Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Baytree Beach House

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 20 resensies

Uitstekend

Netheid
4.2
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.5
Veiligheid
4.7
Maryke G
Kort verblyf
4.4
Jun 2023

Wonderlike uitsig en uitstekende kliëntediens. Ontvang deur 'n vriedelike agent wat alles deeglik verduidelik het. Toe daar probleme ontstaan het, was dit vreeslik vinnig uitgesorteer. Ons het ons verblyf baie geniet. Tydens loadshedding was daar ligte voorsien wat aangegaan het, baie dankie.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Shaun D
Lang verblyf Gesin met tieners
4.4
Jan 2023

Lovely location and house. We loved the house and its location to Kalk Bay and Fish Hoek and very comfortable, however the house needs a deep clean, there were lots of cockroaches and the gas braai was covered in fat and grime.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Eileen K
Kort verblyf
5.0
Sep 2022

Ongelooflik! Wat 'n aangename vakansie. Alles was perfek!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Thomas
The Baytree Beach House
Thank you! We appreciate your review and hope you'll be back to stay in the future.

Adriette L
Kort verblyf
5.0
Apr 2022

Stapafstand vanaf strande en lewendige Kalkbaai, maar nét ver genoeg buite die geraas. Hoewel Baytree reg teen die grootpad geleë is, is dit net buite die besigste deel van Kalkbaai wat baie raserig kan wees, tog naby genoeg om jou motor (daar is 'n motorhuis vir 1 voertuig en redelike veilige straatparkering voor) te los en dorp toe te stap. Buiten die ligging is hierdie groot huis ook baie gerieflik ingerig vir 'n gesinsvakansie of 'n klein kuier saam met vriende. Met die groot, oop ruimtes is hy heerlik koel, maar kan nogal vinnig koud raak, so vat maar 'n warm ding saam. Die kaggeltjie in die leefarea se hoek sou ons lekker kon stook, maar is ongelukkig deur 'n vorige groot groep só gestook dat sy glas gebreek het. Wanneer hy reg is, volgende keer, kom ons weer kuier! Dankie aan Thomas en sy span!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Thomas
The Baytree Beach House
Thank you so much for your review! We hope to have you back to visit again soon

Keenan F
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Feb 2022

Absolutely amazing! Everything was clean and it's place! such a fantastic spot and a great home feeling! Thank you!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Simone O
Kort verblyf
3.2
Apr 2022

Beautiful location. Lovely home but needs maintenance. This a a stunning location with wonderful views of the bay. All the grace and elegance of an old Kalk Bay home. With this, there are sides of wear and tear and poor maintenance behind the beautifully decorated veneer. Upstairs windows do not open and close, resulting in having to leave the window cracked open on a cool night as the handle was found broken off. While the curtains have blackout lining, the street light is right outside the window and as the curtains are on tabs, the light radiates into the room at night above the tabs. Ear plugs for traffic sounds and a sleep mask recommended for light sleepers. There is the smell and evidence of damp in some of the rooms. Unfortunately the extra blanket provided for warmth in the main front room was not useable as it was filthy. Bedding was stained.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
2.0
Diens
2.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0

Jana B
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Sep 2021

Fantastiese naweek by The Baytree Beach House. Ons het 'n heerlike naweek gehad. Die huis is baie goed toegerus, en was netjies en skoon. Die ligging is ideaal en binne stapafstand van die winkels en restaurante. Die enigste klagte (wat nie werklik iets met die huis te doen het nie) is dat die motors van vroegoggend af raas in Main Road.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nicolet B
Kort verblyf
4.8
Jul 2021

Heerlike kuier saam familie. Asemrowende uitsig. Gesellige atmosfeer. Regtig waarde vir geld. Ons het ons naweek by The Beach House verskriklik baie geniet. Die ligging was uitstekend, die uitsig so mooi, en dis naby aan baie oulike eetplekkies en winkels in Kalkbaai. Ons het dit tydens die inperking besoek, wat beteken dat ons maar meestal by The Beach House moes kuier. Hoe dankbaar was ons nie toe vir die keuse nie. Vir 'n mooier uitsig kon ons nie vra nie - ons het skoon luuks gevoel. Dit was yskoud, so ons was baie dankbaar vir die lekker kaggeltjie. Bring genoeg hout. As ons enige kritiek kan lewer sal dit net oor die handdoeke wees. Dit was maar bietjie klein vir die groter lywe. En as dit winter is - bring ekstra komberse en miskien jou eie kussing as jy vol fiemies is. Die was bietjie plat. Verder was die diens baie goed, en sal ons defnitief die Beach House vir almal aanbeveel. Ons sal ook defnitief terug wees!

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marcelle V
Kort verblyf Saam met vriende
4.2
Sep 2021

Awesome. Near shops, harbour, tidal pool, amazing. 2 days too short.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Weila-marie S
Kort verblyf
3.2
Okt 2021

Heerlik gekuier, al was daar paar goedjies in die woonstel wat nie gewerk het nie. Geen bedlampies. Min warm komberse vir koue aande.

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Thomas Geverifieer

Eiendomme 13

Resensies 74

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R3 800
per nag (plek vir 10)
Vanaf
R3 800
per nag (plek vir 10)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofweg 224, Kalkbaai, 7945, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA66adca42e230a33fc0c5249c23cea17779bb81ee0954865fba6d5c14e62a7d07cbac7cfcda283ada77991f1fdedd7729f5d8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 800 per nag (plek vir 10) 20 5 1 5 224 Main Road Kalk Bay 7945 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-17:00 10:00 -34.132259908333 18.444954860119

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang