Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Beckhuis

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Alet Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 26

Op LekkeSlaap 7 jaar

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 26 resensies vir The Beckhuis
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.7/5
Anette J - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anette J

Heerlike verblyf, sommer tuis gevoel.

Na baie lang reis vriendelik verwelkom. Mooiste en so gerieflike kamer. Heerlik gebly, goed geleë, stapafstand van restaurant.

Elandre S - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elandre S

Uitstekend.

Ons het baie lekker gebly.

Jeanri D - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jeanri D

Ongelooflik! Welkom en warm gevoel. Mense was super vriendelik en gasvry.

Ons het beslis en sal weer terugkom. Ek beveel die verblyf vir enige ander persoon aan!

Sune G - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sune G

My naweek was perfek gewees, die privaatheid en goeie diens van my gasheer was perfek.

Die privaatheid was 100%, rustig en lekker vir ontspan. As ek weer 'n plek sou kies, sal dit vir seker weer hierdie verblyf wees.

Trish B - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Trish B

Lovely definitely going back.

I was pleasantly surprised. You guys were amazing.

Adele L - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adele L

Heerlike oornag plek.

Altyd skoon en netjies.

Mientjie B - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mientjie B

Sal definitief aanbeveel.

Baie hulpvaardig en vriendelik. Sal definitief aanbeveel. My kamer het uitgeloop op die swembad. Dit was 'n groot bonus! Het die kombinasie van die koffiewinkel/verblyf baie geniet.

Angelic H - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Angelic H

Baie baie lekker.

Dit is 'n pragtige plek met vriendelike personeel, die kos was puik.

Chris D - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris D

Ongelooflik!

Baie aangenaam verras. Sal weer hier slaap.

Harry L - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Harry L

Ongelooflike diens en vriendelike mense.

Heerlik gebly, met wonderlike diens en mense. Die ou huis is natuurlik koel met al die dik mure en hoë plafonne. Die kragopwekker was raserig, maar dit word saans 22:00 afgesit tot soggens 06:00, so mens kan darem lekker slaap.

Irma F - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Irma F

Uitmuntende diens.

Ons was aangenaam verras met die vriendelike verwelkoming, pragtige kamer en hulpvaardigheid van die personeel om vir ons aandete te bespreek! Ontbyt wat ingesluit was, was uitmuntend. Ons kamer was ruim, modern en pragtig!

Hans L - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hans L

Top class stay, beautiful spaces, friendly staff!

Had a wonderful time, the spaces are very modern and authentic. Would come again. Highly recommended.

Peter H - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Peter H

Sentraal geleë en naby aan al die belangrike fasiliteite.

Dit is die derde gastehuis wat ons in Worcester besoek oor die afgelope twee maande, en dit was by verre die beste. Beddens is gerieflik, kamers is netjies en die fasilitetie is baie netjies. Sal dit definitief weer gebruik.

Aidene V - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Aidene V

Always use The Beckhuis when we stay over in Worcester.

Love the friendliness of the staff. Breakfast always a treat. Only problem we have is the parking on site.

Estelle C - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Estelle C

Warm ontvangs en baie gerieflike en netjiese kamer.

Ontbyt was betyds en baie smaaklik. Uitstekende diens.

Adelé V - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adelé V

Rustig, sentraal, alles wat nodig is.

Baie lekker, vriendelik. Die feit dat daar 'n koffiewinkel op perseel is was groot bonus. Sal enige tyd weer daar gaan bly.

Aidene V - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Aidene V

Stunning place, Portia you where great.

Portia as so welcoming would highly recommend anyone to try this place. Breakfast has very good.

Engela L - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Engela L

Netjies, skoon en smaakvol.

Sal weer enige tyd besoek.

Karla L - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karla L

Was net te kort.

Een kommer: gedink daar was 'n kroeg oorkant die pad met heelaand vreeslike harde musiek. Tot ons kamer verlaat na 3 die oggned en moes agterkom dit was heeltyd die radio in die gang!

Gerhard B - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Gerhard B

Gerieflijk en netjies.

No 6 kamer stoep regvoor 8 se badkamer. Geraas heelnag - geen privaatheid. Ontbyt - koud en onsmaaklik te vroeg voorberei.

Frans K - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Frans K

Een aand.

Verkeer geraas bietjie van 'n probleem.

Amelia S - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amelia S

Baie stylvol, skoon, lieflike personeel, warm atmosfeer, smaaklike ontbyt!

Fantastiese plek met 'n ryk geskiedenis! Sal beslis weer daar tuisgaan en aanbeveel!

Liezel B - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liezel B

Luuks, maar terselfdertyd dadelik tuis gevoel.

Porscha het ons baie welkom en gemaklik laat voel.

Marise R - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marise R

Pragtig met goeie "attention to detail," ek was aangenaam verras!

Die kamers was netjies, die Nespresso masjien met melkies in yskas, die heerlike ontbyt! Alles was net so lekker dat ek definitief weer daar sal kom bly! Ongelukkig het my kollega bietjie gesukkel om te slaap met die verkeer op die twee straathoeke by haar kamer (deluxe room).

Annette M - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Annette M

Eienaar van die gastehuis moet beslis aan haar houding teenoor gaste werk. Haar houding stink!

Van my kliënte het my by die gastehuis kom soek. Die dame was so ongeskik en het vieslik met my gepraat voor die kliënt, dat ek skaam gekry het. Ek sal beslis nie hierdie gastehuis aanbeveel nie. Ek sal eerder in my motor slaap voordat ek weer van die gastehuis gebruik maak. Al die kamers maak in die restaurant oop. Geen gas het privaatheid nie. Die eerste kamer waar ons geslaap het, se beddegoed was nie skoon nie en die haardroër het ook nie gewerk nie. Die tweede kamer se stortwater loop onder die stortdeur tot op die teëls voor die wasbak. Dit is baie gevaarlik, 'n gas kan maklik val. Nee, nee en beslis nee ek sal nooit ooit hierdie gastehuis aanbeveel nie.

Jennifer S - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jennifer S

A fabulous and relaxing stay.

Can thoroughly recommend this beautifully appointed guesthouse.

Vanaf
Vanaf R1 300
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 300
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 17 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Baringstraat 21, Worcester, 6850, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAae4f6f0ab46a5a344c2889707bdf54b8e6bb7cf2ae972d205a7c9f97dd6d88c28bc7f6cb00711a1a1a05b7b151211dbe33c4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag, vir 2 mense 26 5 1 5 21 Baring Street Worcester 6850 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.6424756048 19.444353729486

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang