Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Beach House and Cottage

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Irene Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 147

Op LekkeSlaap 11 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 85 resensies vir The Beach House and Cottage
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.9/5
Herman V - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Herman V

Skoon, netjies en gerieflike verblyf.

Sien sterre.

Amelia C - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amelia C

Aangenaam.

Dit was 'n fantastiese tyd. Pragtige huis.

Cyndi T - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cyndi T

Best choice.

An absolute treat, beautiful home.

Hannes P - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannes P

Heerlike verblyf!

'n Baie mooi blyplek, sal beslis weer gaan!

Tom C - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Tom C

Lieflike huis vol van karakter met 'n heerlike ligging op die see.

Kon maklik 'n paar dae gebly het!

Glen T - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Glen T

Five star.

We really enjoyed the house with easy access to the beach. Home appliances were great and friendly hosts.

Derick B - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Derick B

Rooiwyn, vuur, Monopoly, goeie geselskap.

Eienares was dierbaar. Baie behulpsaam en gasvry.

Chantelle P - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chantelle P

Absolutely stunning.

This is a very stunning house with a history going back decades. While you sit on the porch, you can watch the dolphins swim in the water in front of you. There are a lot of places to go and swim in the area. The host is also very nice and helped us with everything we needed. I would definitely recommend this house. You can have a braai inside or outside the house and walk around in the streets without worry.

Petrus V - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Petrus V

Plek is fantasties.

Lekker rustig en aangename plek.

Gerrie G - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerrie G

Karaktervol.

Pragtige karaktervolle ou Weskus familie-woning, hoogs behulpsame gasvrou en alles wat nodig is om 'n heerlike verblyf te verseker.

Alwyn B - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Alwyn B

Presies wat ons gesoek het.

Baie mooi en gerieflike huis. Alles wat 'n mens nodig het.

Lize M - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Lize M

Heerlike ervaring.

Ons was 'n gesin met tieners en 'n baba. Ons het dit baie geniet en sal beslis weer van die huis gebruikmaak. Ideaal vir groot families/groepe vriende. Irene en haar familie se 'memories' was 'n kosbare belewenis.

Erik J - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Erik J

Ons het baie lekker gerus al het die weer nie so lekker saam gespeel nie.

Die huis is ruim en het alles wat jy nodig het op vakansie. Die tuimeldroër kan maar regtig vervang word - hy is by sy dienstyd verby. Die ligging ten opsigte van die see was perfek, maar ongelukkig met die magistraat kantoor reg langs die huis was die samedromming van verhoor afwagtendes bietjie steurend. Dit is jammer dat die element heeldag reg voor die huis bymekaar kom - veral as een 'n middag slapie wil inwerk. Dit maak mens tog so bietjie senuweeagtig. Deur die nag het ons egter veilig gevoel. Daar is op die dorp en omgewing regtig nie veel te doen nie en jy moet jou voorberei op dit. Ons het so bietjie gesukkel die eerste week om gewoond te raak daaraan, maar het wel vrede gemaak daarmee.

Monique C - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Monique C

Baie geniet. Pragtige see-uitsig en op die strand is 'n bonus.

Ons het baie lekker gebly. Huis is baie goed toegerus.

Hanlie M - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hanlie M

Heerlike kuierstoep, met die mooiste uitsig.

Juweel van huis, met soveel karakter. Alles wat ons benodig het was in die huis beskikbaar. Huis was baie skoon en netjies.

Silke E - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Silke E

Cosy neat spacious home with lovely detail.

See stars.

The Beach House and Cottage se terugvoer

Thank you Silke.
Hope to see you again.

The Beach House and Cottage
Ivona L - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ivona L

Rustig, verrassings om elke draai.

Pragtige familiehuis, op die strand, huislik. Eintlik 'n skatkis van juwele en goeie beplannig wat elke besoeker iewers sal verras.

The Beach House and Cottage se terugvoer

Thank you Ivona, glad you enjoyed it.

The Beach House and Cottage
Helette M - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Helette M

Wonderful, wonderful wonderful!

Wonderful location, gorgeous house with plenty of space and lots of interesting artefacts in the house.

The Beach House and Cottage se terugvoer

Thank you Helette.

The Beach House and Cottage
Magda F - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Magda F

Perfekte ligging. Stoep is perfek vir heerlike kuiers en braai. Geen wind op stoep. Kombuis voel asof jy iewers op 'n plaas is. Vriendelike ontvangs.

Dit was awesome. Na 5 jaar weer die dorpie besoek waar ek grootgeword het en die huis het dit ekstra spesiaal gemaak.

The Beach House and Cottage se terugvoer

Thanks Magda, hope to see you again

The Beach House and Cottage
Girschwin N - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Girschwin N

The best ever.

You have the best view of everything.

The Beach House and Cottage se terugvoer

Thanks Girschwin, hope to see you again.

The Beach House and Cottage
Martin S - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Martin S

Uitstaande.

Alles en nog meer wat apparaat aanbetref is beskikbaar. Ligging is puik. Vir ons as stedelinge is sekuriteit altyd 'n bekommernis - geen diefwering voor vensters of deure.

Retha D - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Retha D

Baie lekker gebly. Alles waaraan jy kan dink was beskikbaar.

Die huis was toegerus met absoluut alles - tot 'n skottelgoedwasser en wasmasjien. Daar was beide 'n binne- en buietebraai en allerhande toebehore, Ons het werklik baie lekker gebly op 'n plek wat eintlik net bedoel was vir oorslaap op pad Richtersveld toe.

The Beach House and Cottage se terugvoer

Thank you Retha.
People are always sorry when they only book for 1 night.
Hope to see you again.
Regards, Irene.

The Beach House and Cottage
Ronell C - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Ronell C

Heerlike en ontspanne.

The Beach House was beslis van wat gedroom het. Baie mooi en gerieflik met 'n pragtige uitsig oor die see en al die bedrywighede. Was beslis die wegbreek wat ons wou hê. Sal beslis aanbeveel aan vriende.

The Beach House and Cottage se terugvoer

Thank you Ronell.

The Beach House and Cottage
Sharon F - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sharon F

Awesome!

Our home away from home since 2018. Thank you Irene and Dee. Big hug.

The Beach House and Cottage se terugvoer

Hi Sharon,
Thank you, hopefully we see you soon.
Regards,
Irene.

The Beach House and Cottage
Susan V - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susan V

Onbeskryflik!

Dis die pragtigste, karaktervolste huis en amper op die strand. Wat 'n bonus!

The Beach House and Cottage se terugvoer

Thank you Susan.

The Beach House and Cottage
Dianne S - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dianne S

Nice space with all the amenities.

Secure parking and living space with two beautiful courtyards. Well fitted kitchen with full DSTV access which is not often found. Location on the beach but the cottage doesn't have the sea view, but not at all disappointed.

The Beach House and Cottage se terugvoer

Yes the cottage does not have sea view although you are right next to the sea as it is behind the main house with the 180 degree seaview.
Glad you enjoyed the cottage.
Regards Irene

The Beach House and Cottage
Johan L - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan L

Wow, wow, wow, definitief weer op ons lysie.

Definitief weer op ons lys, die voorste deel is soos 'n vakansie huis by die see en agterste deel is soos 'n plaasvakansie huis. Die huis het 'n warm gevoel vol karakter en die personeel is tops.

Janine D - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janine D

Vir seker 'n moet.

Fantastiese ligging, wonderlike, cosy huis. Voel soos home away from home. Baie dankie, dit was regtig 'n wonderlike ondervinding.

Anton P - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Anton P

Pragtige uitsig. Ruim verblyf. Goed toegerus. Baie keer gekuier!

Baie ruim huis met alles in wat nodig is. Pragtige uitsig. Baie rustig en stil. Lekker atmosfeer. Aanbeveelbaar!

Danna K - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Danna K

Rustige spasie met karakter.

Dis 'n plek met genoeg spasie vir gesin of paar vriende. Dis 'n huis wat lag met karakter en geskiedenis. Baie geniet.

Linda S - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Linda S

Imagine having a braai overlooking the ocean. Well, this house offers indoor and outdoor braais. Very spacious.

Lovely house with a lovely view and a huge potential for a lovely garden too. In need of some TLC.

Deon S - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deon S

Fantasties.

Fantastiese huis met uitstekende ligging.

Wilmarine J - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wilmarine J

Baie mooi huis met alles wat jy benodig.

Vriendelike gasvrou, huis met besonderse karakter, al die geriewe waaraan jy kan dink, mooi uitsig, reg op die see. Werklik aan te beveel, ek wens ons kon langer bly.

The Beach House and Cottage se terugvoer

Thank you, Wilmarine, hope to see you longer next time.

The Beach House and Cottage
Annette J - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annette J

Gerieflik, goeie waarde vir geld, goed geleë.

Ons het heerlik gebly. Die cottage is baie goed toegerus met alles en nog wat. Heerlike binneshuise braaigeriewe. Lieflike slaapkamer. Ons kan die plek by almal aanbeveel.

Henning M - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Henning M

Een van die lekkerste blyplekke!!

Volledige toegeruste cottage, so keurig en gerieflik ingerig. Pragtige en skoon linne met pragtige badkamergeriewe. Braaiplek in kombuis maak dit 'n heerlike, gesellige kuierplek. Tuin is 'n lushof en is amper mooier as blomme-kyk ervaring.

Peter W - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Peter W

We will come back.

Think we will come back next year, thank you to the host and Helen. We enjoyed the cottage very much including the big kitchen. Especially with the wonderful garden with the granadilla, olive and fig trees as well as all the wonderful herbs we could use for cooking. For us, everything was 100%.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Ons sal terugkom.

Dink ons sal volgende jaar terugkom, dankie aan die gasheer en Helen. Ons het die kothuis baie geniet, insluitend die groot kombuis. Veral met die wonderlike tuin met die granadilla-, olyf- en vyebome, asook al die wonderlike kruie wat ons kon gebruik. Vir ons was alles 100%.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

The Beach House and Cottage se terugvoer

Thank you Peter, hopefully see you next year.
Regards Irene .

The Beach House and Cottage
Catherine G - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Catherine G

Magical. Loved this house.

Perfect location and a beautiful house filled with memories from the family.

Johan S - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Johan S

Baie aangename verblyf en diens, kan met oop gemoed aanbeveel.

Ons het slegs een nag oorgebly maar was baie beïndruk met die verblyf; behalwe vir die netheid en geriewe was ons besonder beïndruk met die outydse gevoel en decor van die huis. Ons het sommer baie tuis gevoel.

The Beach House and Cottage se terugvoer

Thanks, Johan.

The Beach House and Cottage
Natalie B - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Natalie B

Gorgeous!

A beautiful, beautiful house - would've loved to spend more time there.

Annelize D - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Annelize D

Pragtige huis met alles in.

Alles was in die huis wat jy nodig mag hê. Mooiste kamers en badkamers. Lieflike kombuis en baie prakties. Dstv, binnebraai. Huis het die mooiste seeuitsig.

Sanette V - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Sanette V

Netjies en gerieflik.

Heerlik ontspan in netjiese huis.

The Beach House and Cottage se terugvoer

Thank you Sanette.

The Beach House and Cottage
Corle G - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Corle G

Mooiste, oulikste plekkie! Hoop ons kan elke keer hier kom slaap.

Hierdie huisie kan mens sien het soveel karakter en liefde in. Orals is die mooiste detail aangebring.

Abri V - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Abri V

Loopafstand van alles.

Heerlik ontspannend en baie sentraal geleë. Veilig en goed toegerus vir 3 mense.

Alta D - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alta D

Absolutely awesome!

We arrived slightly early for check in but still had a very warm and friendly welcome by Irene at the Beach house. The view and activity around the house is so relaxing. The house and the decor is so tasteful and amazing, words cannot describe it. Irene was very helpful with some information on what to do and where to go. Even helped us to cook some mussels straight from the ocean.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Absoluut wonderlik!

Ons het effe vroeg opgedaag maar was vriendelik verwelkom deur Irene by die Beach House. The huis se dekor is so smaakvol en fantasties - woorde kan dit nie beskryf nie. Irene was baie behulpsaam en het ons ingelig oor wat ons kon doen en waarheen ons kon gaan. Sy het ons selfs gehelp om mossels te kook reg uit die see uit.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Neill G - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Neill G

Stunning cottage, perfectly situated.

Highly recommended for a family holiday.

Francois C - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francois C

Pragtige huis met baie karakter.

Ons was 2 pare en was nooit onder mekaar se voete nie. Groot huis met binnebraai, pragtige kombuis, baie mooi badkamers. Die uitsig op die see was baie spesiaal. Ons kon ook wasgoed was. Baie sentraal geleë. Sal graag weer daar wil tuisgaan.

The Beach House and Cottage se terugvoer

Dankie Estelle.

The Beach House and Cottage
Anton D - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Anton D

Fantasties netjies skoon.

Die huis is pragtig. Alles is netjies en skoon. Die badkamer is fantasties.

The Beach House and Cottage se terugvoer

Thank you Anton.

The Beach House and Cottage
Chris D - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Chris D

'n Karaktervolle huis reg op die strand.

'n Pragtige ou huis met outentieke interieur. Bee het ons baie vriendelik ontvang en al ons vrae oor die omgewing met oorgawe beantwoord. Ons het 4 seisoene in eendag beleef en die see sien verander van mis tot helderblou met dolfyne wat vlak baljaar. Sonsopkoms en -ondergang was onbeskryflik mooi. Die slaapkamers is iets besonders. Die kombuis met sy toerusting was 5 ster en was 'n heerlike, warm kuiergeleentheid met sy groot tafel! Hartlike dank, Irene - wat 'n heerlike en gesellige verblyfervaring. Ons kom weer terug.

The Beach House and Cottage se terugvoer

Thank you, Chris, hope to see you again soon.
Regards,
Irene

The Beach House and Cottage
Genell P - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Genell P

Fantasties.

Die verblyf was gerieflik. Ontvangs was met warmte. Gasvrou was baie tegemoetkomend. Sal definitief weer gaan.

The Beach House and Cottage se terugvoer

Thank you Genell

The Beach House and Cottage
Willem A - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Willem A

Ruim huis reg op die strand.

Jammer Beach House is so ver - 'n lieflike outydse woning met ruim slaapkamers en ek dink twee groot badkamers. Baie netjies met alles in - van vrieskaste tot wasmasjiene, TV en WiFi.

Fouché J - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Fouché J

Ligging onverbeterlik en diens en geriewe ook!

Die plek is iets besonders en so ook die uiters behulpsame en gasvrye eienares!

Maureen T - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maureen T

Absoluut fantasties.

Wat 'n warm ontvangs het ons gekry. The Beach House is 'n moet-weer-teruggaan blyplek. Netjies en uiters gerieflik. Jy kan jou vakansie hier terdeë geniet. Kyk uit die slaapkamer en eetkamer en sitkamer op die see. Lekker huislike atmosfeer. Ek is regtig baie tevrede. Elke liewe sent die moeite werd. Ek sal al my kollegas soontoe aanbeveel.

The Beach House and Cottage se terugvoer

Thanks Maureen, see you soon.

The Beach House and Cottage
Jacques O - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacques O

I will definitely go there again in future.

We've enjoyed our stay. We'll go there again in future.

Jozua D - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jozua D

Lekker bederf.

Wat 'n wonderlike, veilige en gerieflike eenheid. Bitterlik mooi met alles wat jy nodig het. Lekker leefruimtes wat jou laat tuisvoel. Sulke plekke is skaars. Dit was nou 'n lekker bederf.

The Beach House and Cottage se terugvoer

Dankie Jozua.

The Beach House and Cottage
Beanca D - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Beanca D

Definitely going back to The Beach House for vacation.

Love the beach house it's beautiful and clean and lots of space, especially the kitchen.

The Beach House and Cottage se terugvoer

Thanks, Beanca.
Hope to see you soon.

The Beach House and Cottage
Corrie J - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corrie J

So lekker gebly.

Die huis is baie groot en gerieflik en het alles wat jy nodig het. Ons het lekker op die stoep gekuier en gebraai.

Anthony G - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anthony G

Dit was baie lekker en sal beslis weer daar gaan vakansie hou.

Die vrou wie se plek ons gehuur het was baie gaaf en gasvry. En om daar te oornag is en was die beste besluit. Wens om langer te gebly het maar sal weer daaraan dink om weer daar te gaan slaap.

Sharon F - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sharon F

Dit het al ons verwagtinge oortref.

Van die oomblik wat ons by The Beach House and Cottage aangekom het tot die oomblik wat ons moes terug huis toe was 'n vakansie. Awesome. Irene se gasvryheid, die huis (home away from home), die uitsig - ons kon nie vir beter gevra het nie. En ons sal definitief teruggaan!

The Beach House and Cottage se terugvoer

Thank you Sharon, hopefully next year.
Regards, Irene.

The Beach House and Cottage
Florentia H - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Florentia H

Wonderlik.

Die verblyf en gasvryheid was uitstekend.

The Beach House and Cottage se terugvoer

Thanks, Florentia,
Glad you liked it.
Regards Irene

The Beach House and Cottage
Ashleigh (mr) E - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Ashleigh (mr) E

Absolutely loved the entire "Beach House and Cottage" experience; my wife, son and his friend were equally impressed also!

The best (also budget getaway?) accommodation we've ever been fortunate enough to stay in!

Francois M - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francois M

Egte "beach cotage"-ervaring, binne loopafstand van strand, winkels, lekker eetplekke.

Perfekte plek om oor te bly vir 'n paar dae en die Weskus te beleef.

Karen V - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karen V

Asemrowende mooi akkommodasie asook ligging.

Dit was 'n onverwagse, voortreflik, aangename verrassing.

The Beach House and Cottage se terugvoer

Thank you Karen, I'm sure we will see you again.
Regards Irene Beachhouse Port Nolloth

The Beach House and Cottage
Cornelis J - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cornelis J

Die rus en ruimte gevind wat ons gesoek het in 'n baie gerieflike cottage.

Rustige plek in 'n baie stil dorpie. Die cottage is baie gerieflik en op 'n smaakvolle manier ingerig. 'n Heerlike plek om te ontspan.

The Beach House and Cottage se terugvoer

Good day Cornelis,

Thank you for your review, hope to see you again.

Regards,
Irene at The Beach House and Cottage

The Beach House and Cottage
Pieter V - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter V

Lovely house making for stunning stay.

We stayed over for a weekend to get away from work. It was a very good choice for accommodation. Irene made us feel welcome from the start and we thoroughly enjoyed our stay.

The Beach House and Cottage se terugvoer

Thanks Pieter.

The Beach House and Cottage
Bev Morgan S - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bev Morgan S

Wish we could have stayed longer.

The most delightful place - a perfect beach house! Perfectly clean and so comfortable. All five of of us wished that we could have stayed longer to make full use of the place. We are definitely planning a return trip to have a braai and relax on that beautiful veranda.

The Beach House and Cottage se terugvoer

Thank you Bev,
Hope to see you again,
Regards Irene

The Beach House and Cottage
Elsa B - Jun 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elsa B

Absoluut heerlik!

Wat 'n pragtige plek! Dit was 'n belewenis om in die pragtige huis te bly! Die uitsig oor die see, op die stoep, met glasie wyn, asemrowend en absoluut heerlik! Baie dankie!

The Beach House and Cottage se terugvoer

Thank you for the nice review, Elsa, I am glad you enjoyed it.

Kind Regards,
Irene Beachhouse, Port Nolloth

The Beach House and Cottage
Liesl P - Mei 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liesl P

Dit was fantasties!

Baie dankie vir Irene en Rob vir jul ongelooflike gasvryheid. Die huis is prentjiemooi binne en buite. Elke hoekie se antieke dekor is met die hand uitgekies en baie smaakvol. Die omgewing is kindervriendelik, rustig en baie stil. Die uitsig oor die see is pragtig. Ons sien uit om volgende jaar weer te kom kuier!

Adel V - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adel V

Dit was 'n onvergeetlike kuier en ons het so tuis gevoel.

Die kuier by die Beach House was onvergeetlik en ons het elke oomblik geniet. Dit was ons 2de keer hier en sal definitief weer soontoe gaan. Port Nolloth is ook baie rustig en interessant en ons is natuurlik verlief op die plek. Van die verblyf, die ongelooflike mooi sonsondergang en natuurlik die interessante mense van die dorp.

The Beach House and Cottage se terugvoer

Thanks for your review, Adel.
I hope to see you next year.
Regards,
Irene

The Beach House and Cottage
Andries K - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andries K

Het die ou Weskushuis en verblyf geniet.

Baie mooi gerestoureer en lekker ontspan na lang tog. Baie interessant toegerus vir besoekers. Baie dankie, het dit geniet.

The Beach House and Cottage se terugvoer

Thank you Dries

The Beach House and Cottage
Michael V - Jun 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michael V

Perfekte voorbeeld van hoe 'n gastehuis moet lyk en wees.

Irene en Dee se diens en vriendelikheid is hoe dit by alle gastehuise moet wees. Die ligging is perfek, steek 'n vuurtjie aan en braai 'n tjoppie terwyl jy die sonsondergang oor die see geniet. Die huis self is ook baie kunstig en huislik versier.

Leon W - Mei 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Leon W

Baie keurige, interessante plek om te bly. Sal maklik weer daar bly.

Die huis is pragtig gemeubileer en goed geleë. Ons sal dit enige tyd aanbeveel vir besoekers aan Port Nolloth.

The Beach House and Cottage se terugvoer

Thanks Leon.
Regards,
Irene

The Beach House and Cottage
Janette V - Aug 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janette V

Hemelse rusplek.

Wonderlike huis met fantastiese uitsig! Heerlike wegbreek-kuier!

The Beach House and Cottage se terugvoer

Hi Janette,
Thank you for the nice review!
Regards Irene

The Beach House and Cottage
Jaco G - Okt 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco G

Baie rustig en gemaklik.

Ons het baie tuis gevoel by die Beach House. Dit is gemaklik en volledig toegerus met alles wat jy sal benodig vir 'n gemaklike, ontspanne tydjie. Ek sal die huis aanbeveel vir beide 'n kort kuier asook 'n lang vakansie. Netjiese, ruim huis met 'n baie mooi uitsig slegs meters van die strand af.

Cobus B - Apr 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Cobus B

Baie lekker.

Alles was baie goed behalwe die gejaag van motors in die straat direk langs die woonstel. Die eienaar kan egter nie instaan hiervoor nie.

Prudence T - Jan 2015
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Prudence T

Loved the place

Great accommodation, peaceful & no crowds.

Ruan V - Jul 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ruan V

Absoluut ongelooflik.

Vandat ons Port Nolloth ingetrek het, was die uitsigte asemrowend. Om boonop by die Beach House in te stap wat vol karakter en geskiedenis is en 'n 180º see-uitsig het ... ongelooflik. Die huis is gemaklik en baie gerieflik en ons het geen probleem in 'n week ondervind nie. Dit is gerieflik geleë, baie veilig en pragtig. Dit was ongelooflik lekker en ons sal dit beslis weer doen.

Roelof H - Apr 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Roelof H

"Amazing!"

Baie lekker en dit is perfek!

Adel V - Jan 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adel V

Dit was ongelooflik mooi en ons het baie tuis gevoel!

Sal definitief weer The Beach House gebruik vir verblyf. Ons was spyt ons het net een aandjie oorgeslaap en nie meer nie. Dit was regtig wonderlik!

Lourens T - Okt 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Lourens T

Dit was baie lekker en sal weer daarvan gebruik maak. Het alles wat ek gesoek het en was baie skoon.

Dit was 'n baie aangename ervaring. Iets wat ek weer sal doen!

Gareth R - Apr 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gareth R

Very comfortable with everything you need, including the beach on your doorstep!

We had a great, relaxing stay at the beach house.

Sunette C - Des 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Sunette C

Baie gemaklik, skoon en bevat alles wat mens benodig.

Dit was 'n wonderlike tyd, het dit so geniet, ons wou nog 'n aand bly. Die huis het baie mooi afwerkings. Die see-uitsig is pragtig en die stoep is lekker beskut teen die wind. Ons kom verseker weer terug hiernatoe.

Marius B - Jan 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
1/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Marius B

Die uitsig oor die see is wonderlik en die stoep is die beste plek om te ontspan.

Die huis is fantasties en die "ou" atmosfeer en binnekant van die huis gee ons die gevoel dis ons oupa se plaashuis. Heerlik gewees. Die dorp se bedelaars stel baie teleur. Daar het een oggend 'n munisipale werker die erf binnegekom en terwyl ons koffie drink op die stoep ons kom pla. Hy het 'n glas gesoek om water mee te drink. By Spar is ons ook lastig geval deur 'n bedelaar wat sommer my dogtertjie uit my hande wou vat om my te "help". Gelukkig het Spar se sekuriteit hom weggejaag. Daar het ook 'n kreefverkoper ons lastig geval by die huis en nie my "nee, dankie" wou aanvaar nie. Hy wou ook sommer die erf binnekom. Die drie insidente het verseker 'n demper op ons verblyf geplaas. So dit is baie jammer dat die wonderlike huis ontsier word deur die dorp se mense. Die huis se ligging moes verder weg gewees het van die dorp om te keer dat die mense sommer daar opdaag. Dit is nie die eerste keer dat ons in Port Nolloth insidente het met bedelaars nie. Maar ja, die huis is wonderlik en tannie Irene is baie vriendelik.

Henriette E - Des 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Henriette E

Stunning!

Kan verblyf werklik aanbeveel, want dis skoon en netjies. Geriewe baie goed. Eienaar baie vriendelik en behulpsaam. Uitsig op see genoeg om jou heeltemal te laat ontspan. Heerlik!

Jill M - Sep 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jill M

Great all-round accommodation.

Delightful house, well decorated with quirky touches, perfect for a family holiday.

Ernest W - Aug 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ernest W

Fantastic place, spacious clean and on the beach.

Great place on the Port Nolloth beach front.

Vanaf
Vanaf R900
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R900
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kusweg 74, Port Nolloth, 8280, Noord-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAucucrxQoktUMpIM41vTfbNR23XtEpHhaTiKdA9gtceYfC94MDp?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag (plek vir 2) 85 5 1 5 74 Beach Road Port Nolloth 8280 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -29.251840355257 16.868340075016

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang