Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Beachfront Unit 2

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Theuns Geverifieer

Eiendomme 5

Resensies 184

Op LekkeSlaap 11 jaar

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 60 resensies vir The Beachfront Unit 2
Netheid
4.4/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.8/5
Naomi S - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Naomi S

Me and my family love it there it was out second time.

We will go back again for sure.

The Beachfront Unit 2 se terugvoer

We enjoyed having you here.
You will always be very welcome.

The Beachfront Unit 2
Lindie B - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lindie B

Die swembad was my gunstelingplek. Die water is heerlik.

Rustige atmosfeer, ligging is perfek!

The Beachfront Unit 2 se terugvoer

Dankie Lindie vir die positiewe kommentaar.
Ons is bly dat jy die vakansie so geniet het.

The Beachfront Unit 2
Michael P - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michael P

Enjoyed every minute of our stay and will go back if looking to go to the south.

Really enjoyed our stay at the Beachfront. The proximity to the semi-private beach and Boulders Bay is fantastic, and the walk to the main beach is very pleasant. The garden, swimming pool, and braai facilities are very well-kept with beautiful plants, trees, and flowers. The unit is very spacious and comfortable with a full dining room, kitchen, lounge, patio, and two showers and a bath. The furniture is a bit old, and some of the kitchen utensils are a bit rusty, but the location, safety, and spaciousness more than make up for this minor 'complaint'. The unit itself is 3.5 stars, but due to the sea view, the excellent location, outdoor facilities, and close proximity to many interesting outings and beautiful beaches, I would rate the overall stay 4.8 stars.

The Beachfront Unit 2 se terugvoer

Thank you for your kind words, Michael. Further upgrading of the unit is a top priority for the near future.
Best wishes.

The Beachfront Unit 2
Maryna G - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maryna G

Sal weer kom kuier.

Ons het heerlik gebly. Dit was baie lekker om ons eie strand op ons voorstoep te hê! Baie dankie vir die hulp van die gasheer en gasvrou.

Willie M - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Willie M

Reg lang's die see met die gedreun van die golwe so kalmerend.

Plek was skoon en netjies met al die geriewe. Geen loadshedding! Mooi tuine. Die ligging MBT, die dorp is binne loopafstand van Spar en apteek.

Laurika D - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Laurika D

Was regtig lekker en baie rustig.

Baie lekker strand en akkommodasie gewees.

Annette V - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annette V

Wonderlike wegbreek-kans. Privaat en ruim. Goed toegerus.

Toegang tot 'n pragtige privaat strand. Stapafstand van Ramsgate se hoofstrand. Huisie is goed toegerus. Baie lekker badgeriewe. Huisie word nie ondraaglik warm tydens beurtkrag nie en is knus en warm met koeler weer. Ons kinders het ten alle tye welkom gevoel. Braaigeriewe is baie goed en meer as genoeg daarvan! Die eienaar het 'n goeie, herlaaibare lig beskikbaar gestel, wat geweldig baie gehelp het toe ons tydens beurtkrag wou braai en vir die kinders om snags die toiletgeriewe te vind. Sal net vir toekomstige gaste aanbeveel dat 'n mens jou eie skottelgoedseep, sponsie, afdrooglap en toiletpapier saamneem, asook seepblokkies vir die skottelgoedwasser indien 'n mens daarvan gebruik wil maak. Algeheel baie goeie waarde vir geld en 'n vriendelike, behulpsame eienaar. Beslis die moeite werd. 'n Geleentheid vir 'n goeie wegbreek-geleentheid.

The Beachfront Unit 2 se terugvoer

Annette baie dankie vir die mooi woorde. Julle sal altyd baie welkom wees.

The Beachfront Unit 2
Diederik K - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Diederik K

Great plek.

Die woonstel was great geleë. Die uitsig is sprokiesmooi. Baie netjiese tuin. Baie goed instant gehou. Naby die hoofstrand. Die woonstel het alles gehad wat ons nodig gehad het. Die swembad en braaigeriewe was elke dag skoon en netjies. Die eienaar was 'n oproep weg indien nodig. Was vriendelik ontvang en indien ons iets wou weet of kort was ons vinnig gehelp. Sal definitief die verblyf aanbeveel vir iemand wat wil weg kom van die gejaag van die lewe.

Carina E - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carina E

Fantasties.

In 'n stil, rustige omgewing. Woonstel goed toegerus. Pragtige see-uitsig en direk op die strand. Ons sal beslis weer soontoe gaan.

Rozanne K - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rozanne K

Absoluut fantastiese verblyf.

Ons het heerlik gebly. Dr. Appelgryn het deurentyd met ons gekommunikeer en inligting oor die omgewing deurgegee wat ons baie waardeer het. Die ligging is onverbeterlik en ons het dikwels op sie strand gaan stap. Dit is netjies en die swembad is 'n groot bonus. Dit is boonop baie veilig met alarms en kameras. Ons gaan baie beslis weer soontoe. Dankie Oom Theuns vir ons heerlike vakansie!

Eugene B - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Eugene B

Dankie, vakansie baia geniet.

Bietjie ongelukkig oor 'n paar goed. Eienaar, parkeerplek, kombuisgoed, bouers, ens.

Thandi K - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thandi K

The place was excellent. I will definitely come back.

The only thing we were worried about was the car because it was not parked under cover. Worried about the weather conditions that were taking place, but overall, everything was superb.

Michael B - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michael B

Truly an amazing place.

We were welcomed on arrival by the host, shown around the unit and made to feel at home. We can't wait to go back!

Carien B - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Carien B

Was baie lekker, baie dankie vir die gasvryheid.

Was baie lekker. Dr. Appelgryn was baie gasvry en het ons op ons gemak laat voel. Oom Andries was ook baie vriendelik. Wat dit net lekkerder sou maak as daar 'n skoonmaker ingesluit was wat elke dag net kon opruim.

Gerne B - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerne B

Rustig op die die strand.

Ruim eenheid met privaat grasperk. Heerlike skoon swembad en slegs 'n paar treë weg van privaat strand! Was 'n baie lekker vakansie. Sal beslis aanbeveel!

Tiné S - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tiné S

Goeie waarde vir geld!

Baie lekker vakansie gehad! Ons kinders is albei nog baie jonk en daar was soveel plekke baie naby waarna ons toe kon gaan. Verblyf het ons eintlik verstom want dit is baie groot. Baie naby aan die strand. Sal enige persoon aanbeveel om daar te gaan vir vakansie! Baie dankie vir 'n baie lekker wegbreek!

The Beachfront Unit 2 se terugvoer

Tine, ons het julle teenwoordigheid ook geniet.

The Beachfront Unit 2
Nicoline T - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicoline T

Ideale wegbreek van die besige stadslewe.

Die vakansie was die viering van my ma se 61ste verjaarsdag, asook die 1ste keer wat sy gevlieg het. Die eenheid was die perfekte wegbreek. Die see-uitsig van al die slaapkamers af. Direkte toegang tot die strand. Die beste om die golwe te hoor wanneer jy wakker word in die oggend. Ons gaan beslis weer kom kuier.

The Beachfront Unit 2 se terugvoer

Ons is baie bly dat julle die paar dae geniet het.

The Beachfront Unit 2
Eduard A - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eduard A

'n Heerlike, rustige en veilige vakansie met alles wat jy nodig het.

Ons het dit baie geniet en kon lekker uitrus. Die woonstel is goed toegerus, skoon en netjies. Ons het die skottelgoedwasser waardeer! Ook die wasmasjiene. Verder het die mooi tuin en die uitsig oor die see bygedra tot die rustigheid. Ons waardeer die feit dat dit nie so besig soos by bv. Margate is nie. Ons sal vir seker weer van die woonstel gebruik maak.

The Beachfront Unit 2 se terugvoer

Dankie vir die goeie kommentaar. Dit was 'n plesier om julle te akkommodeer.

The Beachfront Unit 2
Igor G - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Igor G

Teen die see, en naby alles.

Was 'n great wegbreek saam vriende.

Janine V - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janine V

Love this place, love this unit and really appreciate that it is close to everything, especially the beach.

My father went on my behalf this time as I could not get leave from work. I really love this place and I would like to visit it every year. I have recommended this place to all of my friends and family. I never want to go anywhere else.

The Beachfront Unit 2 se terugvoer

I am glad that your father also appreciated the lovely location and closeness to the ocean

The Beachfront Unit 2
Walter C - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Walter C

Aardsparadijs.

Prachtige plek. Hebben daar een heerlijk verblijf gehad. Ik kan het aan iedereen aanraden.

Ezenhlanhla N - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ezenhlanhla N

Tranquilising experience, home away from home.

See stars.

Solene B - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Solene B

Beste ligging ooit.

Baie lekker verblyf, veral met klein kinders. Goeie behulpsame kliëntediens.

Lelanie R - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lelanie R

Baie lekker gebly.

Ons het baie lekker gebly en sal vir seker die plekkie weer oorweeg om by te bly. Pragtige uitsig op die see.

Shann B - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Shann B

Beautiful views! Perfect location!

Friendly welcome! Lovely unit. Especially perfect for families with children. Ideal location accessible to beach and other points of interest.

Marius H - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marius H

Was regtig lekker en rustig gewees.

Met my aankoms was die woonstel nie skoon en reg vir ons nie. Hulle was nog besig om skoon te maak.

Pieter H - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Pieter H

Basies. Familie-eiendom. Goeie ligging maar ou eiendom met minimum onderhoud.

As jy gewoond is aan vakansie-eiendomme waar goed nie werk nie (soos TV se afstandbeheer) en is bereid om twee weke te wag om dit herstel te kry, voel vry om daar te gaan bly.

The Beachfront Unit 2 se terugvoer

Dit is baie jammer dat die gas nie die gebreke aangemeld het nie. Ons beklemtoon sterk in die inligting's dokument dat klagtes onmiddellik onder ons aandag gebring word sodat die fout herstel kan word, daarsonder kan ons nie vir gaste bystaan nie. Die eenhede is selfsorg en word deeglik skoongemaak voor enige besetting. Ons het dus geen beheer oor die netheid van 'n woonstel nadat huurders intrek geneem het nie.

The Beachfront Unit 2
Riekie K - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riekie K

Verskriklik lekker.

Die plekkie was verskriklik mooi en baie skoon. Die mense was baie vriendelik. Die uitsig is baie mooi met 'n verskriklike mooi tuin. Alles is daar wat jy nodig het.

The Beachfront Unit 2 se terugvoer

Dit was werklik 'n plesier om julle te akkommodeer.

The Beachfront Unit 2
Pieter L - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter L

Puik netjiese verblyf en goeie ligging.

Word sterk aanbeveel. Sal weer daar tuisgaan.

The Beachfront Unit 2 se terugvoer

Dankie vir die positiewe terugvoering, dit word waardeer!

The Beachfront Unit 2
Johan B - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan B

Fantasties.

Sal weer soontoe gaan, die ligging is fantasties.

The Beachfront Unit 2 se terugvoer

Johan hoop ons kan julle weer verwelkom. Groete

The Beachfront Unit 2
Jackie E - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jackie E

Rustigheid met 'n fantastiese uitsig!

Ons het die verblyf by Beachfront Unit 2 vreeslik geniet. Die woonstel is baie gerieflik en skoon. Ons het heerlik geslaap en uitgerus en die uitsig oor die see is onverbeterlik. Ons beoog om gou weer te gaan.

The Beachfront Unit 2 se terugvoer

Dit sal lekker wees om julle weer te verwelkom.

The Beachfront Unit 2
Mienie D - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mienie D

Dit was alles en nog meer, ons het heerlik geëet, gekuier, ontspan, die omgewing was puik en ons het lekker geslaap!

Van die aankoms tot reistyd was een groot plesier. Die woonstel was pragtig skoon en netjies, die tuin is 'n rustige hawe na die stap van die strand af. Die swembad is 'n pragtige skoon lafenis. Die braai-area was die hartklop van ons kuier - die buitestort is goed in werking en help om die sandjies net daar te laat. Daar is meer as genoeg breekware vir 4 persone en ontbreek glad nie aan alle ander goedjies nie. Ons het werklik tuis gevoel - Afrikaans was vir ons beslis die hoogtepunt - die vriendelike personeel en natuurlik die heerlik kuiertjies saam met oom Andries sal ons nog lank bybly. Ons opregte dank aan Oom Theuns, jy is 'n ster om alles so heerlik saam te stel. Ons sal beslis weer kom kuier. Laaste maar nie die minste nie is die uitsig - ons kon vanaf die woonstel die walvisse sien speel, skepe het verby gevaar en snorkel saam met die natuur vriendelike dolfyne wat sommer self kom dagsê - Hoe cool is dit? (All in one package - good discount price)

The Beachfront Unit 2 se terugvoer

Baie dankie vir die positiewe kommentaar. Ek is altyd dankbaar as die kuiergaste sulke waardering het vir wat ons kan aanbied.

The Beachfront Unit 2
Liesl S - Jun 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liesl S

101% Perfect.

Theuns and Andries were brilliant hosts. The Beachfront Unit 2 was perfect. Fantastic braai facilities and if you ask Andries nicely Fortunate makes the best pap 'n gravy too. The unit is literally on the beach! We visit Ramsgate area at least once a year and we will now go only to this venue. Too lekker ! Baie dankie Theuns en Andries, julle plek is te lekker. Sien julle binnekort weer!

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

101% Perfek.

Theuns en Andries was briljante gashere. The Beachfront Unit 2 was perfek. Fantastiese braaigeriewe en as mens mooi vir Andries vra maak Fortunate die lekkerste pap en sous ook. Die eenheid is letterlik op die strand! Ons besoek Ramsgate ten minste een keer per jaar en ons sal van nou af net hiernatoe kom. Te lekker! Baie dankie Theuns en Andries, julle plek is te lekker. Sien julle binnekort weer.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Gerhard V - Mei 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerhard V

Die lekkerste nog aan die Suidkus.

Ek is baie bly ons het hierdie plekkie op LekkeSlaap raakgeloop. Sal beslis weer gaan.

Leilane B - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leilane B

Spectacular accommodation.

The place is beautiful and the view is amazing. We can't wait to go there again.

The Beachfront Unit 2 se terugvoer

Leilane, thank you for the favourable comments.

The Beachfront Unit 2
Veruschca J - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Veruschca J

This is a fabulous location and venue - great if you want to be right on the beach.

This is an awesome venue, right on the beach. Location is secure and great. I will recommend this venue at any time.

The Beachfront Unit 2 se terugvoer

Veruschca,
Thank you for your favourable comments. We hope to welcome you again in the near future.
The Beachfront

The Beachfront Unit 2
Marisha M - Jun 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marisha M

Fantasties!

Die ligging is fantasties en die diens voortreflik. Die eenheid self is baie gerieflik ingerig en bied al die nodige geriewe.

Sep B - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Sep B

Baie lekker gebly. Naby hoofstrand en eetplekke gewees.

Ek het regtig meer gekry as wat ek verwag het.

Phil L - Mei 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Phil L

Baie lekker.

Net te duur vir twee persone!

The Beachfront Unit 2 se terugvoer

Die woonstel word as geheel verhuur afgesien van die aantal persone wat die perseel beset. Die huurder betaal nie per kop nie maar vir die eenheid. Hierdie woonstel het twee slaapkamers met twee badkamers en is beskikbaar vir vier persone. Dit is die huurder se keuse om nie die woonstel te vul nie. Maksimale besetting beteken dus maksimum waarde vir geld.

The Beachfront Unit 2
Clinton V - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Clinton V

Awesome holiday. Awesome accommodation.

See stars.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Fantastiese vakansie. Fantastiese verblyf.

Sien sterre.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Clinton V - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Clinton V

Fantasties.

Ons het ons vakansie baie geniet. Ons sal definitief weer kom.

Anton V - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anton V

Beste see-vakansie aan die Suidkus!

Ons het 'n vreeslike lekker vakansie gehad. The Beachfront units is perfek geleë. Baie netjies, veilig en vriendelike diens. Mooi strand en naby aan alles.

Elna W - Apr 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elna W

Was baie rustig en gesellig op die perseel saam met wonderlike toesighouer.

Die perseel is in 'n stil area geleë en die toegang tot die strand is net 'n paar tree deur die perseel se hek wat uitloop op die strand. Baie veilig en besonders mooi.

Zane N - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zane N

Amazing location and will definitely go back again.

Will definitely go back in the future.

Rita M - Mei 2016
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rita M

Spacious and well appointed.

Bed in main room extremely uncomfortable. Surfaces clean, however fan blades very dirty and nooks and cranies not clean.

The Beachfront Unit 2 se terugvoer

Thank you for the review. The bed has subsequently been replaced with one that is extremely comfortable. Extra care is also taken to ensure that the fan blades are always clean.

The Beachfront Unit 2
Tania J - Aug 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Tania J

Gemaklik en rustig

Dit was 'n baie gemaklike en rustige week. Ons het dit baie geniet. Die fasiliteite was skoon en goed ingerig. Die semi-privaat strand was uitstekend om rustig te verkeer en as die kinders wil swem, is die hoofstrand 10 minute se wandelpad-stap weg. Ons sal definitief weer daar bly.

Ronel P - Nov 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronel P

Fantastiese ligging en uiterse ruim eenheid.

Die woonstel was meer as wat ons verwag het. Baie ruim en netjies toegerus. Definitief waarde vir geld.

Louwene M - Jan 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louwene M

Tweeslaapkamerwoonstel waarin ons vir sewe dae heerlik ontspan het.

Wat 'n wonderlike verassing. Bekostigbare, netjiese plek, veilig met 'n pragtige tuin. Dankie aan al vriendelike en behulpsame personeel. Die rustige atmosfeer en puik ligging verseker dat ons sommer nog in hierdie jaar weer kom kuier.

Hanlie R - Sep 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hanlie R

Ons het baie lekker gebly.

Die eenheid is baie goed ingerig met alles wat mens nodig kan kry, en die bestuurder van die kompleks is ten alle tye beskikbaar. Hierdie plek is beslis een van die bes bewaarde geheime van die Suidkus. Dis 'n klein kompleks, met 'n hekkie na 'n private strand, maar naby genoeg om te stap na Ramsgate se hoofstrand. Naby talle eetplekke en besienswaardighede. Ideaal vir iemand wat deel van die 'buzz' wil wees, maar tog 'n stil en private vakansie wil geniet.

Kurt S - Mei 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Kurt S

Goed, maar 'n paar haakplekke.

Daar is 'n baie swak DStv-pakket. Die internet is baie goed. Die hek na die strand is buite werking. Dis 'n baie lekker bad, maar die water syfer uit, so ons kon dit nie gebruik nie. Goed geleë! Andersins baie lekker gebly. Baie behulpsaam en vriendelike diens.

The Beachfront Unit 2 se terugvoer

Dankie vir die kommentaar. Die DSTV pakket is intussen opgegradeer om M Net, Super Sport kanale, Kyk Net ens . in te sluit.

The Beachfront Unit 2
Elize M - Des 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elize M

Baie lekker gebly.

Ligging is 100%. Voel veilig en omgewing is rustig. Tuine is pragtig en netjies. Ontvangs was baie gasvry. Sal graag weer daar vakansie gaan hou!

Annelien V - Jul 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annelien V

'n Ongelooflike woonstel met die see op jou voorstoep!

Ons het heerlik gerus en gekuier en sal verseker Beachfront vir enige een aanbeveel. 'n Baie, baie lekker woonstel met 'n wonderlike uitsig en vriendelike mense. Baie dankie!

Fransa B - Jun 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fransa B

Mooi netjiese woonstel!

Sien die sterre hieronder.

Gerda S - Mei 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerda S

Goed geleë binne bereik van plekke. Die verblyf is baie goed gewees.

Verblyf was gerieflik en dis goed geleë. Diens was puik. Ons het geen rompslomp met besprekings of terugvoer ervaar nie. Kan die diens aanbeveel.

Ria B - Jan 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ria B

Lekke!

Sien die sterre hieronder.

Elaine L - Apr 2014
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elaine L

We really enjoyed the stay and wouldn't mind returning

The set up of the unit is great and there is everything you would need for your holiday in the unit. The gardens are beautiful, the braai area also set out very well and the view and route to the beach something to really enjoy.

Hanlie R - Sep 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hanlie R

Ons sal definitief hierdie verblyf aanbeveel en moeite doen om weer daar te bly!

Die eenheid is onlangs oorgedoen en is pragtig. Daar is oorgenoeg kombuisware en eetgerei. Die kompleks is klein, wat mens se ervaring meer 'intiem' maak as 'n groot woonstelkompleks. Die strand is omtrent op jou voorstoep en word bereik deur 'n sekuriteitshekkie. Die stoep van die eenheid is ook toegebou, dus kan mens die strand en see sien sonder om deur die wind gepla te word. Die strand reg by die kompleks is nie regtig vir swem bedoel nie (baie rotse en seestrome), maar swemstrande is binne loopafstand. Ek was baie beïndruk met die netheid van die eenheid, die privaatheid van die kompleks en die gerief van 'n goed-toegeruste kombuis. Die bedlinne (lakens) was 'n bietjie afgeleef, maar skoon. Dit was heerlik om die strand omtrent op ons voorstoep te hê - net soos op die foto op die internet! Ek was baie beïndruk dat die bestuurder, Andries, vir ons volle toegang tot MNet gereël het. Hy was ook die hele tyd beskikbaar as ons met ietsie gesukkel het.

Chantal G - Sep 2014
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Chantal G

Ons sal beslis die plek aanbeveel vir ander om te bly.

Die plek was algeheel netjies en skoon op die oog af. Die diens van oom Andries was uitstekend. Ons het algemeen lekker gebly en ons vakansie baie geniet. Dit was baie stil en rustig gewees en niemand het ons gepla nie, wat baie lekker was.

Lindie P - Okt 2013
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lindie P

Goeie waarde vir geld.

The Beachfront Unit 2 is goeie waarde vir geld, lekker naby aan die strand en loopafstand van die swemstrand (mits jy 'n waentjie vir die baba vat).

Katrien O - Sep 2013
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Katrien O

Fantastic

We enjoyed our stay. Very nice and sea view is great. Very happy with service.

Vanaf
Vanaf R800
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R800
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Ashmead-rylaan, Ramsgate, 4285, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDE3ODRmMWVmLTk4YzgtNDZlYy04ZTUxLTg4Njc1MThjNDg5Ng?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag (plek vir 4) 60 5 1 5 Ashmead Drive Ramsgate 4285 KwaZulu-Natal 021 201 8901 15:00-19:00 09:00 -30.884835621921 30.353015055225

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang