Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Beach House and Cottage

  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kusweg 74, Port Nolloth, 8280, Noord-Kaap
  • Vanaf R900 per nag (plek vir 2)
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Beach House is ‘n luukse historiese huis wat uit die 1870’s dateer en in Port Nolloth geleë is. Dié kusdorpie is bekend vir ongerepte strande en ‘n visvang- en diamanthawe.

Verblyf word in 2 eenhede gebied, die hoofhuis en die kothuis. Elke eenheid het DStv en WiFi. Die kothuis het nie ‘n see-uitsig nie omdat dit agter die hoofhuis is. Die kothuis het slaapplek vir 2 of ‘n gesin van 4 en beskik oor ‘n en suite-badkamer. Die huis het slaapplek vir 8 gaste en beskik oor 3 ruim slaapkamers en ‘n kombuis wat volledig toegerus is, asook ‘n eet- en sitarea.

Kom geniet die vreedsame vissersdorpie wat bekend is vir kreef en mynbou.

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Troeteldiere op versoek

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 89 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.6
Gaste se hoogtepunte
Abrie C
Saam met vriende
5.0
All you ever want from a house by the sea. Best accommodation in Port Nolloth. Home away from home.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Des 2024
Anton K
Saam met lewensmaat
5.0
Gerieflik, netjies, goed toegerus en goed geprys. 'n Pragtig bewaarde outydse huisie by die see, wat smaakvol en uiters goed toegerus en pynlik netjie...
Sien meer
Okt 2024
Bernice V
Saam met lewensmaat
5.0
Lekker gebly en. Dit was die mooiste huis en baie spesiaal. Alles en nog meer. Vriendelik ontvang ook. Uitsig is so mooi oor die see.
Okt 2024
Herman V
Saam met lewensmaat
5.0
Skoon, netjies en gerieflike verblyf. Sien sterre.
Sep 2024
Amelia C
Gesin met tieners
5.0
Aangenaam. Dit was 'n fantastiese tyd. Pragtige huis.
Jul 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Irene Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 152

Op LekkeSlaap 11 jaar

Ligging

  • Kusweg 74, Port Nolloth, 8280, Noord-Kaap
  • Gaste dink The Beach House and Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 900
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R 900
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kusweg 74, Port Nolloth, 8280, Noord-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAucucrxQoktUMpIM41vTfbNR23XtEpHhaTiKdA9gtceYfC94MDp?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag (plek vir 2) 89 5 1 5 74 Beach Road Port Nolloth 8280 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -29.251840355257 16.868340075016

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang