Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Bed in the Shed @ Camissa Farm

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Zevenrivieren-weg, Camissa Plaas, Stellenbosch, 7601, Wes-Kaap
  • Vanaf R3 000 per nag, vir 4 mense

Beskrywing

The Bed in the Shed @ Camissa Farm is 'n pragtige skuurhok met 'n panoramiese uitsig oor die Banhoekvallei, op 60 hektaar aangelegde boorde en wilde fynbos net 10 minute van die hartjie van Stellenbosch af. Hoog in die berge en bo in die wolke bied dit 'n asemrowende uitsig oor die vallei en oor die aangelegde boorde op die valleivloer tot by die Simonsberg- en Drakenzichtberge.

Dié hut het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koninggrootte-bed en het 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Linne en handdoeke word voorsien.

Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n yskas, stoof, mikrogolf, basiese eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe, en het 'n skottelgoedwasser vir gaste se gerief. Dit beskik oor 'n eetarea en sitkamer wat met gemaklike rusbanke en 'n TV gemeubileer is.

Daar is 'n oop braai en vuurput buite met pragtige uitsigte oor die berge. Gaste kry veilige parkeerplek op die perseel.

Hierdie area is perfek vir diegene wat 'n verskeidenheid buitemuurse doendinge geniet, insluitend voëlkyk, bergfietsry, fietsry en swem. Die rustige omgewing bied ook uitstekende eet-opsies en talle wynproe-geleenthede. Vir 'n aand uit, word die bekroonde restaurante in die Paarl en Stellenbosch sterk aanbeveel. Boonop bied nabygeleë doendinge soos perdry, visvang en tennis verdere genot.

Kamer-opset

Kapasiteit: 4 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Frans
  • Duits
  • Portugees

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Sam Geverifieer

Eiendomme 6

Resensies 18

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • Zevenrivieren-weg, Camissa Plaas, Stellenbosch, 7601, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Boland Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R3 000
per nag, vir 4 mense
Vanaf
Vanaf R3 000
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Zevenrivieren-weg, Camissa Plaas, Stellenbosch, 7601, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1e7d30eb3f7cc1d2475f0739303c39eb94b83c88427b9a1668daed9f6d8b9d38a99261b46b6910391a2b2d639dc7118c0ac2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 000 per nag, vir 4 mense Zevenrivieren Road Camissa Farm 7601 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.932439651501 18.939390243456

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang