Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Beach Apartment

Selfsorg

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 4 resensies

Baie goed

Netheid
4.3
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.0
Diens
4.8
Veiligheid
4.3
Harodine C
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mei 2023

It was nice staying there with my family. Would definitely book there again. Maby in the summer time.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mercia S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Feb 2024

Blissful amazing view. My stay at the beach apartment was amazing. We had a problem with the DSTV, but the owner was absolutely wonderful and sent out someone to assist. She even gave us a key to open the front door manually in case of load shedding. Unfortunately, the pots had no lids, and there was a cupboard in the passage with electrical wires and the main box that was left unlocked, which was a bit of a concern when you have a 5-year-old in the house. The owner is aware of it and wanted to send someone out to get a lock, but unfortunately we were out. Other than that, the stay and view were just wonderful. Would definitely recommend this place to friends and family.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Andre V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Mrt 2023

Lekker gerus. Alhoewel die weer sleg was, dit was reënerig, was dit aangenaam. Die uitsig vanaf die balkon is prentjiemooi.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ewald L
Lang verblyf Gesin met klein kinders
2.8
Jan 2023

Advertensie is misleidend. Baie ontevrede met kwaliteit en waarde vir geld van verblyf. Ons het die volgende ervaar: 1. Parkering is 'n absolute nagmerrie, want jy parkeer basies in die straat en parkerings is nie geskik vir groter voertuie soos sportnuts nie. Dit werk ook amper op 'n "first come first serve" basis en as voertuie swak parkeer in die straat, kom groter voertuie nie in die parkeerplekke nie. 2. Woonstel was nie klaar skoongemaak met aankoms nie en skoonmaakwerk was afgejaag. 3. Geen reëlings rondom sleutels, toegangskodes ens. is met ons gekommunikeer nie. 4. Toerusting in die huis werk nie of is nie prakties nie bv. strykyster het 'n kortsluiting en mikrogolfoond is te klein om 'n standaardbord te akkommodeer. Skottelgoedwasser was ook nie skottelgoed behoorlik nie, ten spyte daarvan dat dit afgespoel is voor plasing in wasser. Plastiekware het geen deksels nie of die deksels het nie houers nie. 5. Kombuiswasbak het nie warm water nie en prop het geen seël opgehad met aankoms nie, so alle water wat ingetap is, loop dadelik uit. 6. Uitsig vanaf balkon/stoep is 90% teen twee bome vas en geen uitsig oor strand nie - foto's is baie misleidend. 7. Meeste stoepteëls is gebreek. 8. Daar is ook van tyd tot tyd hawelose persone wat by die parkering van die gebou slaap. Meeste van hierdie items is aan Ansie gekommunikeer en sy het dit uitsorteer so goed sy kan, maar vir hierdie prys verwag mens nie sulke probleme nie. Daar is heelwat beter waarde vir geld plekke op die Strand/Gordonsbaai verhuringsmark met geen sulke probleme nie.

Netheid
2.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
2.0
Juanita
The Beach Apartment
Thank you Ewald. We appreciate your review and will bring all the points to the attention of the owner. We hope to accommodate you in one of our other lovely properties which do not have these issues, or any issues at all. Best Regards, The Team at Gordons Bay Stay

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Juanita Geverifieer

Eiendomme 37

Resensies 105

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
Vanaf R 2 500
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 2 500
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kusweg 177, Gordonsbaai, 7140, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6135d4a4e6adccb0606dd704a6e4c5e2015feb95cfbdd4db9d72230aab544e0d1dc6dd79e55bb27ac5a67b8094761462ccd9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 500 per nag (plek vir 4) 4 5 1 5 177 Beach Road Gordon's Bay 7140 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.166374 18.858077

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang