Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Beachfront Unit 10

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 18 resensies

Uitstekend

Netheid
4.4
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Femida N
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Jan 2024

Quiet and peaceful. It was lovely. Good location. Easy access to the beach, shopping malls, and food outlets.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Eckhardt B
Lang verblyf Gesin met tieners
4.8
Apr 2023

Heerlik en rustig. Pragtige plek. Uitstekende diens. See-uitsig is super mooi. Lekker swembad met genoeg braaiers. Hoogs aanbeveelbaar vir 'n heerlike vakansie.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Theuns
The Beachfront Unit 10
Eckhardt, Baie dankie vir die positiewe kommentaar. Dít was 'n plesier om julle te akkommodeer.

Lizelle B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Feb 2024

Was heerlik en gerieflik. Baie netjies. Vriendelike mense. Padjie af na strand van eenhede is bietjie onveilig vir ons ouer mense. Dit is baie styl. Heerlik swembad.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Martelle Rudene W
Lang verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Jul 2023

Dit was heerlik veral om deur die branders wakker gemaak te word. Ons gesin het lekker gekuier, gebraai. Ontbyt op die balkon was natuurlik die beste. Woonstel is lekker ruim en gesellig. Diens topklas. Dankie vir almal.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elmarie S
Lang verblyf Gesin met klein kinders
4.4
Mei 2023

Die woonstel was gerieflik met 'n mooi uitsig vanaf die balkon. Die woonstel was ruim en alle toerusting was beskikbaar soos adverteer. Dit is optimaal vir klein kinders met die swembad en die paadjie na die strand, kon lekker visvang tussen die rotse en skulpies optel. Die vloer was wel effe vuil met ons aankoms en die wifi het ook nie gewerk soos geadverteer nie, maar buiten dit sal ons weer gaan.

Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Neil A
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.2
Okt 2023

Lekker plekkie naby die see. Goed ingerig. Het lekker tyd saam gesin gehad.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Magda J
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2022

Baie lekker gebly en was naby baie plekke wat regtig lekker is. Vriendelike ontvangs en rustige verblyf, geniet die uitsig op die see, dit was wonderlik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Theuns
The Beachfront Unit 10
Dankie vir terugvoer Magda. Julle sal altyd welkom wees.

Corné D
Lang verblyf Gesin met tieners
4.8
Okt 2022

Vriendelike diens. Lekker geleë naby strand. Pragtige kompleks. Ons het elke oomblik geniet by die strandfront. Sal weer tuisgaan daar.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Theuns
The Beachfront Unit 10
Corne, baie dankie vir die mooi woorde.

Brian B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Sep 2021

Excellent. Sea views and gardens are amazing.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Leon V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2020

Baie lekker plek, skoon en netjies by die strand en naby alles. Baie mooi skoon 3-slaapkamerplekkie met direkte toegang tot die strand, lekkerste kuier in 'n lang tyd, waarde vir geld.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Theuns Geverifieer

Eiendomme 6

Resensies 203

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
Vanaf R 900
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 900
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ashmead-rylaan 500, The Beachfront, Ramsgate, 4285, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAANeKW3jweSzplbmbKUkiTJ3CbyvjCZzxH1vNvLpLxrvTk7jXAge?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag (plek vir 6) 18 5 1 5 500 Ashmead Drive The Beachfront 4285 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.884667603756 30.352763186508

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang