Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Bentley Westville

 3 Beskikbaar
 3 Beskikbaar
 3 Beskikbaar
 3 Beskikbaar
 3 Beskikbaar
 3 Beskikbaar
 3 Beskikbaar
 3 Beskikbaar
 3 Beskikbaar
 3 Beskikbaar
Luukse Suites
Vanaf
Vanaf R2 700
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 mense
  • Eenheid Apart van Gastehuis/B&B
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié suite het ’n koninggrootte-bed en ’n en suite-badkamer met ’n stort, toilet en 'n spieëlkas. Die kamer het ’n TV, lugversorging, ’n klerekas, ’n etenstafel wat soms stoele by het, ’n Nespresso-koffiemasjien, ’n ketel, ’n haardroër en daaglikse vars handdoeke.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Eetkamer
Elektriese Toebehore
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Kontinentale ontbyt

Huisreëls

Strykyster- en plank beskikbaar op versoek.
Volledige Engelse ontbyt beskikbaar op versoek.
Persoonlike wasgoeddienste teen ’n ekstra fooi beskikbaar.
Besigheidsdienste: Faks, skandeer, kopieer, druk teen ’n ekstra fooi.
Vervoerdienste beskikbaar teen ekstra koste.
Ekstra Nespresso-koffiekapsules beskikbaar.
Inkloktyd: tussen 14:00 en 18:00. Hierdie tye is onderhandelbaar, maar moet dan vooraf bespreek word. met die bestuur.
Ontbyt: Word daagliks tussen 07:00 en 09:00 bedien (tensy vooraf anders gereël word).
Uitkloktyd: voor 10:00.
Rook is verbode op die perseel.
Geen troeteldiere word toegelaat nie.
Geen kinders onder die ouderdom van 16 word toegelaat nie.
Ekstra gaste word nie outomaties by die totale tariewe gereken nie en hulle moet dus apart voor betaal word.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 75%van die deposito word terugbetaal
Meer as 3 weke voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 3 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 5 Beskikbaar
 5 Beskikbaar
 5 Beskikbaar
 5 Beskikbaar
 5 Beskikbaar
 5 Beskikbaar
 5 Beskikbaar
 5 Beskikbaar
 5 Beskikbaar
 5 Beskikbaar
 5 Beskikbaar
 5 Beskikbaar
 5 Beskikbaar
 5 Beskikbaar
 5 Beskikbaar
Executive Suites
Vanaf
Vanaf R2 800
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 mense
  • Eenheid Apart van Gastehuis/B&B
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié suite het ’n koninggrootte-bed en ’n en suite-badkamer met ’n stort, toilet en 'n spieëlkas. Die kamer het ’n TV, lugversorging, ’n klerekas, sitarea, ’n etenstafel, los stoele, ’n Nespresso-koffiemasjien, ’n ketel, ’n haardroër en daaglikse vars handdoeke.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Kontinentale ontbyt.

Huisreëls

Strykyster- en plank beskikbaar op versoek.
Volledige Engelse ontbyt beskikbaar op versoek.
Persoonlike wasgoeddienste teen ’n ekstra fooi beskikbaar.
Besigheidsdienste: Faks, skandeer, kopieer, druk teen ’n ekstra fooi.
Vervoerdienste beskikbaar teen ekstra koste.
Ekstra Nespresso-koffiekapsules beskikbaar.
Inkloktyd: tussen 14:00 en 18:00. Hierdie tye is onderhandelbaar, maar moet dan vooraf bespreek word. met die bestuur.
Ontbyt: Word daagliks tussen 07:00 en 09:00 bedien (tensy vooraf anders gereël word).
Uitkloktyd: voor 10:00.
Rook is verbode op die perseel.
Geen troeteldiere word toegelaat nie.
Geen kinders onder die ouderdom van 16 word toegelaat nie.
Ekstra gaste word nie outomaties by die totale tariewe gereken nie en hulle moet dus apart voor betaal word.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 75%van die deposito word terugbetaal
Meer as 3 weke voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 3 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R2 700
per nag, vir 2 mense
  • Kapasiteit: 16 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Jan Hofmeyrweg 45, Westville, 3629, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGVlNTg2YTU4LWZkZDMtNGZiZS04MmI1LTFmYmYxMDU3MDc5ZQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 700 per nag, vir 2 mense 1 5 1 5 45 Jan Hofmeyr Road Westville 3629 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -29.831849 30.92083

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang