Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Beach House

Selfsorg
Langtermynverblyf-aanbod 15% af

Kry 15% af vir verblyf wat 10 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 7 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Leadwood-pad 28, Noorsekloof, Jeffreysbaai, 6331, Oos-Kaap
  • Vanaf R2 800 R2 380 per nag (plek vir 7)

Beskrywing

The Beach House is 'n lieflike huis in Noorsekloof, Jeffreysbaai wat ruim en gerieflike selfsorgverblyf bied. Die huis spog met 'n see-uitsig vanaf die balkon, is naby die see en is ideaal vir 'n gesin of groep vriende.

Hierdie huis beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Dit bied slaapplek aan 6 volwassenes en 1 kind. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die tweede en derde slaapkamers het elk 'n dubbelbed en gaste deel die badkamer met 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak. Die leefarea het 'n bank vir 'n kind.

Die kombuis en leefarea is oopplan en die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolf, oond, stoof, wasmasjien, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die leefarea het 'n TV met DStv en Netflix, asook 'n etenstafel, kaggel en rusbanke.

Die area lei na die onderdakbalkon met oorgenoeg sitplek. Gratis WiFi en veilige parkeerplek is beskikbaar.

Kamer-opset

Slaapplek vir 7 mense 3 Slaapkamers 1 Leefarea 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Leefarea

1

1 x Kinderbank vir 1

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Swembad
Troeteldiere op versoek
TV
Volledige kombuis
Wasmasjien
DStv
Stroomdienste
Kaggel
Braai

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.5
Diens
5.0
Veiligheid
4.5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Elizabeth Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 2

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Leadwood-pad 28, Noorsekloof, Jeffreysbaai, 6331, Oos-Kaap
  • Gaste dink The Beach House het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R2 800
R 2 800 R 2 380
per nag (plek vir 7)
Vanaf R2 800
R 2 800 R 2 380
per nag (plek vir 7)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 7 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Leadwood-pad 28, Noorsekloof, Jeffreysbaai, 6331, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9d05a08320bc0c3d9e4b720e4ac839b41ae6633099d256b040e0a13097073c9bca63f1c452bfda097363b7faf213ed801f52?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 800 nouVanaf R2 380 per nag (plek vir 7) 2 5 1 5 28 Leadwood Road Noorsekloof 6331 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.036674877666 24.926676583218

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang