The Bell Inn
- Kapasiteit: 14 persone
- Geen kinders onder 10
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Manors-weg 16, Pinetown, 3610, KwaZulu-Natal
- Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
The Bell Inn is in 'n woongebied Manors in Pinetown, 'n ideale ligging vir sakereisigers wat in Pinetown, New Germany, Westmead, Mahogany Ridge of Marianhill moet wees. The Bell Inn bied ook toegang tot Lahee Park Sportklub, Giba Gorge, Crompton-hospitaal, UKZN Edgewood-kampus en Spar se hoofkantoor.
Verblyf is beskikbaar in 7 en suite-slaapkamers. Elke kamer het lugversorging, plafonwaaiers, koffie- en teemaakgeriewe, 'n yskassie, mikrogolf, WiFi en sekere DStv-kanale. Gaste het toegang tot veilige parkeerplek. 'n Daaglikse wasgoeddiens en aandete is met vooraf reëling beskikbaar. Gaste kan gerus van die swembad gebruik maak.
The Bell Inn is maklik vanaf die N3-, M13- en M19-hoofweë bereikbaar en is sowat 12 km vanaf Pavilion-winkelsentrum en 21 km vanaf Durban se middestad.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Lorraine Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 7
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- Manors-weg 16, Pinetown, 3610, KwaZulu-Natal
- Gaste dink The Bell Inn het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Pinetown New Germany Durban KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 14 persone
- Geen kinders onder 10
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Manors-weg 16, Pinetown, 3610, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang