Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Bed in the Shed @ Camissa Farm

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Zevenrivieren-weg, Camissa Plaas, Stellenbosch, 7601, Wes-Kaap
  • Vanaf R3 000 per nag, vir 4 mense

Beskrywing

The Bed in the Shed @ Camissa Farm is 'n pragtige eenheid met 'n panoramiese uitsig oor die Banhoekvallei, op 60 hektaar boorde en wilde fynbos net 10 minute vanaf Stellenbosch. Dit is hoog in die berge en bo in die wolke, en bied 'n asemrowende uitsig oor die vallei en oor die boorde tot by die Simonsberg- en Drakenzichtberge.

Dié houthuisie bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Linne en handdoeke word voorsien.

Die oopplan-kombuis is met 'n yskas, stoof, mikrogolf, basiese eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is ook 'n skottelgoedwasser, 'n eetarea en sitarea met gemaklike rusbanke en 'n TV.

Gaste het toegang tot 'n braai-area en vuurput met pragtige uitsigte op die berge. Veilige parkeerplek is ook op die perseel beskikbaar.

Hierdie area is perfek vir gaste wat 'n verskeidenheid aktiwiteite geniet, insluitend voëlkyk, bergfietsry, fietsry en swem. Die omgewing bied ook restaurante en talle wynproe-geleenthede. Vir 'n aand uit, word die bekroonde restaurante in die Paarl en Stellenbosch aanbeveel. Verder is daar nabygeleë aktiwiteite, soos perdry, visvang en tennis.

Kamer-opset

Kapasiteit: 4 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Frans
  • Duits
  • Portugees

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Sam Geverifieer

Eiendomme 6

Resensies 18

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • Zevenrivieren-weg, Camissa Plaas, Stellenbosch, 7601, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Boland Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R3 000
per nag, vir 4 mense
Vanaf
Vanaf R3 000
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Zevenrivieren-weg, Camissa Plaas, Stellenbosch, 7601, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1e7d30eb3f7cc1d2475f0739303c39eb94b83c88427b9a1668daed9f6d8b9d38a99261b46b6910391a2b2d639dc7118c0ac2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 000 per nag, vir 4 mense Zevenrivieren Road Camissa Farm 7601 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.932439651501 18.939390243456

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang