Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Bayview Hotel

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 22 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.7
Veiligheid
4.6
Cindy R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Lekker en goeie ligging. Dit was wonderlik om daar tuis te gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Simone R
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Feb 2024

Beautiful location and very central. See stars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jaco V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2023

Heerlik. Mense was behulpsaam en vriendelik. Diens was puik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Julia W
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Jan 2024

Nice hotel in walking distance to restaurants and beach. Very well located, safe parking and nice sea views from room and terrace on hotel's restaurant. Very good breakfast. Good for a short stay!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Veronique J
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.2
Jan 2024

Hotel verblyf fantasties. Meskien dat kinders ook vooruitbetaal vir hulle ontbyt. Ons het baie lekker gebly. Kamer was lekker ruim, genoeg beweegplek vir kleintjies. Ook 'n lekker speelplek vir kinders. Enigste teleurstelling vir my was die ontbytervaring. Ons het kontant betaal vir ons kinders se ontbyt, dit was nie 'n probleem nie. Maar soos met kleintjies wil hulle eet wat die ouers eet. So alhoewel ons vir hulle 'n ontbyt en 'n sappie bestel het, het die kinders steeds uit my bord geproe wat mamma en pappa eet. Ons was dopgehou terwyl ons hier was, hierdie ervaring was glad nie lekker nie. My kinders is een en vier jaar oud.

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Anna H
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Des 2023

Lekker gebly in Plett. Baie mooi hotel. Mooi kamers. Baie goeie ligging.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Carlene A
1 nag
4.8
Apr 2023

Just what we needed. Service was friendly, efficient, and effective. We enjoyed our stay and appreciate the staff.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Chaindre F
1 nag
4.4
Des 2023

Te kort! Luuks, gerief, salig. Dit is 'n heerlike blyplek en so rustig! Daar was soveel geriewe. Ek is spyt ek het nie vir twee aande bespreek nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
2.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rumaanah O
1 nag
4.0
Des 2023

Bayview Hotel in Plettenberg Bay is conveniently located on the main street. Bayview Hotel in Plettenberg Bay is conveniently located on the main street, in close proximity to a variety of restaurants and shops, and a short drive from the beach. The accommodation on the second floor is quite roomy and includes a small communal outdoor area for sitting. All rooms are kept clean and offer comfort. During my stay, I had to change rooms due to availability. I noticed a different outlook from the room on the first floor. It's worth noting that the rooms and bathroom fittings seem somewhat outdated. One drawback was the room's position facing the street, which resulted in noticeable noise during nighttime hours. The hotel's restaurant provides satisfactory vegetarian and dessert options. However, the included breakfast could benefit from more variety. The front desk staff are friendly and always ready to assist guests.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Jani G
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Feb 2022

Baie lekker, baie vriendelike mense. Diens was fantasties, almal is altyd vriendelik. Kamer was skoon en gerieflik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Andre Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 22

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
Vanaf R 2 555
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 2 555
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 76 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoek van Hoofweg en Gibb-straat, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA10e0644206bf309aa52fd5e9cee4f322d7268a550b25fcdc8cff28b647ceb98f4829e4b4814d72d5fb63aae33a0bb1d8270c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 554 per nag, vir 2 mense 22 5 1 5 Corner of Main Road and Gibb Street Plettenberg Bay 6600 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.05313498638 23.372206091881

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang