Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Beachfront Unit 8

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 45 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Steven P
Lang verblyf Gesin met tieners
5.0
Okt 2023

Vreugdevol, ontspannend, rustig, veilig. Uitsig en geriewe is altyd skoon en gereed vir gebruik, en die verblyf is baie goed geprys. Die toegang tot die strand is vinnig en gerieflik, en dit is enige tyd van die dag of nag beskikbaar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ivy S
Kort verblyf
5.0
Apr 2023

Fantastic view, close to swimming beach, neat, clean and secure. Friendly reception, beautiful garden, nice braai area, and swimming pool. Direct access to the beach. Full sea breaker view. Secure with access control. Car secure in garage. Beams and cameras. The unit is fully stocked in the kitchen. Dstv, warm blankets for the cold. You can walk to the main beach. Close to several restaurants and shops. Neat, and clean, and the permanent residents are all friendly. Definitely will go back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Theuns
The Beachfront Unit 8
I am glad that you enjoyed your stay. Thank you for the kind words.

Francois D
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Apr 2023

Fantasties Baie lekker gebly, mooi uitsig. Alles in plek. Was gevra of als voldoende was en ons het ons eie Motorhuis gekry. Sal hulle beslis aan beveel!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Shena N
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Jan 2023

Op die strand en baie gemaklike woonstel. Die woonstel is geleë reg op die strand met see-uitsig vanuit sitkamer balkon en hoofslaapkamer. Jy het ook uitsig oor die kompleks se swemad. Baie oulike gemeenskaplike braaiplekkies en baie goed versorgde tuin.

Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Madelaine R
Lang verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2020

Awesomeness. Ons was verniet opgradeer na 'n groter loft, nommer 10 op aankoms. Pragtige tuin en swembad en braaigeriewe, jy kry jou eie parkeerarea, asook 'n garage. Dis baie veilig en 'n minuut se stap tot op die strand.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Theuns
The Beachfront Unit 8
Baie dankie vir positiewe terugvoering. Julle is altyd welkom hier.

Tersia B
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2020

Heerlike stil vakansie by die see. Skoon, veilig en baie netjies. Pragtige woonstel met baie mooi uitsig oor die see. Die bestuur is baie vriendelik en behulpsaam. Die tuin is baie mooi. Sal weer daar bespreek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Deborah T
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Aug 2020

Excellent location. Excellent location, safe and close to the beach but also quiet and private.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marietjie F
Lang verblyf
4.2
Mrt 2020

Lieflike see-uitsig. Kan doen met nuwe meubels en uitleg.

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Wilna N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2021

Baie lekker vakansiebestemming. Dit het die mooiste uitsig oor die see. Naby winkels en strand. Ek en my eggenoot gaan weer daar bespreek in die toekoms.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Theuns
The Beachfront Unit 8
Baie dankie. Bly dat julle die tydjie geniet het.

Elizabeth N
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2021

Baie lekker vakansie. Die uitsig is pragtig en die strand is amper op jou voorstoep. Baie dankie Oom Theuns vir die vriendelike verwelkoming!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Theuns Geverifieer

Eiendomme 5

Resensies 184

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
Vanaf R800
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R800
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Ashmeadrylaan 500, Ramsgate, 4285, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGExNjUwZGRkLWM2NmQtNDIzZi1iOWJkLTU0ZDllMWIxMWIyYw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag (plek vir 4) 45 5 1 5 500 Ashmead drive Ramsgate 4285 KwaZulu-Natal 021 201 8901 15:00-19:00 09:00 -30.884686 30.352948

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang