Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Beachfront Unit 2

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 60 resensies

Uitstekend

Netheid
4.4
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.7
Veiligheid
4.9
Naomi S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2023

Me and my family love it there it was out second time. We will go back again for sure.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Theuns
The Beachfront Unit 2
We enjoyed having you here. You will always be very welcome.

Lindie B
Lang verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2023

Die swembad was my gunstelingplek. Die water is heerlik. Rustige atmosfeer, ligging is perfek!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Theuns
The Beachfront Unit 2
Dankie Lindie vir die positiewe kommentaar. Ons is bly dat jy die vakansie so geniet het.

Michael P
Lang verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jan 2024

Enjoyed every minute of our stay and will go back if looking to go to the south. Really enjoyed our stay at the Beachfront. The proximity to the semi-private beach and Boulders Bay is fantastic, and the walk to the main beach is very pleasant. The garden, swimming pool, and braai facilities are very well-kept with beautiful plants, trees, and flowers. The unit is very spacious and comfortable with a full dining room, kitchen, lounge, patio, and two showers and a bath. The furniture is a bit old, and some of the kitchen utensils are a bit rusty, but the location, safety, and spaciousness more than make up for this minor 'complaint'. The unit itself is 3.5 stars, but due to the sea view, the excellent location, outdoor facilities, and close proximity to many interesting outings and beautiful beaches, I would rate the overall stay 4.8 stars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Theuns
The Beachfront Unit 2
Thank you for your kind words, Michael. Further upgrading of the unit is a top priority for the near future. Best wishes.

Maryna G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Des 2023

Sal weer kom kuier. Ons het heerlik gebly. Dit was baie lekker om ons eie strand op ons voorstoep te hê! Baie dankie vir die hulp van die gasheer en gasvrou.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Willie M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Sep 2023

Reg lang's die see met die gedreun van die golwe so kalmerend. Plek was skoon en netjies met al die geriewe. Geen loadshedding! Mooi tuine. Die ligging MBT, die dorp is binne loopafstand van Spar en apteek.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Laurika D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2022

Was regtig lekker en baie rustig. Baie lekker strand en akkommodasie gewees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annette V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2022

Wonderlike wegbreek-kans. Privaat en ruim. Goed toegerus. Toegang tot 'n pragtige privaat strand. Stapafstand van Ramsgate se hoofstrand. Huisie is goed toegerus. Baie lekker badgeriewe. Huisie word nie ondraaglik warm tydens beurtkrag nie en is knus en warm met koeler weer. Ons kinders het ten alle tye welkom gevoel. Braaigeriewe is baie goed en meer as genoeg daarvan! Die eienaar het 'n goeie, herlaaibare lig beskikbaar gestel, wat geweldig baie gehelp het toe ons tydens beurtkrag wou braai en vir die kinders om snags die toiletgeriewe te vind. Sal net vir toekomstige gaste aanbeveel dat 'n mens jou eie skottelgoedseep, sponsie, afdrooglap en toiletpapier saamneem, asook seepblokkies vir die skottelgoedwasser indien 'n mens daarvan gebruik wil maak. Algeheel baie goeie waarde vir geld en 'n vriendelike, behulpsame eienaar. Beslis die moeite werd. 'n Geleentheid vir 'n goeie wegbreek-geleentheid.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Theuns
The Beachfront Unit 2
Annette baie dankie vir die mooi woorde. Julle sal altyd baie welkom wees.

Diederik K
Lang verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2021

Great plek. Die woonstel was great geleë. Die uitsig is sprokiesmooi. Baie netjiese tuin. Baie goed instant gehou. Naby die hoofstrand. Die woonstel het alles gehad wat ons nodig gehad het. Die swembad en braaigeriewe was elke dag skoon en netjies. Die eienaar was 'n oproep weg indien nodig. Was vriendelik ontvang en indien ons iets wou weet of kort was ons vinnig gehelp. Sal definitief die verblyf aanbeveel vir iemand wat wil weg kom van die gejaag van die lewe.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carina E
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Nov 2021

Fantasties. In 'n stil, rustige omgewing. Woonstel goed toegerus. Pragtige see-uitsig en direk op die strand. Ons sal beslis weer soontoe gaan.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rozanne K
Lang verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Feb 2020

Absoluut fantastiese verblyf. Ons het heerlik gebly. Dr. Appelgryn het deurentyd met ons gekommunikeer en inligting oor die omgewing deurgegee wat ons baie waardeer het. Die ligging is onverbeterlik en ons het dikwels op sie strand gaan stap. Dit is netjies en die swembad is 'n groot bonus. Dit is boonop baie veilig met alarms en kameras. Ons gaan baie beslis weer soontoe. Dankie Oom Theuns vir ons heerlike vakansie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Theuns Geverifieer

Eiendomme 5

Resensies 184

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
Vanaf R800
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R800
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Ashmead-rylaan, Ramsgate, 4285, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDE3ODRmMWVmLTk4YzgtNDZlYy04ZTUxLTg4Njc1MThjNDg5Ng?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag (plek vir 4) 60 5 1 5 Ashmead Drive Ramsgate 4285 KwaZulu-Natal 021 201 8901 15:00-19:00 09:00 -30.884835621921 30.353015055225

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang