Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Beach Club

Selfsorg

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Sonja Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 20

Op LekkeSlaap 6 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 5 resensies vir The Beach Club
Netheid
4.6/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.6/5
Ramonia S - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ramonia S

Tranquility.

Amazing, tranquility.

The Beach Club se terugvoer

Thank you for your positive feedback, Ramonia. We hope to host you and your family again.

The Beach Club
Chris K - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Chris K

Heerlik ontspannend.

Baie lekker verblyf met als om 'n vakansie gemaklik te maak. Kombuis utensils so bietjie sub standaard. Dinge wat gepla het was onmiddellik opgelos deur die agent. Puik diens, dankie.

Marli M - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marli M

Gemaklik, mooi, gerieflik.

Goeie ligging ten opsigte van Iron man, maklike toegang, netjies.

The Beach Club se terugvoer

Dankie Marli,
Ek is bly julle het die tyd in ons eenheid geniet. Ons hoop ons sien julle weer.

The Beach Club
Morne S - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Morne S

Baie tevrede met die blyplek en ligging. Het lekker naweek gehad saam met die gesin.

Eenheid is goed toegerus en beskik oor alle geriewe wat ons benodig het. Aankoms en "inteken proses" was onaangenaam en benodig aandag. Woonstel was baie raserig en geluide van ander inwoners was baie steurend reg deur die nag. Met dit als gesê. sal ek steeds die eenheid aanbeveel en sal dit oorweeg vir volgende besoeke aan die gebied.

Wendy V - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wendy V

Baie luuks en ruim. Uitstekende ligging.

Dit is ideaal geleë en pragtig ruim en modern. Alles wat jy in verblyf verwag en nog meer. Wouter was altyd beskikbaar en behulpsaam met enige raad.

Vanaf R1 500
R1 500 R1 350
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 500
R1 500 R1 350
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: The Beach Club 302, Beach E-boulevard 1, Die Voorbaai, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAyvlQXckLJ1PQQAVWtb1lcE2FRLT0w5tLoklpuHzKSyuboBY5xw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 500 nouVanaf R1 350 per nag (plek vir 4) 5 5 1 5 The Beach Club Beach E Boulevard, Die Voor Bay 6500 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-23:00 10:00 -34.158831138344 22.10818458574

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang