Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Beach Apartment

Selfsorg

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Juanita Geverifieer

Eiendomme 37

Resensies 99

Op LekkeSlaap 9 jaar

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 4 resensies vir The Beach Apartment
Netheid
4.3/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.3/5
Waarde vir geld
4.0/5
Harodine C - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Harodine C

It was nice staying there with my family.

Would definitely book there again. Maby in the summer time.

Mercia S - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Mercia S

Blissful amazing view.

My stay at the beach apartment was amazing. We had a problem with the DSTV, but the owner was absolutely wonderful and sent out someone to assist. She even gave us a key to open the front door manually in case of load shedding. Unfortunately, the pots had no lids, and there was a cupboard in the passage with electrical wires and the main box that was left unlocked, which was a bit of a concern when you have a 5-year-old in the house. The owner is aware of it and wanted to send someone out to get a lock, but unfortunately we were out. Other than that, the stay and view were just wonderful. Would definitely recommend this place to friends and family.

Andre V - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Andre V

Lekker gerus.

Alhoewel die weer sleg was, dit was reënerig, was dit aangenaam. Die uitsig vanaf die balkon is prentjiemooi.

Ewald L - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Ewald L

Advertensie is misleidend.

Baie ontevrede met kwaliteit en waarde vir geld van verblyf. Ons het die volgende ervaar: 1. Parkering is 'n absolute nagmerrie, want jy parkeer basies in die straat en parkerings is nie geskik vir groter voertuie soos sportnuts nie. Dit werk ook amper op 'n "first come first serve" basis en as voertuie swak parkeer in die straat, kom groter voertuie nie in die parkeerplekke nie. 2. Woonstel was nie klaar skoongemaak met aankoms nie en skoonmaakwerk was afgejaag. 3. Geen reëlings rondom sleutels, toegangskodes ens. is met ons gekommunikeer nie. 4. Toerusting in die huis werk nie of is nie prakties nie bv. strykyster het 'n kortsluiting en mikrogolfoond is te klein om 'n standaardbord te akkommodeer. Skottelgoedwasser was ook nie skottelgoed behoorlik nie, ten spyte daarvan dat dit afgespoel is voor plasing in wasser. Plastiekware het geen deksels nie of die deksels het nie houers nie. 5. Kombuiswasbak het nie warm water nie en prop het geen seël opgehad met aankoms nie, so alle water wat ingetap is, loop dadelik uit. 6. Uitsig vanaf balkon/stoep is 90% teen twee bome vas en geen uitsig oor strand nie - foto's is baie misleidend. 7. Meeste stoepteëls is gebreek. 8. Daar is ook van tyd tot tyd hawelose persone wat by die parkering van die gebou slaap. Meeste van hierdie items is aan Ansie gekommunikeer en sy het dit uitsorteer so goed sy kan, maar vir hierdie prys verwag mens nie sulke probleme nie. Daar is heelwat beter waarde vir geld plekke op die Strand/Gordonsbaai verhuringsmark met geen sulke probleme nie.

The Beach Apartment se terugvoer

Thank you Ewald. We appreciate your review and will bring all the points to the attention of the owner. We hope to accommodate you in one of our other lovely properties which do not have these issues, or any issues at all. Best Regards, The Team at Gordons Bay Stay

The Beach Apartment
Vanaf
Vanaf R2 950
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R2 950
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kusweg 177, Gordonsbaai, 7140, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6135d4a4e6adccb0606dd704a6e4c5e2015feb95cfbdd4db9d72230aab544e0d1dc6dd79e55bb27ac5a67b8094761462ccd9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 950 per nag (plek vir 4) 4 5 1 5 177 Beach Road Gordon's Bay 7140 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.166374 18.858077

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang