The Beach House and Cottage
- Soos Gesien op Facebook
- Kapasiteit: 10 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kusweg 74, Port Nolloth, 8280, Noord-Kaap
- Vanaf R900 per nag (plek vir 2)
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Beach House is ‘n luukse historiese huis wat uit die 1870’s dateer en in Port Nolloth geleë is. Dié kusdorpie is bekend vir ongerepte strande en ‘n visvang- en diamanthawe.
Verblyf word in 2 eenhede gebied, die hoofhuis en die kothuis. Elke eenheid het DStv en WiFi. Die kothuis het nie ‘n see-uitsig nie omdat dit agter die hoofhuis is. Die kothuis het slaapplek vir 2 of ‘n gesin van 4 en beskik oor ‘n en suite-badkamer. Die huis het slaapplek vir 8 gaste en beskik oor 3 ruim slaapkamers en ‘n kombuis wat volledig toegerus is, asook ‘n eet- en sitarea.
Kom geniet die vreedsame vissersdorpie wat bekend is vir kreef en mynbou.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
Irene Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 151
Op LekkeSlaap 11 jaar
Ligging
- Kusweg 74, Port Nolloth, 8280, Noord-Kaap
- Gaste dink The Beach House and Cottage het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Port Nolloth Namakwaland Noord-Kaap
- Kapasiteit: 10 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kusweg 74, Port Nolloth, 8280, Noord-Kaap
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang