Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Beach Cottage Kleinzee

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 62 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.2
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
4.6
Jacques P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Wondelike asem skep op die Weskus. Wat 'n wonderlike plek. Ons het dit so geniet al was dit net 1 aand. Die plek het alles en meer gehad as wat ons kon nodig hê. Ons sou graag meer as 'n dag kon bly. Die stap na die strand is 'n entjie, maar 'n welkome en rustige ontspanning na 'n dag se ry.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dianne S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Great. Great, so different. Relaxing. A true getaway from the city.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Irene
The Beach Cottage Kleinzee
Thanks Dianne

Rochelle K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Idyllic. As jy wil wegbreek na stilte, rus en vrede is hierdie die plek vir jou. Moenie blink liggies, musiek en baie mense verwag nie. Die strand is naby maar jy moet soontoe ry of verwag om 'n rukkie te stap. Maar dit is die bekoring van die plek. Dis net jy, die see, son, branders en seevoëls. Die huisie is knus en netjies. Alles werk en daar is genoeg. Basiese winkels, lekker eetplekkie sommer naby. Gaan kyk gerus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Irene
The Beach Cottage Kleinzee
Thank you, Rochelle.

Marius G B
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Feb 2024

Die naam vertel die storie, goed toegeruste verblyf naby die see, skoon netjies. Baie goeie geriewe en volledig toegeruste verblyf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Irene
The Beach Cottage Kleinzee
Thanks Marius.

Tienie V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.4
Aug 2024

Glad nie lekker gekuier in Kleinzee. Daar is niks om te doen in Kleinzee. Kan nie eers op die strand kom nie. Baie vêr om te stap. Verblyf was pragtig.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
1.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0
Irene
The Beach Cottage Kleinzee
Hi Tienie; I'm glad you liked the Kleinzee beach cottage. I don't understand why you could not get on the beaches; they are definitely all accessible by car or by foot. Those unspoiled, pristine beaches are the main attraction in Kleinzee. There are some basic shops and restaurants only.

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.4
Aug 2024

Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
2.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Louise J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2023

Excellent and stunning! Absolutely fantastic! The accommodation was well equipped, very stylish, everything we needed was right there. The view was spectacular. We were sorry to leave.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Irene
The Beach Cottage Kleinzee
Thank you, Louise.

Carina C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2023

Beste oorslaapplek op ons hele sloer-toer! Mens voel sommer so by die huis! Alles is goed ingerig, en die plek is 100% netjies en skoon, absoluut 'n plesier, gaan definitief weer besoek volgende jaar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sarie J
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2023

Baie aangenaam. Baie oulike plekkie met 'n rustige atmosfeer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Santjie V
1 nag
5.0
Jan 2023

I had a lovely stay in this beautifully decorated, very well located cottage. I would definitely recommend this cottage with access to a private, totally secluded beach that runs for miles and is only a short drive away. I fell in love with The Beach Cottage Kleinzee and will definitely be back with my partner. A surfer and an artist's dream location.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Irene Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 150

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 250
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 250
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Clarkstraat 9, Kleinzee, 8282, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDc1YzM4MmE1LTE2MjAtNDIyMi05OWY2LWFhYTRlNTU2NmQ4Mw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 250 per nag (plek vir 2) 62 5 1 5 9 Clark Street Kleinzee 8282 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.680322957794 17.063509185181

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang