Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Beachfront Unit 2

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Ashmead-rylaan, Ramsgate, 4285, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R800 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

The Beachfront Unit 2 is 'n baie gerieflike selfsorgwoonstel in 'n klein kompleks met 12 eenhede. Die sekuriteitskompleks is op die strandfront geleë met wonderlike uitsigte.

Die eenheid het slaapplek vir 4 gaste in 2 slaapkamers en daar is 2 badkamers. Handdoeke word nie voorsien nie. Die kombuis is volledig toegerus.

Die TV in die leefarea het beperkte DStv-kanale. Daar is ook 'n eetarea met 'n eetkamerstel. Handdoeke word nie voorsien nie.

Daar is 24-uur sekuriteitskameras en 'n toesluitmotorhuis met 'n ekstra parkeerplek.

Troeteldiere word nie toegelaat nie.

Die kompleks bied 'n tuin met oorgenoeg braaigeriewe asook 'n gemeenskaplike swembad.

Die verblyf spog ook met sy eie boorgat en sonkrag-aangedrewe elektrisiteit.

Die verblyf is naby 'n Blouvlag-hoofstrand geleë, asook verskeie winkelsentrums, restaurante, banke en 'n poskantoor - alles binne 'n skamele 3 km-radius geleë.

Kamer-opset

Kapasiteit: 4 Aantal kamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Nederlands
  • Vlaams
  • Duits

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Waaier
  • Kluis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 60 resensies

Uitstekend

Netheid
4.4
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.7
Veiligheid
4.9
Wat gaste dink
Naomi S
Saam met lewensmaat
5.0
Me and my family love it there it was out second time. We will go back again for sure.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mrt 2023
Lindie B
Gesin met tieners
5.0
Die swembad was my gunstelingplek. Die water is heerlik. Rustige atmosfeer, ligging is perfek!
Jan 2023
Michael P
Saam met lewensmaat
4.8
Enjoyed every minute of our stay and will go back if looking to go to the south. Really enjoyed our stay at the Beachfront. The proximi...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jan 2024
Maryna G
Saam met lewensmaat
4.8
Sal weer kom kuier. Ons het heerlik gebly. Dit was baie lekker om ons eie strand op ons voorstoep te hê! Baie dankie vir die hulp van die gasheer en g...
Sien meer
Des 2023
Willie M
Saam met lewensmaat
4.4
Reg lang's die see met die gedreun van die golwe so kalmerend. Plek was skoon en netjies met al die geriewe. Geen loadshedding! Mooi tuine. Die liggi...
Sien meer
Sep 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Theuns Geverifieer

Eiendomme 5

Resensies 184

Op LekkeSlaap 11 jaar

Ligging

  • Ashmead-rylaan, Ramsgate, 4285, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink The Beachfront Unit 2 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R800
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R800
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Ashmead-rylaan, Ramsgate, 4285, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDE3ODRmMWVmLTk4YzgtNDZlYy04ZTUxLTg4Njc1MThjNDg5Ng?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag (plek vir 4) 60 5 1 5 Ashmead Drive Ramsgate 4285 KwaZulu-Natal 021 201 8901 15:00-19:00 09:00 -30.884835621921 30.353015055225

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang