Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Beachfront Unit 11

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 31 resensies

Uitstekend

Netheid
4.4
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Casper V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2024

Baie rustig. Oom is baie behulpsaam en het ons vriendelik geakkommodeer met ons versoeke.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cornelius T
Kort verblyf
5.0
Mei 2023

Baie goeie mense. En great kompleks. Baie lekker sal eenige dag weer gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Zanne C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2023

Absolute gem of a place, we had the best time. Beautiful view and friendly hosts, well worth it.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Babsie G
Lang verblyf Gesin met tieners
4.6
Jul 2023

Aangename vakansie. Hierdie eenheid is nie ultra-modern nie, maar baie ruim en goed toegerus. Die bestuurder is vriendelik en behulpsaam. WiFi was beskikbaar maar ons het van eie data gebruik gemaak wat vinniger was. Daar was slegs 'n oop parkering beskikbaar maar die perseel is baie veilig. Netjiese braaiplekke is in die tuin beskikbaar. Die eenheid is baie naby aan Ramsgate-strand en daar is 'n veilige staproete langs die see tot by die swemstrand. Ons was beïndruk met die netheid op die strand en in die omgewing. Ons sal nie omgee om weer van die eenheid gebruik te maak nie.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
Kort verblyf Gesin met tieners
3.6
Okt 2022

Netheid
2.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Kobus P
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2021

'n Stil en rustige omgewing, vriendelike mense. Dit is vir seker 'n plekkie waar 'n mens rustig en lekker kan kuier en bly. Ek sal dit aanbeveel vir oud en jong mense, 'n pragtige uitsig oor die see, en 'n maklike toegang van die perseel na die strand toe, ons het dit waarlik baie geniet, baie dankie vir almal met wie ons gedeel het, en in kontak, julle was regtig baie behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Theuns
The Beachfront Unit 11
Kobus, baie dankie vir die positiewe kommentaar. Dit was 'n plesier om julle te akkommodeer.

Piet L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2021

Ons het baie lekker gekuier en die diens was 100%. Die eienaar het ons vriendelik ontvang en die woonstel oopgesluit en deurgegaan. Die woonstel was netjies en skoon en alles was reg. Dit is teen die strand geleë en die restaurant en swemstrand was loopafstand. Die woonstel was te groot vir 2 mense, meer geskik vir 5 of 5, omdat daar 3 slaapkamers en 2 badkamers is. Ek sal vir sek weer daar tuis gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Franz S
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Okt 2021

It was a very good stay and value for money. Remotes are used to access the beach. Instead of 1, families should be given 2 or 3.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ivy S
Kort verblyf
5.0
Sep 2020

Beste uitsig oor die see. Ruim vertrekke en skoon Die eenheid is baie ruim, netjies en het n wonderlike see uitsig. Skoon swembad en braai geriewe. Was vriendelik ontvang. Sal beslis weer kom.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annatjie W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2019

Baie lekker. Die moeite werd. Alles was perfek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Theuns Geverifieer

Eiendomme 5

Resensies 184

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
Vanaf R800
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R800
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Ashemead-rylaan 500, Ramsgate, 4285, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1d0a594413a8030eb5a3c1dd85b9fe1ceef8f4ce2f6a7f5e57955f07ed0e7e44dcce9e61eb2afe6738b536b1709ac5722f79?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag (plek vir 6) 31 5 1 5 500 Ashemead Drive Ramsgate 4285 KwaZulu-Natal 021 201 8901 15:00-19:00 09:00 -30.884686 30.352948

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang