The Beach Palette Villas
Kry 15% af vir verblyf wat 7 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Park-singel 56, Eenheid 1, Bolandpark Villas, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
-
Vanaf
R1 500R1 275 per nag (plek vir 8)
Beskrywing
The Beach Palette Villas is 'n woonstel op die grondvloer in die Boland Park Villas-kompleks in Mosselbaai. Hierdie woonstel is die ideale keuse vir 'n sakereis, 'n romantiese wegbreek, gesin of 'n groep vriende wat 'n wegbreek naby die see soek.
Die woonstel beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer en bied slaapplek aan 8 gaste. Die eerste slaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed, die tweede slaapkamer met 2 stapelbeddens, en daar is 'n dubbelslaapbank in die leefarea. Die badkamer is toegerus met 'n bad en stort. Linne en badhanddoeke word voorsien; gaste moet egter hul eie strandhanddoeke saambring.
Die oopplan-leefarea beskik oor 'n eetarea en 'n sitkamer wat met gemaklike rusbanke en 'n 65-duim-slim-TV gemeubileer is. Die kombuis is volledig toegerus met 'n yskas-vrieskas, mikrogolf, oond, stoof, wasmasjien, tuimeldroër, eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Deur die skuifdeure is daar 'n oop patio met 'n buite-etenstafel en 'n braai-area met 'n gedeeltelike see-uitsig.
Gaste kry veilige, onderdakparkeerplek en gratis WiFi. Alle gaste het toegang tot die gemeenskaplike swembad wat binne die sekuriteitskompleks geleë is. Die woonstel is ideaal geleë binne stapafstand van die strand af.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
2 x Stapelbed
Leefarea
1 x Dubbelslaapbank
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Gastesitkamer
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Persoonlike Kluis
- Selfsorg
- Rolstoelvriendelik
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
- Parkering Van Die Straat Af
- Parkering Op Die Straat
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- Stort
Eenheidgeriewe
- Eetkamer
- Waaier
- Sitkamer
- Kluis
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Opsomming van Resensie
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Elmarie Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 3
Op LekkeSlaap 5 maande
Ligging
- Park-singel 56, Eenheid 1, Bolandpark Villas, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
- Gaste dink The Beach Palette Villas het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Mosselbaai Tuinroete Wes-Kaap
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 8 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Park-singel 56, Eenheid 1, Bolandpark Villas, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang