Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Beach House at Fish Hoek

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Simon's Town-weg 22, Vishoek, Kaapstad, 7975, Wes-Kaap
  • Vanaf R4 660 per nag, vir 6 mense

Beskrywing

The Beach House at Fish Hoek is 'n selfsorgvakansiehuis in die kusvoorstad, Vishoek in Kaapstad. Hierdie eiendom is ideaal vir vriende en familie wat op soek is na 'n gerieflike plek om te ontspan en hul vakansie te geniet.

Dié dubbelverdiepinghuis bied slaapplek aan tot 6 gaste in 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste slaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en het toegang tot 'n en suite-badkamer wat toegerus is met 'n stort wat oor die bad, wasbak en toilet vasgemaak is. Die tweede slaapkamer is ook ingerig met 'n koningingrootte-bed terwyl die derde slaapkamer 2 enkelbeddens het. Die gedeelde badkamer het 'n stort, wasbak en toilet. Linne en handdoeke word voorsien.

Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, mikrogolfoond, skottelgoedwasser, eetgerei en breekware, en tee- en koffiemaakgeriewe. 'n Aparte waskamer het 'n wasmasjien en tuimeldroër. Die sitkamer is ingerig met 'n gemaklike hoekbank, 'n TV en 'n kaggel. Daar is ook 'n sonkamer met meer sitplek waar gaste kan ontspan. Die eetarea is ingerig met 'n groot etenstafel. Toegang tot Wi-Fi is beskikbaar.

Gaste het toegang tot 'n patio met buitemeubels en braaigeriewe, en daar is parkeerplek van die straat af op die perseel. Hierdie eiendom is naby verskeie plaaslike geriewe soos winkels, restaurante en die strand.

Kamer-opset

Kapasiteit: 6 Aantal kamers: 3 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer 1

Stort-oor-bad, Bad, Toilet
Badkamer 2

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Daniel Geverifieer

Eiendomme 41

Resensies 32

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • Simon's Town-weg 22, Vishoek, Kaapstad, 7975, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R4 660
per nag, vir 6 mense
Vanaf
Vanaf R4 660
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Simon's Town-weg 22, Vishoek, Kaapstad, 7975, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5019b9c9f91d904bff5ce0f7735514e9d8a185b33223053f99729366a75551c5deff0d5ea609eefa9390da2638f02a7e1890?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 660 per nag, vir 6 mense 22 Simon's Town Road Fish Hoek 7975 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -34.1419788 18.4310588

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang