The Beached Whale @ Sunset on Hill
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Ekstra Fooie
Buiten die tariewe in die bostaande tabel hef die eiendom ook 'n eenmalige:
- Skoonmaakfooi van R1,000.00 per bespreking
Prys sluit in
- Selfsorg
Breekskadedeposito
'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R2000 moet direk aan die eiendom betaal word.
Huisreëls
- Rook is binnenshuis verbode.
- Geen wasgoed mag oor die balkonrelings hang nie.
- Geen geraas word tussen 22:00 en 06:00 toegelaat nie.
- Daar is nie braaigeriewe in die woonstel nie en gaste moet asb. nie op die balkon braai nie, maar die gemeenskaplike braaigeriewe op die grondverdieping gebruik.
- Die kompleks en woonstel is met geslotekringtelevisie toegerus. Kameras is by elke woonstel se ingang geïnstalleer.
- Die kompleks en die woonstel het geslote-kringtelevisie en daar is kameras by die ingang van elke woonstel.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 00:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hill-straat 4, Tableview, 7441, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang