Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Beach House and Cottage

 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Kothuis
Vanaf
Vanaf R 900
per nag (plek vir 2)
  • Plek vir 2 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Die Kothuis het 'n en suite-slaapkamer met 'n dubbelbed met 'n uitsig oor die tuin. Dit het 'n oopplan-dubbelstort en 'n aparte toilet. Die ruim sitkamer het gemaklike leunstoele en 'n bank wat as 'n koninggrootte-bed of 2 enkelbeddens opgemaak kan word. Die dubbeldeure lei na 'n privaat tuin. Die kombuis is volledig toegerus en beskik oor 'n binnebraai en 'n etenstafel. Die Kothuis bied slaapplek aan 2 gaste of 'n gesin van 4. Dit het slegs 1 en suite-badkamer.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 2 mense 2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Kinders tussen 3 en 10 jaar kry 33% afslag.
Die kothuis het 'n minimumverblyftydperk van 3 nagte, tensy dit saam met die hoofhuis bespreek word.
Troeteldiere word slegs toegelaat indien vooraf gereël.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 3 maande voor die inkloktyd 85%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 maand voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Huis
Vanaf
Vanaf R 1 400
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 8 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die huis beskik oor 3 slaapkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed, 'n en suite-badkamer met 'n pootjiesbad en dubbelstort. Beide die slaap- en badkamer het see-uitsigte. Die tweede slaapkamer is die gesinskamer wat spog met 'n dubbelbed en 2 tripelstapelbeddens. Die plafonne is 3,6 m hoog. Die derde, ruim slaapkamer het 'n dubbelbed. Die tweede badkamer het 'n dubbelstort en 'n aparte toilet. As jy deur die groot, antieke dubbeldeure stap sal jy 'n eetkamer met sitplek vir 12 aantref. Die groot, volledig toegeruste kombuis het gesuiwerde water, 'n Smeg-gasstoof met 'n elektriese oond, 'n mikrogolfoond en 'n tafel waar 8 gaste kan sit. Daar is 'n aparte opwaskamer met 'n wasmasjien, skottelgoedwasser en dubbeldeur-yskas-vrieskas.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 8 mense 3 Slaapkamers 2 Badkamers

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

8

1 x Dubbelbed

2 x Tripelstapelbed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Kinders tussen 3 en 10 jaar kry 33% afslag.
Die kothuis het 'n minimumverblyftydperk van 3 nagte, tensy dit saam met die hoofhuis bespreek word.
Troeteldiere word slegs toegelaat indien vooraf gereël.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 3 maande voor die inkloktyd 85%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 maand voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R 900
per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kusweg 74, Port Nolloth, 8280, Noord-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAucucrxQoktUMpIM41vTfbNR23XtEpHhaTiKdA9gtceYfC94MDp?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag (plek vir 2) 88 5 1 5 74 Beach Road Port Nolloth 8280 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -29.251840355257 16.868340075016

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang