Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Beachfront Unit 3

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 10 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
4.6
Veiligheid
5.0
Maxine L
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2024

Amazing, light, refreshing. Absolutely amazing - only downside - can't swim in the ocean - waves are intense but so lovely to look at and hear in the background. Very refreshing and rejuvenating stay - would definitely go back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Caleb R
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2024

Amazing stay with awesome access to the beach. From the moment we arrived, we felt welcome and safe. The apartment was more than what we expected and absolutely loved it all! Thank you for allowing us to use the apartment and make our kids' first time to the sea a memorable one. We will definitely be back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Werner G
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mrt 2024

Voedsel vir die siel. Lekker see uitsig. Goeie waarde vir geld. Ruim en netjies. Swembad en braai geriewe.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Stephen G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Mei 2024

Puik en rustig. Baie lekker rustig gekuier en the host was baie gasvry.

Netheid
5.0
Diens
2.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Shaun G
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2023

Rustigheid van self. Baie lekker gebly met mooi see-uitsig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lizle D
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2023

Dit was absoluut tops! Sjoe, wat 'n pragtige woonstel. Het alles gehad wat ons nodig gehad het. En die uitsig was net tops! Die stilte en net die branders in agtergrond is presies wat ons gesoek het. Dankie vir julle gasvryheid en vriendelikheid. Julle voel soos familie! Sien binnekort weer!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Theuns
The Beachfront Unit 3
Lizle, baie dankie vir die waardering van ons woonstel. Julle was voortreflike huurders en sal altyd welkom wees.

Mons V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Okt 2023

Dit was een van die mooiste plekke waar ons al gebly het. Ons het die lekkerste seeverblyf gehad. Die mooiste uitsig. Die plek was so mooi, netjies en skoon. Ons het baie veilig gevoel. Theuns was baie behulpsaam en baie vriendelik. Sal beslis weer daar gaan bly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hanlie K
Lang verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2023

Ons het die kuier daar baie geniet. Die woonstel is pragtig. Die uitsig is fantasties en die verblyf baie veilig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Riaan G
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Des 2023

Relaxing, peaceful, we had a good break. Wonderful, we enjoyed our time here.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carina B
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Mei 2023

Ons wou nog bly! Die eenheid is presies soos op die foto's. Netjies met die mooiste dekor. Van die kompleks se tuin af is dit letterlik 'n lopie deur die bome dan is jy op die strand, ook loopafstand na die hoofstrand met Blue Lagoon naby. Al wat kort is 'n braai op die stoep!

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Theuns Geverifieer

Eiendomme 6

Resensies 203

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
Vanaf R 900
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 900
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Ashmead-rylaan 500, Ramsgate, 4285, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa7a077440dbff85182783c2ee69749470960aede67e8cf5f3ec45a449274c6b726f46394424e0cf00898d487e66a11602d29?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag (plek vir 6) 10 5 1 5 500 Ashmead Drive Ramsgate 4285 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 09:00 -30.884737893803 30.353022012234

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang