Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Beekeeper's Inn

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 23 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Schulita S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2024

Fantasties! Stefan het ons so tuis laat voel. Ons sal beslis die plekkie weer besoek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elsabe V
1 nag
5.0
Sep 2024

Amazing. Dit is 'n amazing plekkie, hulle het ons dadelik laat welkom voel. Ons het baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan E
1 nag
5.0
Jul 2024

Lekker, veilig, skoon. Skoon en veilig, sal weer daar bly. Maklik die adres gekry.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Alan M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Can only recommend this place with the highest of marks. Everything was carefully prepared and this made for an excellent two days' rest.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mahomed K
1 nag Besigheidsreis
5.0
Mei 2024

Excellent accommodation, will definitely stay there again. Very neat, clean and comfortable. The venue is always 10 out of 10 as the host personally checks/maintains the property.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elana S
1 nag Besigheidsreis
5.0
Apr 2024

Puik! Hierdie is voorwaar 5-ster-verblyf en dit op die platteland! Vanaf die instap in die netjiese woonstel tot die heerlike koffie, was alles 10/10. Die lakens was kraakvars en die kombuis silwerskoon. Ons het niks nodig gehad nie, julle het aan alles gedink. Tot 'n warm kombers op die bed. Ek kan hierdie bo alles aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hector C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Ligging was perfect vir een nag oorslaap. The BeeKeeper's Inn was perfect for the one night we spent there.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chris N
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Mrt 2024

Baie lekker gebly. Baie netjies en skoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rachelle B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Inspirerend, rustig, het lekker ontspan tussen al die mooi goed. Ons het baie lekker gebly en het baie van die dekor van die hele plek gehou. Fyn detail, baie mooi.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Willem S
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2024

Absolutely stunning. Fantastic place to stay over. Very neat yet homely. I can only compliment The BeeKeeper's Inn. I would not look any further. Superb value for money. Thank you, we had a lovely stay overnight.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Stefan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 23

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
Vanaf R1 100
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Stubbs-straat 43, Louis Trichardt, 0920, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4cf6eebbd4ae39798a4732dff29d44ecc7cd82015fd64483ebfc2d9f8cd248c02dffe5ce00369f584f592f3609a9163619c7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense 23 5 1 5 43 Stubbs Street Louis Trichardt 0920 Limpopo 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -23.0307377 29.9100595

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang