Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Beachfront Unit 9

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 10 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.6
Veiligheid
5.0
Gerrie S
Lang verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2024

Gatskop lekker. Dit was amazing. Die uitsig was natuurlik en baie veilig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Chantel
The Beachfront Unit 9
Ons sien uit daarna om julle weer te sien!

Jd R
Kort verblyf
5.0
Mei 2024

Beste beste beste. Lekkerste plek wat ek nog by gebly het op 'n vakansie. Perfect.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Chantel
The Beachfront Unit 9
Dankie vir jou terugvoer! Sien uit daarna om julle gou weer te sien!

Kemi J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Absolutely beautiful. Was such a beautiful place.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sharron B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Can I book for next week? Exactly what we wanted! A sparkling pool, braais by the sea, in an equipped safe place!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Chantel
The Beachfront Unit 9
Thank you so much for your review. We are excited to see you for your next visit!

Sharon S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Relaxing, quiet get away. Lovely neat, spacious unit in a very neat well-maintained complex. Stunning views, direct access to beautiful beach, fabulous pool, garden and braai area. Covered patio with gas braai. Couldn't really ask for more!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Chantel
The Beachfront Unit 9
Thank you for your feedback, Sharon. We're happy you enjoyed your stay and look forward to welcoming you back soon!

JJ V
Lang verblyf
3.6
Des 2024

Ons verkies Ramsgate omgewing en hou al vir 35 jaar daar vakansie in Desember. Die see uitsig is uitnemend. Ons was 10 dae in die eenheid. 4 volwende en een kind. Die swembad was vir 2 dae nie beskikbaar agv sout wat ingegooi is, wens water soutwater is. Kamer 2 se onderste venster kan glad nie oopgemaak word nie, want hy val uit in totaliteit met oopmaak. Boonste venster kan nie oopbly as die wind waai (en die waai altyd by die kus). Dag na ons aankoms aan die bestuurder van die woonstel gerapporteer. Haar antwoord aan my was: "Sit 'n hanger in om die venster oop te hou?" Die volgende dag het sy klaarblyklik die eenheid besoek terwyl ons op die strand was en my 'n boodskap gestuur sy het 'n stok geplaas wat ons die venster mee kan oophou. Sy stuur die dienspersoon wat die vensters sal kom herstel. Nodeloos om te sê die persoon het nooit opgedaag nie. 4 dae later het water vanaf die boonste stort in die solder gesyfer na die onderste badkamer en ons moes die vloere droogmaak na elke stort wat 'n persoon neem in die boonste stort. Dit is ook gerapporteer en soos verwag het niks daarvan gekom nie. Ek bly per dag op vakansie en verwag ten minste dat basiese dinge reg sal wees. Panne is oud en onbruikbaar. Die deur in die hoofslaapkamer is in onbruik en met stokkies "gepatch". Kan nie toeskuif nie. Beachfront 9 sal ek glad nie aanbeveel nie. Bestuurder is onbetrokke en ek wonder of sy ooit in die eenheid ingaan en sien wat daar aangaan. Ek het al by baie plekke in KZN Suidkus tydens Desember vakansie gebly en dit was die swakste vir wat 'n mens per dag betaal. Internet is ook 2 dae voor ons vertrek afgeskakel met verskoning: "Die mense in Ramsgate" terwyl ander eenhede in die kompleks wel internet (WiFi) toegang gehad het. Derhalwe kon ons glad nie die slim TV gebruik nie. Sal beslis nie weer in eenheid 9 bespreek nie, maar moontlik in een van die ander eenhede.

Netheid
4.0
Diens
1.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Sharen H
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2023

We had an awesome time! Definately going back without hesitation! The unit is an amazing getaway with friends and family. It has beautiful scenery and amazing facilities to sit back and relax as well as unwind. Amazing customer service!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Chantel
The Beachfront Unit 9
Thank you for your feedback! We looking forward to welcoming you back.

Nick Y
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2023

The beach flat checked all the important things 1) Comfortable beds 2) Good shower pressure 3) A sea view 4) Great price. We had an amazing time at Beachfront 9 which is located right on a secluded beach with loads of rock pools that made it kid-friendly. The host was incredibly responsive to our needs and receptive to the feedback we provided. The complex is well-run, featuring a beautiful garden and a braai area. Will definitely come back here again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Chantel
The Beachfront Unit 9
Thank you for your review and we enjoyed having you as our first guests. Looking forward to having you and your family visit again.

Vaughanene V
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Jul 2023

Rustig en veilig. Netheid kan klein bietjie verbeter, maar niks om oor te kla nie. Baie lekker plekkie. Het niks meer as dit nodig nie. Ons sal 100% weer daar bly.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Chantel
The Beachfront Unit 9
Baie dankie vir die terugvoer en sien uit om julle sommer gou weer te sien.

Johan C
Lang verblyf Gesin met tieners
4.6
Des 2023

Lekker vakansie woonstel. Die woonstel is pragtig met 'n privaat strand en naby aan die hoofstrand. Die woonstel en tuin is pragtig. Ons het uitstekende diens ontvang en sal graag weer die woonstel bespreek vorentoe. Daar is absoluut alles wat jy nodig het, met Netflix vir die reën aande. Ramsgate self is net baie stil en mens moet 'n paar km ry vir aktiwiteite.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Chantel
The Beachfront Unit 9
Dankie Johan. Ons sien uit om julle gou weer by ons te sien!

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Chantel Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 10

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
Vanaf R 950
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 950
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
    4 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bidstone-weg 500, Ramsgate, 4285, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAca09cfd4838561240063eb9581905634bd4b285e6a17c6bbe44dcaf269b8fd71f01ffdfc77cb16689c92ec2e723998ba1f49?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag (plek vir 6) 10 5 1 5 500 Bidstone Road Ramsgate 4285 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.884719435639 30.352982972599

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang