The Beach House
Kry 20% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 11 Des 2024 tot 21 Des 2024.
- Soos Gesien op Facebook
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Ocean-rylaan Suid 10, Southport, Port Shepstone, 4235, KwaZulu-Natal
-
Vanaf
R2 800R2 240 per nag (plek vir 8) -
TGCSA-gradering:
Beskrywing
The Beach House bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n luukse strandhuis met 4 slaapkamers in Southport aan die Suidkus van KwaZulu-Natal. Die smaakvolle huis spog met 'n pragtige uitsig oor die see en een van die beste walviskykplekke, en bied boonop maklike toegang tot die strand.
Die huis het slaapplek vir 8 volwassenes en 2 kinders onder die ouderdom van 8 jaar, en beskik oor 4 slaapkamers, 3 badkamers, 'n oopplan-kombuis, -sitarea en -eetarea, 'n aparte TV-sitkamer en 'n groot onderdakstoep. Die huis is deurgaans geteël en het min onderhoud nodig.
Daar is 'n slaapkamer met 'n koninggrootte-bed, een met 'n koningingrootte-bed, een met 'n dubbelbed en nog een met 2 enkelbeddens wat in 'n koninggrootte-bed omskep kan word. Daar is ook 2 stapelbeddens vir kinders onder die ouderdom van 8 jaar. Beide bad- en stortgeriewe is beskikbaar. Die kombuis is met 'n yskas, elektriese oond, gasstoof, mikrogolfoond en skottelgoedwasser toegerus.
Die huis het 'n lieflike swembad, braai- en tuinarea, en dis die ideale plek om te ontspan en die pragtige uitsig oor die see te geniet. The Beach House bied 'n moderne oase vir dié wat moeg is vir die stad, en is die ideale keuse vir oordeelkundige vakansiegangers en sakereisigers. Daar is veilige parkeerplek vir 3 voertuie op die perseel beskikbaar.
Die nabygeleë strand is gewild vir visvang, duik en snorkel. Daar is 'n verskeidenheid aktiwiteite langs die Suidkus wat gaste kan geniet. Begeleide toere kan deur die bestuurders gereël word. King Shaka Internasionale Lughawe is net 145 km ver.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
1 x Kinderstapelbed
Badkamer
Bad, Toilet
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Troeteldiere indien gereël
- Persoonlike Kluis
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Tennis
Hier praat ons
- Engels
- Zoeloe
Konferensiegeriewe
- Internet
- Televisie
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Aparte toilet
- Stort
Eenheidgeriewe
- Verekombers
- Waaier
- Kluis
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Mandy Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 19
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- Ocean-rylaan Suid 10, Southport, Port Shepstone, 4235, KwaZulu-Natal
- Gaste dink The Beach House het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Sea Park Port Shepstone Suidkus KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 8 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Ocean-rylaan Suid 10, Southport, Port Shepstone, 4235, KwaZulu-Natal
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang