The Beach Room
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.9/5
Louise Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 158
Op LekkeSlaap 10 jaar
Opsomming van Resensie
Mark H - Sep 2024
Algehele gradering
Very good and pleasant.
Attie F - Aug 2024
Algehele gradering
Pleasant and welcoming hosts!
Elize G - Jul 2024
Algehele gradering
Gemaklik, gerieflik, skoon en netjies.
Lees meerMonique V - Jun 2024
Algehele gradering
Oulike plekkie naby aan alles.
Liezel F - Jun 2024
Algehele gradering
Perfekte verblyf.
Mikayla V - Jun 2024
Algehele gradering
Loved every second of it!
Helen Happiness M - Mei 2024
Algehele gradering
Great.
Johan L - Mei 2024
Algehele gradering
Pragtige netjiese kamer het aan al ons vereistes voldoen. Baie mooi omgewing.
Chante J - Mrt 2024
Algehele gradering
Amazing experience.
Shannon R - Feb 2024
Algehele gradering
Cosy spot.
Lynette C - Jan 2024
Algehele gradering
Wonderful.
The Beach Room se terugvoer
Thanks for your lovely review, Lynette and Don. Jean, Collins and I really appreciate it.
Raymond V - Jan 2024
Algehele gradering
Die strandkamer was pragtig!
Lees meerThe Beach Room se terugvoer
Baie dankie vir julle pragtige woorde. Dit laat ons harte sing. En ons sien daarna uit om julle terug te verwelkom.
Peter S - Apr 2024
Algehele gradering
Pleasant, secure and cosy stay.
Derek S - Feb 2024
Algehele gradering
Uitstekende bystand.
Junaid D - Des 2023
Algehele gradering
Adventurous, wonderful place to have some peace.
John F - Nov 2023
Algehele gradering
Enjoyed visiting Cape Town and meeting up with family members.
Nichole J - Nov 2023
Algehele gradering
Everything was nice, the location of the place is perfect.
Lauren F - Okt 2023
Algehele gradering
Fantastiese ervaring!
Lees meerUmesh R - Sep 2023
Algehele gradering
Neat, clean and cosy room.
Rohan O - Aug 2023
Algehele gradering
Fantasmagories.
The Beach Room se terugvoer
Baie dankie vir julle mooi woorde, Rohan. Dit was 'n voorreg om julle te ontmoet en te huisves. Kom kuier gerus weer!
Amelia H - Aug 2023
Algehele gradering
Beautiful, comfortable place to stay.
Andreas P - Aug 2023
Algehele gradering
Netjies, rustig, goed geleë.
Porche C - Jul 2023
Algehele gradering
Ons het elke oomblik geniet. Dit was fantasties! Dankie aan Louise en haar man, hulle was baie gasvry. Die see, winkels en restaurante is naby. Sal definitief weer by Beach Room vakansie hou.
Shawn B - Jul 2023
Algehele gradering
Almost perfect.
Sandy M - Mei 2023
Algehele gradering
Lovely for a short stay.
Adele G - Apr 2023
Algehele gradering
Fantastic! Felt very welcome and perfect place to stay - lovely host.
The Beach Room se terugvoer
Thank you for your lovely review. We really appreciate it.
Brian D - Apr 2023
Algehele gradering
We loved it there!
Dereck F - Mrt 2023
Algehele gradering
Fantasties!
Elna G - Mrt 2023
Algehele gradering
Baie sentraal.
Lydia W - Feb 2023
Algehele gradering
Lovely
Erica S - Mrt 2023
Algehele gradering
Baie rustig en voel veilig.
Lees meerAbe P - Jan 2023
Algehele gradering
Hemel op aarde!
The Beach Room se terugvoer
Baie dankie vir julle mooi woorde, Abe. Kom kuier weer. Sal so lekker wees om julle weer te sien.
Claudia B - Jan 2023
Algehele gradering
Great location, close to the beach and comfortable stay.
Anonieme gas - Okt 2023
Algehele gradering
William V - Aug 2023
Algehele gradering
Sien die sterre.
Mentz K - Jul 2023
Algehele gradering
Blyplek bietjie knap vir twee mense met baie bagasie, maar goed toegerus, smaakvol, skoon en baie veilig. Lekker parkeeplek van die straat af.
Derik V - Apr 2023
Algehele gradering
Baie skoon, netjies en stil.
Liezel P - Sep 2023
Algehele gradering
Pleasant stay. Very close to Milnerton beach. Safe area with security.
Aletia O - Mei 2023
Algehele gradering
Louise en haar man se gasvryheid het ons tyd in The Beach Room net 'n plesier gemaak en gemoedsrus gegee.
The Beach Room se terugvoer
Dankie vir jou mooi woorde. Ons waardeer dit.
Harried F - Des 2022
Algehele gradering
Ons het 'n wonderlike tyd gehad.
Riana V - Des 2022
Algehele gradering
Veilige, rustige verblyf.
Rami M - Nov 2022
Algehele gradering
It was just perfect.
The Beach Room se terugvoer
Thanks for your lovely review, Rami. We hope we will have the pleasure of welcoming you back again soon.
Barend E - Nov 2022
Algehele gradering
A place to come back to.
Patrick V - Nov 2022
Algehele gradering
Very friendly owner.
Jennet M - Nov 2022
Algehele gradering
Comfortable, clean and lights during loadshedding.
Elizna G - Okt 2022
Algehele gradering
Baie oulik. Alles wat 'n mens nodig het vir 'n vinnige wegbreek.
Vivian D - Okt 2022
Algehele gradering
Small and quaint, nothing more needed for people on the go.
Jeremy V - Sep 2022
Algehele gradering
Wonderlike omgewing en vriendelike mense met alles wat jy nodig het.
The Beach Room se terugvoer
Baie dankie vir jou mooi woorde, Engela. Ons waardeer dit.
Henriette C - Jul 2022
Algehele gradering
Dit het gevoel asof ek 'n hele, ander wêreld betree het op hulle eiland, ver weg v. d. noordelike voorstede waar ek woon.
The Beach Room se terugvoer
Baie dankie vir jou mooi woorde, Henriette. Ons is so bly dit kon vir jou ‘n lafenis wees. Kom kuier weer as jy dit nodig het.
Hettie C - Jul 2022
Algehele gradering
Vriendelik, veilig en absoluut waarde vir geld.
The Beach Room se terugvoer
Baie dankie vir julle mooi woorde, Hettie.
Ons waardeer dit.
Olga B - Jun 2022
Algehele gradering
Perfekte ligging om rondom Kaapstad rond te toer. Goeie kommunikasie van begin tot einde.
Rolien V - Mei 2022
Algehele gradering
'n Pragtige plekkie.
Roslyn D - Apr 2022
Algehele gradering
Peaceful place.
The Beach Room se terugvoer
Dear Roslyn
Thank you for your lovely review.
It was fun to meet you both. We are so happy you had a good time. Enjoy the grandkids.
Shirley M - Mrt 2022
Algehele gradering
Less is more.
Lees meerThe Beach Room se terugvoer
Thank you for your lovely, honest review. We enjoyed being your hosts.
Ron D - Mrt 2022
Algehele gradering
Skoon, veilig, lekker!
Lize V - Mrt 2022
Algehele gradering
Netjies, skoon, luxury.
The Beach Room se terugvoer
Beste Lize
Baie dankie vir julle mooi woorde. Dit beteken vir ons baie. So bly julle het dit geniet.
Dawid O - Feb 2022
Algehele gradering
Privaat, veilige omgewing met alles tot jou beskikking.
Jeanette M - Jan 2022
Algehele gradering
Heerlik aangenaam.
The Beach Room se terugvoer
Baie dankie, Jeanette. Kom kuier gerus weer eendag.
Adrian E - Jan 2022
Algehele gradering
Business trip.
The Beach Room se terugvoer
Thank you for your lovely review. We are so happy to found it place to unwind after a long business day.
Atlantis Hill Trading T - Des 2022
Algehele gradering
Very close to the beach for daily walks, runs or cycle. Very quiet at night, no traffic noise. Restaurants with reasonable pricing within walking distance.
Walleed D - Okt 2022
Algehele gradering
Amazing and relaxing environment. Owners was kind and welcoming allowing you freedom to just enjoy yourself. Great beach with facilities to match.
Lees meerColigny N - Sep 2022
Algehele gradering
Gemaklik.
Lawrence O - Nov 2021
Algehele gradering
Perfekte plekkie.
Donovan D - Okt 2021
Algehele gradering
Amazing hosts. And very peaceful.
Adolfo C - Okt 2021
Algehele gradering
Excellent hosts.
Ciska S - Sep 2021
Algehele gradering
Beautiful, neat and inviting.
Bulela M - Sep 2021
Algehele gradering
We had an awesome stay
Karen G - Aug 2021
Algehele gradering
Very clean, neat and great location.
Yvette P - Jul 2021
Algehele gradering
Highly recommended. The room is compact with modern finishes and very well-equipped to cater for your every need.
The Beach Room se terugvoer
Dear Yvette,
Thank you for your lovely review. We are so pleased that you enjoyed your stay with us and look forward to welcoming you back.
Herculina S - Mei 2021
Algehele gradering
Pragtige plek by die see!
Emmie S - Mei 2021
Algehele gradering
Gemaklik en gerieflik ingerig. Alles wat mens nodig het is tot jou beskikking. Baie vriendelike en behulpsame gasheer en gasvrou.
The Beach Room se terugvoer
Hi Emmie. Baie dankie vir jou mooi woorde. Ons waardeer dit regtig baie. Mooi loop en asb, kom kuier gerus weer. Groete, Louise.
Ryno B - Apr 2021
Algehele gradering
Ons tydjie by die Beach Room was regtig baie lekker.
The Beach Room se terugvoer
Dankie vir julle mooi woorde, Ryno. Dit laat my hart sing.
Willem S - Mrt 2021
Algehele gradering
Skoon plekkie, goed geleë en veilig.
Tinelle Arlene H - Jul 2021
Algehele gradering
Good value for money.
Jan K - Jun 2021
Algehele gradering
There is only one room so don't hesitate booking.
Hannes Z - Mrt 2021
Algehele gradering
Aangename verblyf
Serena F - Nov 2021
Algehele gradering
Absolutely amazing, it suited our needs for the time away. Great place to stay and lock up and go.
Sanet J - Sep 2021
Algehele gradering
Kamer was pragtig en netjies.
Lees meerThe Beach Room se terugvoer
Baie dankie vir jou eerlike en volledige terugvoering. Na ‘n goeie ondersoek, het ons ‘n nuwe matras aangeskaf omdat ons trots is daarop om ‘n baie goeie nag se slaap te verskaf.
Danie V - Apr 2021
Algehele gradering
Netjies, skoon en veilg
Lees meerJaco M - Feb 2021
Algehele gradering
Vriendelike gasvryheid.
Lynette V - Des 2020
Algehele gradering
Fabulous family time in fabulous location.
Kasandra V - Nov 2020
Algehele gradering
Gesellig.
Lorraine B - Nov 2020
Algehele gradering
Uitstekende waarde vir geld.
Coenraad S - Aug 2020
Algehele gradering
Perfekte ligging naby stad en hawe.
The Beach Room se terugvoer
Beste Coenraad
Baie dankie vir jou mooi woorde. Ons is bly jy het jou verblyf geniet. Kom kuier gerus weer wanneer jy in Kaapstad moet wees.
Linette C - Mrt 2020
Algehele gradering
Stil en veilig, ideale rusplekkie.
Wim B - Mrt 2020
Algehele gradering
Eienaar was baie vriendelik en het baie moeite gedoen om ons verblyf aangenaam te maak.
The Beach Room se terugvoer
Baie dankie vir julle vriendelike woorde. Ons waardeer dit!
Jakkie D - Nov 2020
Algehele gradering
Was heerlik om so naby die strand te wees en veilig te voel in die omgewing.
Benita B - Jan 2020
Algehele gradering
Skoon. netjiese kamer soos geadverteer op die webtuiste.
Desroy V - Okt 2020
Algehele gradering
Dit was baie stil, rustig, naby eetplekke.
Beverley J - Des 2019
Algehele gradering
Asemrowend.
Chris D - Des 2019
Algehele gradering
Gerieflik en rustig.
Susan B - Des 2019
Algehele gradering
Stil en rustig.
Werner B - Okt 2019
Algehele gradering
Lekker by die see.
The Beach Room se terugvoer
Baie dankie vir julle mooi woorde en waardering. Ja, dis voorwaar ‘n voorreg om só naby die strand te wees en ook so naby die stad en al die ander lekker plekke. Kom kuier aab weer!
Debby V - Apr 2019
Algehele gradering
Wonderlike, vriendelike diens van gasvrou (en gasheer) ontvang.
The Beach Room se terugvoer
Dankie vir julle mooi woorde, Debby. Dit was vir ons net so lekker dat julle hier by ons kom kuier het. Kom gerus wees, julle sal so welkom wees.
Fundile N - Apr 2019
Algehele gradering
I love that place.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Ek is mal oor die plek.
Dit was die beste deal in die wêreld.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
The Beach Room se terugvoer
Dear Fundile,
What a beautiful review. Thank you for being such super guests! Please come visit again.
Alida V - Feb 2019
Algehele gradering
Snoesig.
Xanthe M - Feb 2019
Algehele gradering
Wonderlike ervaring.
The Beach Room se terugvoer
Baie dankie, Xhante. Waardeer die mooi woorde.
Tshepo K - Jan 2019
Algehele gradering
Place is small but worth a visit.
Francois S - Jan 2019
Algehele gradering
Baie aangenaam, netjies en veilig (binne n sekuriteitskompleks).
Cilliers B - Sep 2019
Algehele gradering
Baie netjies en goed toegerus, ideaal vir 'n kort wegbreek of langnaweek.
Lees meerThe Beach Room se terugvoer
Goeie dag Cilliers,
Baie dankie vir jou eerlike terugvoer, As julle ooit sou wou kom kuier en gaste onthaal en/of braai, het ons ook vir julle 'n hele huis op Woodbridge Island, nl The Island Beach House, Milnerton. Hier is daar lekker plek om uit te strek ('n volledige twee-slaapkamerhuis met private tuin) en hier kan 'n mens lekker kuier en braai saam met vriende. Ons sien daarna uit om jou weer te verwelkom.
Vriendelike groete.
Louise
Leon V - Okt 2019
Algehele gradering
Skoon en netjies.
Lees meerThe Beach Room se terugvoer
Dankie vir julle terugvoer, Leon. Ons is werklik jammer dat ons nie aan julle verwagtinge voldoen het nie. Dit is waar dat die kamer klein is - in ons LekkeSlaap advertensie word dit beskryf as ‘n “ateljee-kamertjie”, en “Daar is veilige parkeerplek in besoekersparkeerplek”. Ons voel beide die beskrywings is akkuraat en al die “VP”-gemerkte parkeerplekke is vir besoekers en minder as 20 m van die kamer - dus nie op ‘n ander erf nie. In ons aankomsinligting wat voor die tyd aan julle ge-epos was, is hierdie parkering verduidelik. Ons het ook van julle verstaan dat die rede vir julle vroeë vertrek was omdat julle oppad huistoe Stellenbosch en Franschhoek wou verken en besluit het om daar oor te slaap? Dit is waar dat die visdam in die gemeenskaplike tuin wat op ons foto’s verskyn tans deur die kompleksbestuur gerestoureer word. Weer eens jammer dat die verblyf so ‘n teleurstelling vir julle was.
Purde F - Des 2018
Algehele gradering
Ontspannend en rustig.
The Beach Room se terugvoer
Dankie vir die mooi woorde, Purdé. Julle is enige tyd weer welkom en dit sal tog te lekker wees om julle weer erens in die toekoms te kan verwelkom. Als van die beste.
Nicole L - Des 2018
Algehele gradering
Amazing.
The Beach Room se terugvoer
Dankie, Nicole. Bly julle het dit geniet.
Jacobus D - Nov 2018
Algehele gradering
Wonderlik.
Arrie M - Sep 2018
Algehele gradering
Netjies, goed ontwerp. Spasie bietjie min vir 2 volwassenes.
Marietjie B - Jul 2018
Algehele gradering
Baie netjies, baie gerieflik en baie ekstras.
Anita K - Jun 2018
Algehele gradering
Baie mooi, privaat met alles wat jy nodig het en meer.
Gerda V - Mei 2018
Algehele gradering
Was baie netjies en beddegoed was mooi en lekker.
The Beach Room se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoer. Ek is bly julle noem dat die kamer klein is, iets wat baie duidelik en herhaaldelik in ons advertensies genoem word. As mens 'n groot kamer sou verlang, is The Beach Room beslis nie vir jou geskik nie.
Riaan E - Mei 2018
Algehele gradering
'n Fantastiese verblyf.
Michele V - Mei 2018
Algehele gradering
Goeie ligging, baie skoon en netjies.
The Beach Room se terugvoer
Dankie vir die mooi terugvoering, Michelle. Ja, die spasie is inderdaad klein en ons maak dit baie duidelik in ons advertensie. As 'n mens wil uitstrek in 'n kamer en baie beweegruimte benodig, is dit beslis nie regte plek vir jou nie. Mooi loop.
André B - Apr 2018
Algehele gradering
Fantasties.
Andre V - Mrt 2018
Algehele gradering
Heerlik gebly in hierdie skoon, netjiese kamer.
Paul S - Jan 2018
Algehele gradering
Awesome!
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Awesome!
Wat 'n amazing plek om by te bly. Kon geen fout vind. Die kamer was awesome, puik bed, kussings, ens. Die eienaars was ongelooflik, baie vriendelik en hartlik. Lieflike couple. Die Beach Room was ongelooflik. Ek sal definitief weer hier bly. Welgedaan aan die eienaars, julle het 'n juweel hier beet.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Brian A - Nov 2018
Algehele gradering
A small but practical and spotless room!
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
'n Klein, maar praktiese en baie skoon kamer.
Die eienaars en die skoonmaker is baie vriendelik. Sal beslis weer hier bly.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Shannon S - Feb 2018
Algehele gradering
Lovely room.
Johan H - Aug 2018
Algehele gradering
Rustig, veilig en stil.
The Beach Room se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoering. Ja ek glo ‘n bed en linne moet gemaklik en netjies wees, anders is dit onmoontlik om ‘n rustige nag te geniet, en daarom streef ons daarna.
Martie H - Des 2017
Algehele gradering
Loop afstand van see en restaurante in 'n veilige omgewing.
Deon S - Aug 2017
Algehele gradering
Uitstekende fasiliteit, uiters stylvol, kompak dog gerieflik.
Willie S - Jun 2017
Algehele gradering
Geniet dit om huis te voel.
The Beach Room se terugvoer
Dankie vir julle mooi woorde. Ons waardeer dit. Kom kuier gerus weer, dit was heerlik om julle te leer ken.
Helen B - Mei 2017
Algehele gradering
Wonderful accommodation.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Wonderlike akkommodasie.
Die dekor is pragtig en dit is baie gerieflik. Dankie dat julle ons laat tuis voel het. Loopafstand van die pubs en restaurante af. Asemrowende sonsondergange!
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Hanno N - Apr 2017
Algehele gradering
Wow! Wow! Wow!
Lees meerThe Beach Room se terugvoer
Wow, dankie vir die pragtige woorde. Ons waardeer dit opreg. Dit was heerlik om julle by ons te kon ontvang. Kom asb gou weer.
Adele D - Okt 2017
Algehele gradering
Perfekte ligging om die Kaap te verken.
The Beach Room se terugvoer
Beste Adele,
Baie dankie vir die terugvoering, ons waardeer dit. Jammer julle moes so self sien kom klaar op Sondagoggend. Ons verwelkom julle graag terug.
Alles van die beste,
Louise
Bilha H - Sep 2017
Algehele gradering
Sal definitief weer hier oorslaap.
Hendrik T - Jul 2017
Algehele gradering
Aangename gasheer en gasvrou. Sal weer hier wil bly.
Greens G - Jul 2017
Algehele gradering
Was baie lekker en rustig.
Louize D - Okt 2016
Algehele gradering
Dit was net baie wonderlik gewees.
The Beach Room se terugvoer
En dit sal vir ons ook enige tyd heerlik wees om julle terug te verwelkom.
Baie dankie vir die mooi woorde.
Mooi loop.
Louise & Jean
Lizelle M - Okt 2016
Algehele gradering
Baie lekker en die mense is baie gasvry.
Gerty B - Aug 2016
Algehele gradering
Vriendelik, netjies en perfekte ligging!
Lindsey W - Aug 2016
Algehele gradering
Beautifully and tastefully decorated accommodation.
The Beach Room se terugvoer
Dear Lindsey,
Thank you for your lovely review. Yes, we are indeed blessed to be in this beautiful location with the beach on our doorstep with that picture perfect view of the mountain and city, yet so centrally situated to so many attractions, including restaurants. Do come visit again soon!
Kind regards,
Louise
Willy N - Jul 2016
Algehele gradering
Baie lekker.
Alicia J - Jun 2016
Algehele gradering
Ons sou nie enige ander plek bo The Beach Room verkies het nie!
The Beach Room se terugvoer
Baie dankie vir die mooi en vriendelike woorde, Alicia. En julle sal vir seker weer baie welkom wees!
Andre O - Apr 2016
Algehele gradering
Warm feeling.
Wayne F - Feb 2016
Algehele gradering
Perfekte plekkie om weg te breek.
Chantell L - Feb 2016
Algehele gradering
Pragtig!
The Beach Room se terugvoer
Baie dankie vir die pragtige terugvoer. En ja, julle sal natuurlik altyd weer welkom wees.
Hanlie E - Okt 2016
Algehele gradering
Baie netjies.
Pycke E - Aug 2016
Algehele gradering
Amazing experience!
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Amazing ervaring!
Vir verblyf in Kaapstad is hierdie knus kamer perfek! Ek kan nie aan enige iets dink wat fout was in die Beach Room nie. Louise het seker gemaak ons het 'n lieflike en hartlike verwelkoming en het verskeie aanbevelings gemaak sodat ons Kaapstad ten volle kon geniet. Die middestad is nie ver nie en die strand is maklik te voet bereikbaar. Baie veilig en 'n lieflike "dorpie". Kan hierdie verblyf definitief aanbeveel!
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Tamsin J - Des 2015
Algehele gradering
Amazing!
Lees meerThe Beach Room se terugvoer
Dear Tamsin,
Thank you for your lovely review. It was such a delight to be part of the first steps of your journey as married couple. Enjoy!
Ilana J - Okt 2015
Algehele gradering
Absoluut wonderlik!
Lees meerAneleh F - Aug 2015
Algehele gradering
Drie nagte oorgebly om 'n konferensie by te woon.
Jassie V - Jul 2015
Algehele gradering
Dit word hoogs aanbeveel!
Beverley J - Jul 2015
Algehele gradering
As ek ons verblyf in een woord moet opsom sal ek sê: Uitstekend!
Tersia L - Jun 2015
Algehele gradering
Lekker oornagverblyf!
Van Zyl A - Jun 2015
Algehele gradering
My eggenoot en ek het hier oornag vir 2 aande.
Sibongile N - Jun 2015
Algehele gradering
Classy!
Herman B - Nov 2015
Algehele gradering
Baie gerieflike en kompakte verblyf met alles wat jy nodig mag kry en die vriendelikste gasheer/vrou.
Anita G - Okt 2015
Algehele gradering
Mooie, netjiese kamer.
Megan M - Des 2014
Algehele gradering
Ongelooflik!
Rene G - Des 2014
Algehele gradering
Very pleasant, clean and friendly management.
Willy N - Aug 2014
Algehele gradering
Vriendelik ontvang!
- Kapasiteit: 2 mense
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Marechaleweg 38, Woodbridge Island, Milnerton, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang