Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Berry Bee Accommodation

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 16 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Helga F
1 nag
5.0
Sep 2024

Uitstekend. Baie mooi, skoon, als wat jy nodig het is daar. Baie mooi plekkie so in die bos en plaas.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Angela B
1 nag
5.0
Aug 2024

Baie netjies, gemaklik en veilig. Ons het Berry Bee Accommodation bespreek vir gaste wat ons dogter se troue by The Nut Farm venue bygewoon het. Die verblyf was uitstekend en die eienaars kon te alle tye bereik word en het uit hul pad gegaan om te verseker dat almal gemaklik is. Ek sou Berry Bee Accommodation hoog aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Niccy P
1 nag Saam met vriende
5.0
Jun 2024

We enjoyed our stay. Dawid was very helpful and informative. We enjoyed our stay. Dawid was very helpful and informative. Would definitely recommend, especially if you're attending a wedding at the Nut Farm.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Monique H
1 nag Saam met vriende
5.0
Mei 2024

Lekker, netjies, mooi, cuteste opset. Dit was 'n baie lekker ervaring, die cuteste cottage, skaars 5 km van The Nut Farm af waar ons troue was.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lynette P
Kort verblyf
5.0
Apr 2024

Enjoyable. Our stay was very enjoyable. Peace and quiet. Accommodation was clean and tidy. The only downside was that there was very little to no WiFi/internet connection.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rachelle V
Kort verblyf
5.0
Mrt 2024

Heerlik om daar oor te bly en is 'n klipgooi van die trouvenue af! Pragtige, ruim kothuis met baie mooi natuurskoon waar ons heerlik kon stap en draf en die natuur kon geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elzani L
1 nag Saam met vriende
5.0
Jan 2024

Lekker. Familie-georienteerd. Buitelug en natuur. Ons het baie lekker gebly. Dawid, wie ons ontvang het, was baie gasvry en vriendelik. Die omgewing het ook toegelaat dat ons besige peuter gemaklik kan rondbeweeg. Goed geleë! Ons sal weer gaan, die keer met ons fietse en vir 'n langer tyd.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ronel E
1 nag
4.8
Aug 2024

Heerlik, ontspannend. Jammer ons het so kort daar gebly. Baie oulike cozy plekkie. Pragtig binne en sal dit beslis vir enige iemand aanbeveel. Baie gasvrye mense.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag
4.4
Jul 2024

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Wilna D
1 nag
5.0
Des 2023

Balsem vir die siel. Ons gasheer en sy vrou is top-notch om die minste te sê. The Berry Bee is gelykstaande aan tranquility. Daar is 'n lieflike, maklike staproete en met al die reën die afgelope tyd is die natuur uitbundig en alles grasgroen. Dis veral fantasties om in die veld te wees terwyl die son besig is om totsiens te sê - so die sonsondergange is asemrowend. Bill Harrops Balloon Safari is maar net so 10 min. se ry van daar af. Nyoka Ridge Vulture Restaurant is reg langs The Berry Bee, en om al die aasvoëls wat in die lug draai voor hul land om te gaan eet wanneer die karkasse uitgesit word, te aanskou, is priceless.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Dawid Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 16

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
Vanaf R2 150
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R2 150
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Remhoogteweg 33A, Skeerpoort, 0232, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA90b3f4c26b1f7dc3b8eadaa72e857faac8b792f2ae1b97e54d3eb8ab1ce4b06fe0028e88db7188a30e7fb023836fc5344cd3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 150 per nag, vir 6 mense 16 5 1 5 33A Remhoogte Road Skeerpoort 0232 Noordwes 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.808124220169 27.71617017791

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang