Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Berries

Resensies

3.7/ 5

Gebaseer op 19 resensies

Goed

Netheid
4.0
Ligging
4.0
Waarde vir geld
2.9
Diens
3.8
Veiligheid
3.9
Samantha F
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Jan 2023

An open, airy piece of bliss. The Berries has a homely feel and is perfect for two couples with or without kids. It is quaint and well equipped.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Gerry
The Berries
Great to hear that you enjoyed your time at The Berries. We hope to see you again.

Frikkie S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Sep 2023

Knus huise met 'n pragtige tuin, naby aan die see. Berries het 'n pragtige inheemse tuin wat dit laat voel of mens ver weg van die beskawing is. Daar is groot onderdakparkeerplek vir die motor wat beskutting bied teen son en reën. Ons honde was saam, die trappe maak dit bietjie moeilik vir hulle, maar hulle het gou gewoond geraak daaraan. Die yskas het nie gewerk nie en warm lug ingeblaas, dus moes ons kos weggooi, daar is egter genoeg restaurante in die omgewing. Daar is nie 'n mikrogolfoond nie, maar wel 'n stoof en braaiplek.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Gerry
The Berries
Thank you for the review. Glad to hear you appreciated all that The Brries has to offer. We have since replaced the Fridge, and included a Microwave.

Lize B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Jun 2024

Perfek vir 'n iemand wat daarvan hou om naby die natuur te wees. Baie goeie ligging by die see met mooi sonsondergang en gedeeltelike see-uitsig. Mooi tuin en baie gerieflik.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0
Gerry
The Berries
Glad to hear that you enjoyed your stay at The Berries.

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.4
Mrt 2024

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
1.0
Gerry
The Berries
Thank you for the feedback.

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met vriende
3.2
Feb 2022

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Ross M
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Okt 2021

Awesome weekend. Relaxed, good location.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Gerry
The Berries
I am pleased to hear that you enjoyed your stay. Welcome back anytime.

Anna-marié M
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Apr 2021

Lieflike huis. Heerlike gesinstyd gehad. Alles wat nodig is is in die huis. Slegs buitebraai, maar was goed, want ons het lieflike aande gehad.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Gerry
The Berries
I am glad to hear that you enjoyed your stay.

Hetta V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Nov 2021

Heerlike, rustige naweek. Die huis het 'n lekker gevoel, met genoeg spasie. Heerlike stort! Dink die tuin is wel bietjie verwaarloos.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0
Gerry
The Berries
I am glad to hear that you enjoyed The Berries. The garden is a continual work in progress. We have recently planted 12 new trees. We will, however, be keeping it waterwise, indigenous and wild, in keeping with the natural surrounds.

Lise K
Kort verblyf Gesin met tieners
4.2
Jul 2021

Gemaklike huis. Mens ontspan lekker by die huis. Geen TV is 'n bonus. Die huis is baie naby aan die strand. Dit is 'n baie gemaklike huis.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0
Gerry
The Berries
We are pleased to hear that you enjoyed your stay at The Berries.

Marilie T
Kort verblyf Gesin met klein kinders
3.8
Feb 2021

Rustieke surfer shack, maklike toegang tot die strand, geen see-uitsig. Goed ingerigte akkommodasie. Baie skoon en netjies gevind. Ons was baie jammer vir die eienaar, wie se see-uitsig heeltemal gesteel is deur miljoenêr-super-wonings.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
2.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.7/5

Gerry Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 19

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
Vanaf R2 500
per nag, vir 8 mense
Vanaf
R2 500
per nag, vir 8 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Snoekstraat 8, Elandsbaai, 8110, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDcyNzQzZTk0LTMzMGItNDc0OS05MTc2LWM4ZTY0ZDJkYmY0ZA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 500 per nag, vir 8 mense 19 5 1 4 8 Snoek Street Elands Bay 8110 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.318344855656 18.325035317434

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang