Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Bell @ Fernwood

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Lynette Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 29

Op LekkeSlaap 6 jaar

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 29 resensies vir The Bell @ Fernwood
Netheid
4.9/5
Diens
4.7/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.9/5
Jolanie W - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jolanie W

Perfect getaway place.

It was fantastic. Spacious house with a breathtaking view. Highly recommended.

Avrishka B - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Avrishka B

Amazing stay.

It was wonderful. Magnificent view and facilities. Spacious and clean! Ideal for our family.

Christiaan C - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christiaan C

Onvergeetlik.

Dit was die perfekte wegbreek en rusplek.

Wolfgang Z - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wolfgang Z

Perfect getaway.

Wonderful lodge with a magnificent view.

Susan F - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susan F

Heerlike kuier. Pragtige plek. Uitstekende diens.

As jy in die berge wil gaan rus en 'n lekke blyplek soek- soek nie verder. Die The Bell @ Fernwood is alles wat jy nodig het om regtig lekker vakansie te hou. Alles wat jy nodig het en nog meer. Baie netjies, skoon, gerieflik, lekker blyplek met ongelooflike uitsig: Lekker doen dinge soos stap en swem en ons het ook die speletjieskamer geniet. Definitief ons keuse van blyplek as ons weer in daardie omgewing gaan kuier!

Francoitte V - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francoitte V

Wonderlike uitsig. Skoon, gerieflik, aanbeveel vir rustige verblyf.

Heerlik, alles wat nodig is in eenheid.

Cathy K - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Cathy K

Absolutely amazing!

We have always wanted to stay at The Bell @ Fernwood and our expectations were most definitely met. Had one of the most relaxing weekends in a very long time.

Liesel C - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liesel C

Heerlike rustige akkommodasie. Vyfster!

Dit is 'n pragtige plek. Die huis is modern en goed in stand gehou. Dit leef lekker en het alles wat nodig is. Ons sal beslis probeer om weer te gaan.

Hettie B - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hettie B

Gerieflike verblyf met pragtige berge om jou.

'n Lieflike gerieflike huis met die mooiste uitsig oor die berge. En as jy daar gaan bly moet jy tyd maak om by die Drakensberg Seunskoor ook uit te kom indien hul optree, want dis baie naby en 'n absolute hoogtepunt.

Michael K - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michael K

Uitstekend, pragtig en netjies.

Pragtige omgewing, die huis is pragtig en skoon, en het so lekker geruik toe ons inkom. Sal definitief weer besoek.

Ofentse M - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ofentse M

Absolutely breathtaking!

This place gave me absolute peace! It was quiet, close enough to restaurants to cater to any palate, and the views are incredible! The place is super comfortable and very, very clean!

Maurice J - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maurice J

A wonderful and tranquil environment.

Walking throughout the various paths was an enjoyable moment.

Julie L - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Julie L

Most enjoyable.

The accommodation and service were excellent. The surroundings were quiet and peaceful, and the views from the chalet were beautiful. There were pleasant walks which provided an opportunity for game-spotting (zebra, blesbok, baboons, and monkeys, a porcupine, etc.). We also made use of the pool (very well maintained) and the games room. There are some things that need attention: 1. The inside mats at the entrances are very slippery and this could be dangerous for people who are fragile or who have been injured in some way. The mats need a non-slip backing. 2. In the shared bathroom, there is a leak between the shower curb and the bathroom floor on the side near the toilet. This gets a bit smelly and needs the attention of a plumber. 3. A non-slip shower mat in the shared bathroom would be a welcome addition.

Peter R - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Peter R

Stunning views and quiet.

Staff were excellent. Had an issue with the fireplace and it was sorted out the next morning. Great views at Dawn and Sunset. We will definitely be back.

Johan E - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan E

Ons het baie lekker gekuier.

Dit is redelik ver geleë, so dit is aanbeveel indien jul The Bell besoek, moenie minder as 2 aande bly nie, ons was daar net vir 1 aand, baie lekker, maar sou graag langer wou bly.

Suniia M - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Suniia M

An amazing, serene getaway.

The level of comfort and beauty in this accommodation surprised us. We had everything we needed even during loadshedding. Would recommend this stay to everyone we know. Thank you for the beautiful memories.

Danny H - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Danny H

Baie mooi ligging, pratige huis met uitstekende geriewe.

Baie mooi en gerieflik. Hoofslaapkamer het egter net gewone dubbelbed wat oud en uitgeslaap is, en nie 'n koningingrootte soos geadverteer nie. Andersins alles perfek!

Stef-marié S - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stef-marié S

Onbeskryflik mooi! Perfek geleë!

Dis een van die mooiste plekke waarin ek al gebly het in die Drakensberge. Dis perfek geleë, die uitsig is prentjiemooi. Dis 'n absolute fantastiese plek. Ek sal beslis weer daar gaan bly!

Harsheeta N - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Harsheeta N

Peaceful, tranquil, private and homey.

The Bell is a beautiful and quaint little cottage set in the picturesque Drakensberg Mountains. The air is so clean and refreshing. The cottage itself is homey, neat and tidy. Absolutely enjoyed the scenery and the Falcons swooping through the air was wonderful. Being so close to these magnificent creatures was a real treat.

Carien F - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carien F

Lieflike plek!

Sal weer besoek!

Sanet P - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sanet P

Ongelooflike pragtige plek, dankie. Dit is waarde vir geld. Goed vir mens se siel om so naby die natuur te wees. Kan dit gerus aanbeveel. Al het dit gereën en ons het in die middel van Desember lekker voor kaggel in aande gesit.

Daar is baie om te doen en ons het lekker gerus. Huisie baie luuks, handdoeke elke dag verander en kom diens. Staproetes ongelooflik en perdgery. Dankie. Een woord: awesome en aan te beveel vir enige iemand. Daar is genoeg spasie en 'n ruim huis. Ons nooit in mekaar se pad gevoel nie. Ysmasjien 'n pluspunt. Hout beskikbaar.

Louisa V - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louisa V

The Bell is hoogs aan te beveel!

Ons het só, só lekker gebly by The Bell. Die chalet is baie privaat, ruim, netjies en goed toegerus met die mooiste uitsig op die berg en vallei. Die perde, sebras en kolganse het vir baie vermaak gesorg en die woue het ook elke dag hul draai in die lug kom maak met hul grasieuse vlug. Ons het baie moeilik vertrek en sal baie graag permanent hier wil bly. Gaan beslis weer hier oorbly!

Frikkie L - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frikkie L

Asemrowende omgewing.

Regte plek om weg te breek van elke dag se gejaag. Die huis is baie privaat en volledig toegerus. Lieflike berg-uitsig.

Christien T - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christien T

'n Plek vir alle seisoene en vele aktiwiteite.

Fernwood Lodge is 'n oord in die Champagne-vallei wat seker dié beste ligging ten opsigte van die berg het. Die uitsig op die omgewing vanaf die huis is asemrowend en al die seisoene kan in een dag beleef word. The Bell is modern en gerieflik toegerus met alles wat 'n mens mag nodig kry. Dit is die ideale plek vir salig uitrus of baie aktief wees.

Orna P - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Orna P

Ongelooflike ligging en uitsig!

Gerieflike drieslaapkamerhuis met twee badkamers. Asemrowende uitsig op die pieke. Langs Falcon Ridge wat 'n moet is om te besoek vir hulle valkeniersvertoning. Heerlik gestap op Fernwood se uitgestrekte terrein en ook bergpaadjies vanaf Monk's Cowl se karavaanpark. Al wat gekort het in die kombuis was 'n braaivleisbak, maar verder het ons alles gehad wat nodig was.

Henk G - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Henk G

Baie aangenaam.

Sal weer wil besoek.

Elvira D - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elvira D

Fantastiese plek! Asemrowende uitsig en 'n lekkerbly-tuiste!

Ongelooflik lekker gebly, die daaglikse diens was regtig lekker! Die fasiliteite is baie goed. Die goedere is nuttig en die kaggel, buite stoep en braaigeriewe is baie lekker! Die hout wat voorsien was was baie gerieflik. Dankie vir uitstekende verblyf!

The Bell @ Fernwood se terugvoer

Baie, baie dankie vir die wonderlike terugvoer! Ons hoop julle god weer terug te verwelkom!
Berg groete,
Lynette

The Bell @ Fernwood
Maryke E - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maryke E

Rus en vrede. Voortreflike waarde.

The Bell @ Fernwood is voortreflike waarde vir geld. Die eenheid is volledig toegerus, ruim en gerieflik. Professionele, vriendelike diens. Die omgewing is idillies. Ons sal beslis weer gaan!

The Bell @ Fernwood se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoer. Dit was heerlik om ons stukkie hemel met julle te deel!
Groete en sien julle weer,
Fernwood.

The Bell @ Fernwood
Robert G - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Robert G

A perfect base for a family holiday to berg.

Even though I was just there on business, Fernwood will make the ideal base for a family holiday to the berg as it is perfectly situated and the accommodations is superb.

The Bell @ Fernwood se terugvoer

Dear Robert, thank you for your feedback! We do hope to see you and your family visiting soon! Kind regards, Lyn

The Bell @ Fernwood
Vanaf
Vanaf R3 600
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R3 600
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Farm Dingaan REM 8473, Cathkin-vallei, Fernwood Share Block (Pty) Ltd, Winterton, 3340, KwaZulu-Natal
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA96aabbbb8edae00995842263f38e5aaded30480c32294c8414b0be223284c041dbf83587f0b919b5c8eaa5e0aead444c09f8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 600 per nag, vir 6 mense 29 5 1 5 Farm Dingaan REM 8473, Cathkin Valley Fernwood Share Block (Pty) Ltd 3340 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.043041757234 29.414404920077

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang