Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Baytree Beach House

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Thomas Geverifieer

Eiendomme 13

Resensies 74

Op LekkeSlaap 7 jaar

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 20 resensies vir The Baytree Beach House
Netheid
4.2/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.6/5
Maryke G - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Maryke G

Wonderlike uitsig en uitstekende kliëntediens.

Ontvang deur 'n vriedelike agent wat alles deeglik verduidelik het. Toe daar probleme ontstaan het, was dit vreeslik vinnig uitgesorteer. Ons het ons verblyf baie geniet. Tydens loadshedding was daar ligte voorsien wat aangegaan het, baie dankie.

Shaun D - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shaun D

Lovely location and house.

We loved the house and its location to Kalk Bay and Fish Hoek and very comfortable, however the house needs a deep clean, there were lots of cockroaches and the gas braai was covered in fat and grime.

Eileen K - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eileen K

Ongelooflik!

Wat 'n aangename vakansie. Alles was perfek!

The Baytree Beach House se terugvoer

Thank you! We appreciate your review and hope you'll be back to stay in the future.

The Baytree Beach House
Adriette L - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adriette L

Stapafstand vanaf strande en lewendige Kalkbaai, maar nét ver genoeg buite die geraas.

Hoewel Baytree reg teen die grootpad geleë is, is dit net buite die besigste deel van Kalkbaai wat baie raserig kan wees, tog naby genoeg om jou motor (daar is 'n motorhuis vir 1 voertuig en redelike veilige straatparkering voor) te los en dorp toe te stap. Buiten die ligging is hierdie groot huis ook baie gerieflik ingerig vir 'n gesinsvakansie of 'n klein kuier saam met vriende. Met die groot, oop ruimtes is hy heerlik koel, maar kan nogal vinnig koud raak, so vat maar 'n warm ding saam. Die kaggeltjie in die leefarea se hoek sou ons lekker kon stook, maar is ongelukkig deur 'n vorige groot groep só gestook dat sy glas gebreek het. Wanneer hy reg is, volgende keer, kom ons weer kuier! Dankie aan Thomas en sy span!

The Baytree Beach House se terugvoer

Thank you so much for your review! We hope to have you back to visit again soon

The Baytree Beach House
Keenan F - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Keenan F

Absolutely amazing!

Everything was clean and it's place! such a fantastic spot and a great home feeling! Thank you!

Simone O - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Simone O

Beautiful location. Lovely home but needs maintenance.

This a a stunning location with wonderful views of the bay. All the grace and elegance of an old Kalk Bay home. With this, there are sides of wear and tear and poor maintenance behind the beautifully decorated veneer. Upstairs windows do not open and close, resulting in having to leave the window cracked open on a cool night as the handle was found broken off. While the curtains have blackout lining, the street light is right outside the window and as the curtains are on tabs, the light radiates into the room at night above the tabs. Ear plugs for traffic sounds and a sleep mask recommended for light sleepers. There is the smell and evidence of damp in some of the rooms. Unfortunately the extra blanket provided for warmth in the main front room was not useable as it was filthy. Bedding was stained.

Jana B - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jana B

Fantastiese naweek by The Baytree Beach House.

Ons het 'n heerlike naweek gehad. Die huis is baie goed toegerus, en was netjies en skoon. Die ligging is ideaal en binne stapafstand van die winkels en restaurante. Die enigste klagte (wat nie werklik iets met die huis te doen het nie) is dat die motors van vroegoggend af raas in Main Road.

Nicolet B - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicolet B

Heerlike kuier saam familie. Asemrowende uitsig. Gesellige atmosfeer. Regtig waarde vir geld.

Ons het ons naweek by The Beach House verskriklik baie geniet. Die ligging was uitstekend, die uitsig so mooi, en dis naby aan baie oulike eetplekkies en winkels in Kalkbaai. Ons het dit tydens die inperking besoek, wat beteken dat ons maar meestal by The Beach House moes kuier. Hoe dankbaar was ons nie toe vir die keuse nie. Vir 'n mooier uitsig kon ons nie vra nie - ons het skoon luuks gevoel. Dit was yskoud, so ons was baie dankbaar vir die lekker kaggeltjie. Bring genoeg hout. As ons enige kritiek kan lewer sal dit net oor die handdoeke wees. Dit was maar bietjie klein vir die groter lywe. En as dit winter is - bring ekstra komberse en miskien jou eie kussing as jy vol fiemies is. Die was bietjie plat. Verder was die diens baie goed, en sal ons defnitief die Beach House vir almal aanbeveel. Ons sal ook defnitief terug wees!

Marcelle V - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marcelle V

Awesome.

Near shops, harbour, tidal pool, amazing. 2 days too short.

Weila-marie S - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
4/5
Weila-marie S

Heerlik gekuier, al was daar paar goedjies in die woonstel wat nie gewerk het nie.

Geen bedlampies. Min warm komberse vir koue aande.

Annelie J - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Annelie J

Gorgeous house but room for improvement.

Although the house itself is stunning and has gorgeous views, the following leaves room for improvement. A lot of windows in the house don’t open. Dishwasher was not in working condition, had grimy and undissolved tablets in it. Glasses and oven dishes was dirty. Some plates and glasses are chipped or cracked. Alarm in top apartment where other visitors were staying kept going off 2/3 times for 2 days and the box for alarm is in the main house so we sat with the noise until sorted. They need to state in the listing that there is only 1 garage per house especially if large amounts of people is staying there. Otherwise it’s a lovely home with stunning views and calming sounds from the ocean. Tidal pool is just across the street and many restaurants so no need for cooking.

Martelize W - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martelize W

Pragtige huis, baie netjies.

Sien sterre.

Simone A - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Simone A

Ons het 'n fantastiese tyd gehad.

Ons het 'n fantastiese tyd in die huis gehad. Die huis is groot en ruim. Uitsig is asemrowend. Is naby al die winkels, die see en Simon's Town.

Shaun T - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shaun T

Lekker.

Net n paar goedjies waaraan hulle moet aandag gee: Voorste venster wou nie toegaan nie/sluit nie."Ge-chipte" borde en koppies asook vuil. Oond bakke nie skoon nie, het olie ingehad. As stoof/oond aangeskakel word, maak dit 'n snaakse geluid, nie altyd nie.

Adrienne C - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Adrienne C

Fantastic stay. Spacious. Comfortable. Great location. Beautiful interior.

Suggestions - more comfy chairs in the living room. Early morning traffic does wake you. Incredible views over Fish Hoek Bay. Easy walking distance to Kalk Bay and restaurants. Beautiful interior. Strongly recommend this self-catering rental as a wonderful getaway.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Fantastiese verblyf. Ruim. Gemaklik. Puik ligging. Pragtige interieur.

Voorstelle - meer gemaklike stoele in die sitkamer. Vroegoggend-verkeer maak jou wakker. Ongelooflike uitsigte oor Vishoekbaai. Maklike loopafstand van Kalkbaai en restaurante af. Pragtige interieur. Beveel hierdie selfsorgplek as 'n wonderlike wegbreek sterk aan.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Heidi E - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Heidi E

Sielsjampanje!

Ons het ons tydjie by The Beach House baie geniet. Ons was 'n paar vriendinne van Durbanville en dit was so lekker om Kalkbaai te ervaar. Om in die winkels, galerye, restaurante en die see sommer net rond te dwaal. Ek het selfs twee keer geswem in die tidal pool. Kalkbaai is uniek met die treinspoor tussen die see en die hoofpad. Dit raak met tye net baie besig en raserig met die motors wat voor die huis verbyry. Die huis is heerlik, alles in wat ons nodig gehad het. Dalk net beter braaigeriewe vir ons boeremeisies!

Edgar D - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Edgar D

Enjoyable and comfortable stay.

The house was in a very good condition and clean. It has the necessary equipment and utensils which made our stay so much better.

John S - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
John S

Fantasiese akkommodasie.

The Beach House is 'n fantastiese verblyf opsie teenaan die see. Alhoewel ek parkering vir 'n tweede voertuig verwag het (na gelang van die aantal gaste wat dit akkommodeer) was die parkering buite in die straat darem heel veilig. Dit is uitstekende waarde vir jou geld.

Tatum J - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tatum J

Relaxing.

Good host, beautiful house.

Louise D - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louise D

'n Stylvolle blyplek met moderne geriewe binne loopafstand van Kalkbaai se bedrywighede.

Die huis is nuut oorgedoen - modern, gerieflik, 'airy' en stylvol. Oorgenoeg plek vir 2 gesinne met aparte ruimtes vir tieners. Gesellige binnebrand-stofie. Wonderlik ingerigte kombuis maar loopafstand van Kalkbaai se baie en interessante restaurante as jy nie lus is om te kook nie.

Vanaf
Vanaf R3 800
per nag (plek vir 10)
Vanaf
R3 800
per nag (plek vir 10)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofweg 224, Kalkbaai, 7945, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA66adca42e230a33fc0c5249c23cea17779bb81ee0954865fba6d5c14e62a7d07cbac7cfcda283ada77991f1fdedd7729f5d8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 800 per nag (plek vir 10) 20 5 1 5 224 Main Road Kalk Bay 7945 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-17:00 10:00 -34.132259908333 18.444954860119

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang