeel was vriendelik, ontbyt was vars voorberei. Oor die algemeen was die verblyf gemiddeld vir 4-ster akkommodasie en daar is 'n paar klein goedjies wat aandag kort. As ek geweet het hoe klein die Luxury Suites is, sou ek veel eerder die Superior of Presidential Suite geboek het, veral omdat ons meer as 2 dae gebly het.

Janco V - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Janco V

Baie lekker gewees, sal weer soontoe wil gaan.

Netjies en mooi, sal net beter staanplek vir voertuie wil hê.

Paul R - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Paul R

Good location but there was no hot water the night we stayed and the morning when we woke.

Water was colder than lukewarm.

Lourette W - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Lourette W

Uitstekende ligging en netjies. Het 'n eer van die diens verwag.

Het 11h00 die aand inkom en daar was geen krag of warm water. Krag was die hele nag af en die na-ure nommer is net nie beantwoord. Moes die volgende oggend verskeie kere navraag doen en het uiteindelik in 'n ander kamer gaan stort.

The Bay Lodge se terugvoer

Geagte Mev Weyers,

Baie dankie vir die terugvoering rakende julle verblyf by ons. Ons is baie jammer dat julle dit nie ten volle geniet het soos julle gehoop het nie, ongelukkig was daar n munisipale probleem wat gelei het tot die kragprobleme. Ons het die probleem so gou moontlik probeer uitsorteer, maar moes self ook wag vir terugvoering van die munisipaliteit. Weereens jammer vir die ongerief. Ons hoop om julle in die toekoms terug te verwelkom as ons gaste.

Vriendelike groete,
Bay Lodge

The Bay Lodge
Wybrandt L - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wybrandt L

Jy kan nie nader aan die strand of see wees nie. Fantasiese ligging.

Op 'n mooi dag kan jy van Mosselbaai tot by Groot-Brak sien - wat 'n uitsig, Asemrowend.

Diehan C - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Diehan C

Een vir die boeke.

Vriendelik. Netjies. Rustig.

Magdalena R - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Magdalena R

Fantasties.

Plek is baie netjies, personeel baie vriendelik en professioneel. Van mense in dorp wat ons teegekom het, was baie vriendelike en behulpsaam. Weer was net bietjie koud. Ontbyt was heerlik.

Elize S - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elize S

Heerlik.

Verblyf was heerlik gewees. Vriendelikste en behulpsame personeel elke oomblik.

Craig M - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Craig M

Excellent.

I already recommended bay lodge to friends and family. We also used Thai massage in Bayview plaza.

Irma O - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Irma O

Ontspanne.

Sal dit enige tyd aanbeveel. Silwerskoon en baie hartlike ontvangs.

Karin D - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karin D

Wonderlik in alle opsigte.

Ek en my man het 4 aande by Bay Lodge gebly en dit was wonderlik! Ons is baie vriendelik ontvang, en die diens is baie goed. Die kamer was skoon en netjies. Die ontbyt is fantasties met 'n stunning see uitsig. Ons sal enige dag terug gaan en kan dit vir seker aanbeveel.

Amanda K - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amanda K

Baie lekker. Waarde vir geld.

Dit is definitief waarde vir geld. Vriendelike personeel. Alles was net perfek.

Eugene H - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eugene H

Rooms and facilities excellent. Breakfast awesome.

Great views and good location.

Riaan B - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riaan B

Was baie lekker.

Fotos was soos ons dit ervaar het.

Jacques M - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacques M

'n Baie netjiese en luukse kamer.

Ek het die Presidential Suite bespreek en dit was regtig fantasties gewees. Sal enige tyd weer daar gaan bly vir 'n paar aande.

Andre R - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre R

Beste plek in die area.

Eenheid was mooi skoon, mens voel soos 'n biljoenêr, onsaglike lekker ontbyt. Sal vir seker teruggaan.

Katrien R - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Katrien R

Skitterend. Luuks. Baie goeie waarde vir geld.

Die see-uitsig. Pragtige kamer. Die personeel se bystand en hulp, groot waardering. Ontbyt heerlik.

Elizabeth D - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elizabeth D

Wonderlike B&B-verblyf teenaan die branders met asemrowende see-uitsig en sonsopkoms.

Het 2 nagte oorgebly in luukse eenheid met see-uitsig. Die heerlike ontbyt op die dek teenaan die branders was weereens die hoogtepunt van ons kuier. Die personeel was baie vriendelik en bedagsaam. Die tweede oggend moes ons wel baie lank wag vir ons ontbyt a.g.v. 'n tekort aan personeel in die kombuis. Die onderbrekende WiFi was wel ook 'n effense frustrasie.

Antoinette B - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Antoinette B

Wonderlik.

Die vriendelikste personeel en direk toegang tot strand. Baie beïndruk.

Elizma M - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elizma M

Besonders lekker.

Uitstekende ligging, gemaklik en waarde vir geld.

Fernando N - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Fernando N

Awesome.

The staff excellent, friendly and helpful. Awesome views and breakfast was amazing.

Valmarie P - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Valmarie P

Baie mooi, vriendelik en behulpsame personeel. Heerlike ontbyt.

Lekker braai binne en buite, hout en ys is verskaf. Kombuis tot gaste se beskikking vir eie etes, dis 'n groot plus!

Lucrecia B - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lucrecia B

Beddegoed kan asb. bitter baie vebeter, veal in die winter.

Baie lekker vakansie.

Thelma B - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thelma B

Pragtige omgewing.

Lekker geeet, lekker geslaap met die geruis van die see, persoonlik hou ek net nie van matte in 'n slaapkamer nie.

Leon L - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Leon L

Reg op die strand.

'n Wonderlike geluid om die see te hoor en dan te slaap. The Bay Lodge het alles wat nodig is om een of twee nagte heerlik rustig te kan lewe.

Lauren D - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lauren D

Wish we'd booked a sea facing room and will do so in the future. Great location and helpful, friendly staff.

Great location and helpful staff. Would definitely stay here again.

Andrea T - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andrea T

Fantasties!

My man het my bederf met 'n aand vir my verjaarsdag. Perfekte geskenk en wegbreek. Die jacuzzi was 'n bonus in ons kamer.

Mariki B - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariki B

Onvergeetlik.

Die diens was uitstekend. Hulle het jou laat voel of hulle jou al jare lank ken. Ons reis ongelooflik baie en ek het lank laas so lekker gebly.

Helga R - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Helga R

Heerlike verblyf met die mooiste uitsig.

Sien sterre.

Philip V - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Philip V

Honeymoon. Was fantasies.

Baie goeie diens met vriendelike personeel. Pragtige plek.

Lizani M - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lizani M

Pragtige uitsig!

Ons is baie vriendelik ontvang. Kamer was skoon en netjies en ons het 'n pragtige uitsig gehad. Die heerlike ontbyt op die dek wat uitkyk op die see was die cherry op die koek!

Maria I - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maria I

Wonderful stay. Spectacular view of the ocean and loved the fact that they had vegetarian options.

Vegetarian breakfast was substantial and delicious. Loved the access to the beach, enjoyed the walk in the ocean after the long drive and day at work. Definitely my new stop-over place.

Elizabeth D - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Elizabeth D

Puik diens en gerief uit die boonste rakke!

Lekkerste ontbyt teenaan die branders. Die personeel het uit hul pad gegaan om baie welkom te laat voel. Luukse verblyf wat aan 5 ster-kwaliteit voldoen.

Robert T - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Robert T

Netjies, pragtige kamer.

Pragtige en netjiese kamer met die mooiste uitsig. Net een voorstel: Miskien moet Bay Lodge dit oorweeg om 'n persoon se kontaknommer op die verblyf besonderhede te sit wat nie sal omgee om na ure gepla te word nie. Michelle was baie ongeskik toe ons bel om te reël dat ons laat sal arriveer. Sy was baie onbehulpsaam en het net aanhoudend gesê sy is van diens af. Waar is jy veronderstel om Bay Lodge in die hande te kry as dit load shedding is en die landlyn nie werk nie.

Frans B - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Frans B

Lieflike ligging.

Positief: Wonderlike ligging met die pragtigste uitsig. Moderne en netjiese kamers, baie gemaklike kussings, beddens en beddegoed. Goeie haardroër en goed aangevulde mini-kroeg. Silwerskoon! Lekker ontbyt, eenvoudig, maar voldoende. Span kon ons tegemoedkom met spesiale versoeke. Negatief: junior personeel benodig meer opleiding t.o.v. kliëntediens (inklok, versoeke, navrae, ens.) Selde/glad nie bestuur gesien nie, behalwe by uitteken. Kamers is verskriklik netjies, maar moet beter nagegaan word. Skakelaars, kragpunte wat nie werk nie, breekware word nie aangevul/vervang nie. WiFi sterk en betroubaar, maar skop uit elke keer wanneer toestel af is, moet dan van vooraf inteken en dis tydrowend/frustrerend. Gemeenskaplike areas moet netjieser gehou word, ongebruikte kussings lê openlik gestapel, addisionele kantoor (deurmekaar) is sigbaar by buite-ontbyt. Die lodge is pragtig, maar moet baie mooier na gekyk word sodat dit altyd voortreflik mag wees.

Philip G - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Philip G

Pragtige ruim kamers.

Geleë op die strand. Lekker ontbyt. Goed toegerus vir paar dae se verblyf.

Lynette V - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lynette V

Ons het ons kuier baie geniet en sal definitief weer daar gaan bly wanneer ons in daardie rigting gaan.

Die personeel is baie vriendelik, bedagsaam en hulpvaardig. Ons sien net ‘n probleem as daar dalk gestremde gaste of oumense is wat nie al die trappe kan klim na die kamers nie. Die personeel wat aan diens was toe ons ingeboek het en ook met ontbyt was baie vriendelik en ons baie tuis laat voel. Hulle is beslis ‘n aanwins vir The Bay Lodge.

Leana H - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leana H

Fantasties!!

Wat ‘n heerlike kuier! Ons het nog nooit so ‘n oulike , vriendelike en behulpsame spannetjie raakgeloop nie. Van die bestuurder tot die skoonmakers. Die geriewe en diens is ook uitstekend. Ek sal dit enige tyd aanbeveel en self weer teruggaan!

The Bay Lodge se terugvoer

Baie dankie vir die pragtige terugvoering. Ons is so bly dat julle dit hier by ons geniet het en kan nie wag om julle weer as ons gaste te verwelkom nie.

Vriendelike groete
Michelle

The Bay Lodge
Francois V - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Francois V

Lekker geleë, op die strand en naby Mosselbaai en Hartenbos.

Seker die naaste wat 'n gastekamer aan die see kan wees. Mooi modern en skoon. Die kamer en badkamer is te klein na my smaak. Andersins baie lekker gewees.

The Bay Lodge se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoering, ons waardeer dit altyd. Ons is bly dat julle die gastehuis geniet het en hoop om julle gou weer te sien.

Vriendelike groete,
Michelle

The Bay Lodge
Frikkie K - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frikkie K

Baie netjies, en perfek gelee en personnel baie vriendik

Baie netjies, en perfek gelee en personnel baie vriendik

The Bay Lodge se terugvoer

Baie dankie dat julle terugvoering gegee het oor julle verblyf. Dis altyd lekker om te sien ons gaste het dit hier by ons geniet. Ons sien uit om julle weer as ons gaste te verwelkom in die toekoms.

Vriendelike groete,
Michelle

The Bay Lodge
Nico D - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Nico D

Pragtige plek en baie netjies.

Enige tyd trug gaan. Dis 'n awesome plek.

The Bay Lodge se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoering. Ons is baie bly dat julle dit hier by ons geniet het en hoop om julle gou weer te sien.

vriendelike groete,
Michelle

The Bay Lodge
Albertus H - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Albertus H

Was net een aand, sou wou langer bly.

Moes langer gebly het.

The Bay Lodge se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoering. Ons is baie bly dat julle dit hier by ons geniet het en hoop om julle gou weer te sien, dalk vir 'n aand of 2 meer. Vriendelike groete, Michelle.

The Bay Lodge
Tina N - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tina N

'n Wonderlike ervaring!

Het 'n paar dae van mooi uitsig, lekkerste ontbyt en ruim kamer geniet! Sal beslis weer hier oorbly!

The Bay Lodge se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoering, dis altyd vir ons lekker om te sien dat die gaste dit hier by ons geniet. Ons hoop om julle weer as ons gaste te verwelkom in die toekoms.

Vriendelike groete,
Michelle

The Bay Lodge
Lizell K - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizell K

The stay was absolutely fantastic.

The lodge is a fantastic accommodation facility. The rooms are beautifully decorated and the breakfast was delicious.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Die verblyf was absoluut fantasties.

Die lodge bied fantastiese verblyf. Die kamers is pragtig versier en die ontbyt was heerlik.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

The Bay Lodge se terugvoer

Dear Lizell,

Thank you for taking the time to write a review. We are so happy to see that you enjoyed your stay with us and would love to welcome you back as our guests in the future.

Kind regards,
Michelle

The Bay Lodge
Ronet S - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronet S

Besonder luuks, ruim en aangenaam.

Lieflike woonstel met allerlei luukshede en verassings. Personeel was gasvry en bekwaam.

The Bay Lodge se terugvoer

Baie dankie vir die pragtige terugvoering. Ons is bly u het die tyd geniet by ons en hoop om weer te sien.
Groete
Andrie van der Walt.

The Bay Lodge
Dinah B - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dinah B

Dit was onvergeetlik.

Ons het 'n onvergeetlike vakansie gehad. Die personeel is baie vriendelik en behulpsaam. Baie dankie vir jul gasvryheid.

The Bay Lodge se terugvoer

Baie dankie vir die tyd wat jy geneem het om vir ons 'n resensie te skryf. Ons is baie bly dat jullie die tyd geniet het by ons en hopelijk sien ons jullie gou weer.
Andrie van der Walt.

The Bay Lodge
Annalie T - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annalie T

Uitstekend!

Uitstekende ligging! Baie vriendelike en hulpvaardige diens! Sal dit regtig aanbeveel!

The Bay Lodge se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoering. Ons is bly julle het dit hier by ons geniet en hoop om julle weer in die nabye toekoms as ons gaste te verwelkom.

Vriendelike groete,
Michelle

The Bay Lodge
Jacques P - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacques P

Super doeper lekker.

Ons sal definitief weer terugkeer na The Bay Lodge. Goed gerus, geen geraas gehad in die gastehuis nie, almal is vriendelik, en alles mooi skoon en netjies! Was verras met 'n verjaarsdagkoek ook! Baie dankie aan almal van The Bay Lodge.

The Bay Lodge se terugvoer

Baie dankie dat julle tyd gevat het om vir ons terugvoering te gee oor julle verblyf hier by ons. Ons is bly om te hoor dat julle dit geniet het. Ons het dit geniet om julle as ons gaste te he en kan nie wag om julle weer in die toekoms terug te verwelkom nie.

Vriendelike groete,
Michelle

The Bay Lodge
Jan M - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Jan M

Feels like a hotel, not like a B&B.

The building was not yet finished, breakfast was excellent, but it really feels like hotel, no personal touch.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Het soos 'n hotel en nie 'n B&B gevoel.

Daar was nog nie meubels in die gebou nie, ontbyt was uitstekend, maar dit voel soos 'n hotel - geen persoonlike details.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

The Bay Lodge se terugvoer

Dear Jan,

We are so sorry that you did not fully enjoy your stay with us. We hope to welcome you back as our guests.

Kind regards,
Michelle

The Bay Lodge
Erich B - Apr 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erich B

Puik!

Dit was regtig 'n belewenis.

Georgia K - Apr 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Georgia K

Excellent, especially the location.

I stayed in Bay Lodge for 6 days. It was wonderful. Everybody at die Lodge was friendly and helpful. The location is excellent. Delicious breakfast. Quiet area. I will definitely visit the Bay Lodge again.

Vanaf R2 192
R2 192 R1 644
per nag, vir 2 mense
Vanaf R2 192
R2 192 R1 644
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 20 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bob Bouwer-singel 29, Bayview, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7pGlgaUIQTUYwcJJDlZEEp1QWkO3OHZL0O0xQODUDAiTDje9gw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 192 nouVanaf R1 644 per nag, vir 2 mense 88 5 1 5 29 Bob Bouwer Crescent Bayview 6500 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -34.14184 22.111342

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang