The Beachfront Unit 2
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Ashmead-rylaan, Ramsgate, 4285, KwaZulu-Natal
- Vanaf R850 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
The Beachfront Unit 2 is 'n baie gerieflike selfsorgwoonstel in 'n klein kompleks met 12 eenhede. Die sekuriteitskompleks is op die strandfront geleë met wonderlike uitsigte.
Die eenheid het slaapplek vir 4 gaste in 2 slaapkamers en daar is 2 badkamers. Handdoeke word nie voorsien nie. Die kombuis is volledig toegerus.
Die TV in die leefarea het beperkte DStv-kanale. Daar is ook 'n eetarea met 'n eetkamerstel. Handdoeke word nie voorsien nie.
Daar is 24-uur sekuriteitskameras en 'n toesluitmotorhuis met 'n ekstra parkeerplek.
Troeteldiere word nie toegelaat nie.
Die kompleks bied 'n tuin met oorgenoeg braaigeriewe asook 'n gemeenskaplike swembad.
Die verblyf spog ook met sy eie boorgat en sonkrag-aangedrewe elektrisiteit.
Die verblyf is naby 'n Blouvlag-hoofstrand geleë, asook verskeie winkelsentrums, restaurante, banke en 'n poskantoor - alles binne 'n skamele 3 km-radius geleë.
Kamer-opset
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Theuns Geverifieer
Eiendomme 6
Resensies 213
Op LekkeSlaap 12 jaar
Ligging
- Ashmead-rylaan, Ramsgate, 4285, KwaZulu-Natal
- Gaste dink The Beachfront Unit 2 het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Ashmead-rylaan, Ramsgate, 4285, KwaZulu-Natal