Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Beach Cottage Kleinzee

  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Clarkstraat 9, Kleinzee, 8282, Noord-Kaap
  • Vanaf R1 250 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

The Beach Cottage Kleinzee is in Kleinzee, 'n klein dorpie aan die Weskus van die Noord-Kaap, geleë en dié dorpie is veral bekend vir diamantdelwery. Nimmereindigende see-uitsigte en 'n uitsig van die Buffelsriviermond naby die vleilande wag op jou.

Die kothuis is geskik vir 2 volwassenes en het 'n dubbelbed en 'n slaapbank vir 2 kinders in die slaapkamer. Die en suite-badkamer het 'n instapstort. Daar is 'n yskas-vrieskas, stoof, oond en 'n mikrogolf in die kombuis. Die oopplan-leefarea het 'n rusbank, stoele, 'n TV met DStv, 'n etenstafel en 'n ingeboude braai.

Die kothuis is buite die vloedgebied van die Buffelsriviermonding, sowat 1 km van die see af geleë. Dit bied ononderbroke uitsigte van die duine, see en riviermond.

Kleinzee het 'n winkel en 'n bottelstoor waar gaste die basiese kan aanskaf. Kleinzee word nie deur beurtkrag geraak nie.

Kamer-opset

Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Area 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelslaapbank
Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Nederlands

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • En-suite
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 62 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.2
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
4.6
Wat gaste dink
Jacques P
Saam met lewensmaat
5.0
Wondelike asem skep op die Weskus. Wat 'n wonderlike plek. Ons het dit so geniet al was dit net 1 aand. Die plek het alles en meer gehad as wat ons ko...
Sien meer
Jun 2024
Dianne S
Saam met lewensmaat
5.0
Great. Great, so different. Relaxing. A true getaway from the city.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mrt 2024
Rochelle K
Saam met lewensmaat
5.0
Idyllic. As jy wil wegbreek na stilte, rus en vrede is hierdie die plek vir jou. Moenie blink liggies, musiek en baie mense verwag nie. Die strand is ...
Sien meer
Feb 2024
Louise J
Saam met lewensmaat
5.0
Excellent and stunning! Absolutely fantastic! The accommodation was well equipped, very stylish, everything we needed was right there. ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Des 2023
Carina C
Saam met lewensmaat
5.0
Beste oorslaapplek op ons hele sloer-toer! Mens voel sommer so by die huis! Alles is goed ingerig, en die plek is 100% netjies en skoon, absoluut 'n p...
Sien meer
Apr 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Irene Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 146

Op LekkeSlaap 11 jaar

Ligging

  • Clarkstraat 9, Kleinzee, 8282, Noord-Kaap
  • Gaste dink The Beach Cottage Kleinzee het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 250
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 250
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Clarkstraat 9, Kleinzee, 8282, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDc1YzM4MmE1LTE2MjAtNDIyMi05OWY2LWFhYTRlNTU2NmQ4Mw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 250 per nag (plek vir 2) 62 5 1 5 9 Clark Street Kleinzee 8282 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.680322957794 17.063509185181

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang