The Beckhuis
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Alet Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 27
Op LekkeSlaap 7 jaar
Opsomming van Resensie
Errard G - Sep 2024
Algehele gradering
Fantasties!
Anette J - Aug 2024
Algehele gradering
Heerlike verblyf, sommer tuis gevoel.
Elandre S - Jun 2024
Algehele gradering
Uitstekend.
Jeanri D - Mrt 2024
Algehele gradering
Ongelooflik! Welkom en warm gevoel. Mense was super vriendelik en gasvry.
Sune G - Apr 2024
Algehele gradering
My naweek was perfek gewees, die privaatheid en goeie diens van my gasheer was perfek.
Patricia B - Feb 2024
Algehele gradering
Lovely definitely going back.
Adele L - Jan 2024
Algehele gradering
Heerlike oornag plek.
Mientjie B - Jan 2024
Algehele gradering
Sal definitief aanbeveel.
Angelic H - Mrt 2024
Algehele gradering
Baie baie lekker.
Chris D - Des 2023
Algehele gradering
Ongelooflik!
Harry L - Nov 2023
Algehele gradering
Ongelooflike diens en vriendelike mense.
Irma F - Aug 2023
Algehele gradering
Uitmuntende diens.
Hans L - Jul 2023
Algehele gradering
Top class stay, beautiful spaces, friendly staff!
Peter H - Apr 2023
Algehele gradering
Sentraal geleë en naby aan al die belangrike fasiliteite.
Aidene V - Feb 2023
Algehele gradering
Always use The Beckhuis when we stay over in Worcester.
Estelle C - Jun 2022
Algehele gradering
Warm ontvangs en baie gerieflike en netjiese kamer.
Adelé V - Mrt 2022
Algehele gradering
Rustig, sentraal, alles wat nodig is.
Aidene V - Mrt 2022
Algehele gradering
Stunning place, Portia you where great.
Engela L - Mrt 2022
Algehele gradering
Netjies, skoon en smaakvol.
Karla L - Jan 2022
Algehele gradering
Was net te kort.
Gerhard B - Mrt 2022
Algehele gradering
Gerieflijk en netjies.
Frans K - Feb 2022
Algehele gradering
Een aand.
Amelia S - Nov 2021
Algehele gradering
Baie stylvol, skoon, lieflike personeel, warm atmosfeer, smaaklike ontbyt!
Liezel B - Apr 2021
Algehele gradering
Luuks, maar terselfdertyd dadelik tuis gevoel.
Marise R - Jan 2021
Algehele gradering
Pragtig met goeie "attention to detail," ek was aangenaam verras!
Annette M - Feb 2020
Algehele gradering
Eienaar van die gastehuis moet beslis aan haar houding teenoor gaste werk. Haar houding stink!
Lees meerJennifer S - Sep 2019
Algehele gradering
A fabulous and relaxing stay.
- Kapasiteit: 17 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Baringstraat 21, Worcester, 6850, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang