Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Beach Room

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 148 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Attie F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Pleasant and welcoming hosts! Very pleasant and comfortable room, with everything that is needed. We will certainly return in future.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elize G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Gemaklik, gerieflik, skoon en netjies. The Beach Room was skoon en netjies met 'n gemaklike bed en kwaliteit beddegoed. Die spasie is bietjie knap, maar was voldoende vir ons behoeftes. Die eenheid is besonder goed toegerus in geval van beurtkrag. Ons is bedags kantoor toe en het letterlik daar geslaap, koffie gedrink en gestort. The Beach Room is sentraal geleë, binne 10 minute van ons kantoor af, 'n klipgooi van die see af en baie naby aan goeie restaurante en winkelsentrums. Ons sal sonder twyfel weer in The Beach Room bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Monique V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Oulike plekkie naby aan alles. The Beach Room is perfek vir 'n paartjie. Dit is naby aan die Mall en Waterfront, en daar is baie restaurante binne loopafstand. Ons was vriendelik ontvang en het baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Liezel F
Kort verblyf
5.0
Jun 2024

Perfekte verblyf. The Beach Room is perfek gelee baie naby aan die strand vir 'n lekker stap. Kamer is in 'n veilige en stil area. Ek en my sussie het heerlik gebly by julle!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mikayla V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jun 2024

Loved every second of it! All I can say is, it was absolutely amazing!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Helen Happiness M
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Mei 2024

Great. It was such a wonderful experience. It felt like I was home.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Pragtige netjiese kamer het aan al ons vereistes voldoen. Baie mooi omgewing. Ons was tevrede en gelukkig met the place. Beveel dit sterk aan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chante J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Amazing experience. It was an amazing space to just go away and relax your mind.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Shannon R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Cosy spot. It was very relaxing.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lynette C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Wonderful. Lovely accommodation. Fab host and hostess. On arrival, the caretaker was friendly and very professional.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Louise
The Beach Room
Thanks for your lovely review, Lynette and Don. Jean, Collins and I really appreciate it.

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Louise Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 157

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
Vanaf R790
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R790
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Marechaleweg 38, Woodbridge Island, Milnerton, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDVmZWRmZmY5LTQ1MDItNGEzZC04MTVjLWQyNTljMTBkMzZhMA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R790 per nag (plek vir 2) 148 5 1 5 38 Marechale Way Woodbridge Island, Milnerton 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -33.883458471707 18.486709808668

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang