Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Bay Lodge

  • Kapasiteit: 9 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Birkenhead-straat 15, De Kelders, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 300 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

The Bay Lodge is in Gansbaai, Wes-Kaap, geleë en bied gehalteverblyf wat ideaal is vir sakereisigers of gaste wat op soek is na gerieflike verblyf, sodat jy kan ontspan, herlaai en weer met die natuur kan skakel.

Die lodge bied 4 pragtig gemeubileerde kamers wat toegerus is met 'n TV met DStv-kanale en gratis WiFi. Elke kamer het ook 'n privaat en suite-badkamer, plafonwaaiers en 'n privaat balkon met sitplek buite wat oor die pragtige Walkerbaai uitkyk.

Die huis het 'n gastesitkamer met sekere satelliet-TV-kanale, 'n yskas-vrieskas en 'n mikrogolfoond. Die sitkamer het 'n lieflike uitsig oor die baai, met Hermanus en Hangklip in die verte.

Buite het die eiendom 'n pragtige grasperk. Gedurende die somerdae kan bootgebaseerde walviskyk en witdoodshaai-uitstappies gereël word.

Gaste word voorsien van veilige parkeerplek.

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 1 resensie vir The Bay Lodge
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.0/5
Waarde vir geld
4.0/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Villieria Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 1

Op LekkeSlaap 7 maande

Ligging

  • Birkenhead-straat 15, De Kelders, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap
  • Gaste dink The Bay Lodge het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 300
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 300
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 9 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Birkenhead-straat 15, De Kelders, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA065376004ce977d49b1c705979928e81abfa09fb81361c574172ce96d364a1f6b4e85921261506ecdfd33ad637b7f68824b0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag (plek vir 2) 1 5 1 5 15 Birkenhead Street De Kelders 7220 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.563285840447 19.354015457671

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang