Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Beckhuis

Gastehuis
  • Kapasiteit: 17 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Baringstraat 21, Worcester, 6850, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 300 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Beckhuis Guest House is 'n ou Kaap-Hollandse gebou wat uit 1841 dateer en in Worcester, die grootse dorp in die Wes-Kaapse binneland, geleë is. Dit bied 'n idilliese wegbreekplek vanuit die besige stadslewe en is op die roete tussen Kaapstad, Johannesburg en Gqeberha (Port Elizabeth) geleë, Worcester die ideale oornagplek maak. Worcester bied ook verskeie wynkelders, historiese besienswaardighede en ander opwindende doendinge.

Verblyf word gebied in 8 unieke gastekamers met plek vir tot 17 gaste. Die kamers is pragtig versier en elkeen het 'n en suite-badkamer, lugversorging, 'n TV met sekere DStv-kanale, 'n yskassie en koffie en teemaakgeriewe. Gratis WiFi is ook beskikbaar.

Die gastehuis bied 'n koffiewinkel op die perseel waar gaste heerlike koffie en middagete kan geniet. Daar is ook 'n groot tuin, braaigeriewe en 'n swembad op die perseel.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Kunsvlieghengel
  • Groot 5
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Witborde
  • Internet
  • Plek vir tot 20 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 29 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.7
Wat gaste dink
Errard G
Saam met lewensmaat
5.0
Fantasties! Dit was heerlik en die ontbyt fantasties, en veral die gasvrou is ongelooflik oulik en vriendelik - en maak vrek lekker koffie!
Sep 2024
Anette J
Saam met lewensmaat
5.0
Heerlike verblyf, sommer tuis gevoel. Na baie lang reis vriendelik verwelkom. Mooiste en so gerieflike kamer. Heerlik gebly, goed geleë, stapafstand v...
Sien meer
Aug 2024
Elandre S
Saam met lewensmaat
5.0
Uitstekend. Ons het baie lekker gebly.
Jun 2024
Jeanri D
Gesin met klein kinders
5.0
Ongelooflik! Welkom en warm gevoel. Mense was super vriendelik en gasvry. Ons het beslis en sal weer terugkom. Ek beveel die verblyf vir enige ander p...
Sien meer
Mrt 2024
Sune G
Saam met lewensmaat
5.0
My naweek was perfek gewees, die privaatheid en goeie diens van my gasheer was perfek. Die privaatheid was 100%, rustig en lekker vir ontspan. As ek w...
Sien meer
Apr 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Alet Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 29

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Baringstraat 21, Worcester, 6850, Wes-Kaap
  • Gaste dink The Beckhuis het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 300
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 300
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 17 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Baringstraat 21, Worcester, 6850, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAae4f6f0ab46a5a344c2889707bdf54b8e6bb7cf2ae972d205a7c9f97dd6d88c28bc7f6cb00711a1a1a05b7b151211dbe33c4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag, vir 2 mense 29 5 1 5 21 Baring Street Worcester 6850 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.6424756048 19.444353729486

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang