Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Beach Club

Selfsorg

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
5.0
Lauhan A
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Sep 2024

Fantasties en netjies. Baie lekker, die rustigheid baie geniet. Lekker naby als.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sonja
The Beach Club
Dankie vir jou terugvoer. Ons hoop om julle weer te ontvang by Sea Cottage.

Ramonia S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2024

Tranquility. Amazing, tranquility.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sonja
The Beach Club
Thank you for your positive feedback, Ramonia. We hope to host you and your family again.

Chris K
Lang verblyf Gesin met tieners
4.8
Des 2023

Heerlik ontspannend. Baie lekker verblyf met als om 'n vakansie gemaklik te maak. Kombuis utensils so bietjie sub standaard. Dinge wat gepla het was onmiddellik opgelos deur die agent. Puik diens, dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Marli M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Nov 2022

Gemaklik, mooi, gerieflik. Goeie ligging ten opsigte van Iron man, maklike toegang, netjies.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sonja
The Beach Club
Dankie Marli, Ek is bly julle het die tyd in ons eenheid geniet. Ons hoop ons sien julle weer.

Morne S
Kort verblyf Gesin met tieners
4.6
Apr 2021

Baie tevrede met die blyplek en ligging. Het lekker naweek gehad saam met die gesin. Eenheid is goed toegerus en beskik oor alle geriewe wat ons benodig het. Aankoms en "inteken proses" was onaangenaam en benodig aandag. Woonstel was baie raserig en geluide van ander inwoners was baie steurend reg deur die nag. Met dit als gesê. sal ek steeds die eenheid aanbeveel en sal dit oorweeg vir volgende besoeke aan die gebied.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Wendy V
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Des 2020

Baie luuks en ruim. Uitstekende ligging. Dit is ideaal geleë en pragtig ruim en modern. Alles wat jy in verblyf verwag en nog meer. Wouter was altyd beskikbaar en behulpsaam met enige raad.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Sonja Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 25

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 500
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 1 500
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: The Beach Club 302, Beach E-boulevard 1, Die Voorbaai, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAyvlQXckLJ1PQQAVWtb1lcE2FRLT0w5tLoklpuHzKSyuboBY5xw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag (plek vir 4) 6 5 1 5 The Beach Club Beach E Boulevard, Die Voor Bay 6500 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-23:00 10:00 -34.158831138344 22.10818458574

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang