The Beacon 10
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kusrylaan 92, Shaka's Rock, Ballito, 4399, KwaZulu-Natal
- Vanaf R1 833 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
The Beacon 10 is 'n bekoorlike selfsorgwoonstel in 'n gesinsvriendelike kompleks net 'n entjie vanaf Thompsonsbaai-strand in Shaka's Rock aan Ballito se Noordkus. DIt is ideaal vir gesinne wat 'n ontspannende kusvakansie soek.
Die woonstel bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak. Hierdie kamer en die tweede slaapkamer lei na 'n stoep wat na die see front. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en daar is 2 enkelbeddens vir kinders in die derde slaapkamer. Gaste deel 'n badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Elke slaapkamer het óf 'n plafonwaaier óf lugversorging.
Die oopplan-leefarea beskik oor 'n sitarea met gemaklike sitplek, 'n TV, 'n etenstafel en 'n kombuis wat met 'n yskas-vrieskas, mikrogolf, oond, stoof, wasmasjien, tuimeldroër, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Daar is 'n tweede sitarea met see-uitsigte.
Gratis WiFi is beskikbaar en daar is 1 veilige onderdakparkeerplek sowel as 'n ekstra oop parkeerplek. Die kompleks bied 'n verskeidenheid gedeelde geriewe soos 'n swembad, tennisbaan en braai-area.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Kinderbed vir 1
Badkamer
Stort, Toilet
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Swem
- Tennis
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Agter Elektriese Hek
- Parkering Van Die Straat Af
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
Eenheidgeriewe
- Lugversorging
- Waaier
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Ballito
Accommodation ...
Eiendomme 100+
Resensies 141
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Kusrylaan 92, Shaka's Rock, Ballito, 4399, KwaZulu-Natal
Sien meer verblyf in Thompsonsbaai Ballito Noordkus KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kusrylaan 92, Shaka's Rock, Ballito, 4399, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang