Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Bend Country House

Selfsorg
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Laer Loteni-pad, D361, Nottingham-weg, 3280, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R8 500 per nag (plek vir 16)

Beskrywing

The Bend Country House is een van 22 gevestigde, vrystaande huise op 'n 600 hektaar Forel-en-natuurlandgoed wat vars lug, skilderagtige staptogte, forelhengel en bergfietsry bied. Dit is ideaal vir groot groepe, konferensies of gesinsherenigings, en is 12 km buite Nottinghamweg op die Loteni-pad en 'n verdere 4 km langs 'n grondpad geleë.

Die hoofslaapkamer is stylvol gemeubileer met 'n koningingrootte-bed en het 'n en suite-badkamer met 'n stort-oor-bad, wasbak en aparte toilet. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, wasbak en toilet. Die derde slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort-oor-bad, wasbak en toilet. Die vierde slaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en die vyfde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Hierdie 2 slaapkamers deel die gebruik van 'n badkamer wat toegerus is met 'n stort-oor-bad, wasbak en toilet. Die sesde slaapkamer het 'n koningingrootte-bed met 'n en suite-badkamer met 'n stort-oor-bad. Die sewende en agtste slaapkamer is elk ingerig met 'n koningingrootte-bed en het en suite-badkamers wat onderskeidelik toegerus is met 'n bad, stort en stort-oor-bad. Vars linne en handdoeke word voorsien.

Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, basiese eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe, en beskik oor 'n sentraal geleë etenstafel met stoele. Die sitkamer is ingerig met gemaklike sitplek en het 'n TV met 'n volledige verskeidenheid DStv-kanale. Dit brei uit na 'n ruim eetarea, met verskeie eetruimtes, perfek vir onthaal. Vir vermaaklikheidsdoeleindes is daar ook 'n ingeboude kroegarea, met 'n TV en bykomende rusbanke.

Die Bend Country House is langs 'n pragtige stuk Mooirivier gebou en bied rivierbuise, diep poele en damme. Gaste kan vlieghengel by die damme geniet. Dié eiendom bied ook tot 20 km se bergfiets- en voetslaanroetes, asook paddle-bane. Gaste kan Sebras en Blesbokke vrylik op die landgoed sien rondloop.

Kamer-opset

Slaapplek vir 16 mense 8 Slaapkamers 9 Badkamers, 8 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort-oor-bad, Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort-oor-bad, Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort-oor-bad, Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort-oor-bad, Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort-oor-bad, Bad, Toilet

Badkamer

Stort-oor-bad, Bad, Toilet

Kenmerke

Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Kroeg
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens

Aktiwiteite op perseel

  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Badkamer

  • Bad
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.3/5

Dillon Geverifieer

Eiendomme 64

Resensies 203

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • Laer Loteni-pad, D361, Nottingham-weg, 3280, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R8 500
per nag (plek vir 16)
Vanaf
Vanaf R8 500
per nag (plek vir 16)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Laer Loteni-pad, D361, Nottingham-weg, 3280, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf052d4b35aaf841748a9dc2dd3cf062c6a2836aab1a4b7d0f38b13c8e04a36b03fcfc86e11f2b835bf499c54efd10e114314?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R8 500 per nag (plek vir 16) Lower Loteni Road D361 3280 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.351332939 29.986453252575

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang