The Bethesda
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.9/5
Carla Geverifieer
Eiendomme 4
Resensies 102
Op LekkeSlaap 4 jaar
Opsomming van Resensie
Pieter V - Sep 2024
Algehele gradering
Gerieflik, netjies, naby alles.
Neels V - Aug 2024
Algehele gradering
Puik.
Schalk B - Aug 2024
Algehele gradering
Netjies en goeie ligging om deur die dorp te stap.
Dalene V - Aug 2024
Algehele gradering
Hartlike, kunssinnige vinnige stop.
Lindsey P - Aug 2024
Algehele gradering
Loved it.
Suzzi S - Jul 2024
Algehele gradering
Fantastic.
Anette J - Jul 2024
Algehele gradering
The Bethesda was a restful timestop for my soul.
Lees meerCharlene G - Jul 2024
Algehele gradering
Warm and welcoming.
Sandra M - Jul 2024
Algehele gradering
Heerlike nagrus in lieflike kamer.
Richard B - Jul 2024
Algehele gradering
'n Goeie ervaring!
Erin S - Jun 2024
Algehele gradering
Nostalgiese wegbreek in weelderige gemak.
The Bethesda se terugvoer
Goeie dag,
Baie dankie dat julle ons gekies het vir julle verblyf. Hoogs gewaardeer! Julle gawe resensie is ‘n bonus – dankie! Ons hoop om julle terug te verwelkom in ons mooie dorpie.
Karoo groete, Ludolf & Carla
Esme B - Mei 2024
Algehele gradering
Tien uit tien .
The Bethesda se terugvoer
Beste Esmé,
Jou gawe resensie word hoogs gewaardeer. Baie dankie! Ons hoop om jul terug te verwelkom in ons mooie dorpie.
Karoo groete,
Ludolf en Carla
Hugo B - Mei 2024
Algehele gradering
Fantasties.
The Bethesda se terugvoer
Beste Hugo,
Ons waardeer jou gawe resensie. Ons voel bevoorreg dat jy ons gekies het vir jou verblyf. Baie dankie!
Karoo groete,
Ludolf & Carla
Kathy M - Mei 2024
Algehele gradering
The Bethesda B&B.
The Bethesda se terugvoer
Dear Kathy,
Thank you for your gracious, kind review. It was an honour to host you. We would love to welcome you back to our village.
Karoo regards,
Ludolf & Carla
Marelene R - Apr 2024
Algehele gradering
Uitstekende diens met pragtige kamers.
The Bethesda se terugvoer
Beste Marelene,
Baie dankie dat julle The Bethesda gekies het vir julle verblyf. Hoogs gewaardeer! Julle gawe resensie is ‘n bonus – dankie! Ons hoop om julle terug te verwelkom in ons mooie dorpie.
Karoo groete,
Ludolf en Carla
Belinda T - Mrt 2024
Algehele gradering
Stylvol, gasvry.
The Bethesda se terugvoer
Beste Belinda,
Baie dankie dat julle ons gekies het vir julle verblyf. Dit is hoogs gewaardeer! Jullie gawe resensie is 'n bonus - dankie! Ons hoop om julle terug te verwelkom in ons mooie dorpie.
Karoo groete,
Ludolf & Carla
Deon S - Mrt 2024
Algehele gradering
Great place with lovely setting.
The Bethesda se terugvoer
Dear Deon,
Thank you for your gracious, kind review. It was an honour to host you. We would love to welcome you back to our village.
Karoo regards,
Ludolf & Carla
Ruaan D - Mrt 2024
Algehele gradering
Heerlik.
The Bethesda se terugvoer
Beste Ruaan,
Ons waardeer jou gawe resensie. Ons voel bevoorreg dat jy ons gekies het vir jou verblyf. Baie dankie!
Karoo groete,
Ludolf & Carla
Zani S - Mrt 2024
Algehele gradering
Wonderlik.
The Bethesda se terugvoer
Beste Zani,
Baie dankie dat julle ons gekies het vir julle verblyf. Hoogs gewaardeer! Julle gawe resensie is ‘n bonus – dankie! Ons hoop om julle terug te verwelkom in ons mooie dorpie.
Karoo groete,
Ludolf & Carla
Gorete W - Mrt 2024
Algehele gradering
Fantastic - what absolute gems - both the town and The Bethesda.
The Bethesda se terugvoer
Dear Gorete,
Thank you for your gracious, kind review. It was an honour to host you. Thank you for choosing us.
Karoo regards,
Carla
Vanessa R - Jan 2024
Algehele gradering
Gemaklike oasis van puik verblyf en vriendelikheid.
The Bethesda se terugvoer
Vanessa,
Baie dankie dat julle ons gekies het vir julle verblyf. Hoogs gewaardeer! Julle gawe resensie is ‘n bonus – dankie! Dit was wonderlik om julle terug te verwelkom in ons mooie dorpie.
Karoo groete,
Ludolf & Carla
Evert K - Jan 2024
Algehele gradering
Saligheid in die platteland.
The Bethesda se terugvoer
Beste Evert,
Baie dankie dat julle ons gekies het vir julle verblyf. Ons waardeer julle gawe resensie. Ons hoop om julle terug te verwelkom in ons mooie dorpie.
Karoo groete,
Ludolf & Carla
Marina S - Jan 2024
Algehele gradering
Verrykende ervaring!
The Bethesda se terugvoer
Beste Marina,
Baie dankie! Julle gawe resensie is 'n bonus – dankie! Ons hoop om julle terug te verwelkom in ons mooie dorpie.
Karoo groete,
Ludolf & Carla
Isca S - Jan 2024
Algehele gradering
Beautiful, te kort, 'n plek om asem te skep.
The Bethesda se terugvoer
Beste Isca,
Ons waardeer jou gawe resensie. Ons voel bevoorreg dat jy ons gekies het vir jou verblyf. Baie dankie!
Karoo groete, Ludolf & Carla
Wilna Bester - Jul 2024
Algehele gradering
Leefstyl uit 'n tyd van vervloë elegansie.
The Bethesda se terugvoer
Beste Wilna,
Ons waardeer jou gawe resensie. Ons voel bevoorreg dat jy ons gekies het vir jou verblyf.
Baie dankie!
Karoo groete,
Ludolf & Carla
Jakkie P - Feb 2024
Algehele gradering
Verblyf aangenaam en gawe ondersteunende personeel.
The Bethesda se terugvoer
Beste Jakkie,
Ons waardeer jou gawe resensie. Ons voel bevoorreg dat jy ons gekies het vir jou verblyf.
Karoo groete,
Ludolf & Carla
Anonieme gas - Jul 2024
Algehele gradering
Corne V - Des 2023
Algehele gradering
Beautiful and exceptional quality.
The Bethesda se terugvoer
Dear Corné,
What an honour to host you and to receive such a kind review as a bonus. Thank you for choosing our guesthouse for your stay in our charming village. We appreciate you taking the time to write such a lovely review.
Karoo greetings,
Ludolf & Carla
Elize V - Des 2023
Algehele gradering
Skoon en netjies.
The Bethesda se terugvoer
Beste Elize,
Ons waardeer jou gawe resensie. Baie dankie! Seënwense vir 2024!
Karoo groete,
Ludolf & Carla
George P - Des 2023
Algehele gradering
Netjies en verblyfs vriendelik.
The Bethesda se terugvoer
Beste George,
Baie dankie dat julle ons gekies het vir julle verblyf. Hoogs gewaardeer! Julle gawe resensie is 'n bonus - dankie!
Ons hoop om julle terug te verwelkom in ons mooie dorpie.
Karoo groete,
Ludolf & Carla
Michelle V - Okt 2023
Algehele gradering
Puik.
The Bethesda se terugvoer
Beste Michelle,
Ons waardeer jou gawe resensie. Baie dankie dat jul Die Bethesda gekies het vir jul verblyf. Ons hoop om jul terug te verwelkom in ons mooie dorpie.
Karoo groete, Ludolf & Carla
Cecilia R - Sep 2023
Algehele gradering
Pragtige dekor en heerlike ruim vertrekke met alles en meer wat nodig is.
The Bethesda se terugvoer
Beste Cecilia,
Baie dankie dat jul Die Bethesda gekies het vir jul verblyf. Hoogs gewaardeer! Jul gawe resensie is ‘n bonus – dankie! Ons hoop om jul terug te verwelkom in ons mooie dorpie.
Karoo groete, Ludolf & Carla
Johan V - Jul 2023
Algehele gradering
Mens kan met niks fout vind nie. Ons sal verseker terug wees.
The Bethesda se terugvoer
Beste Johan,
Baie dankie dat jul ons gekies het vir jul verblyf. Hoogs gewaardeer! Jul gawe resensie is ‘n bonus – dankie! Ons hoop om jul terug te verwelkom in ons mooie dorpie.
Karoo groete, Ludolf & Carla
Johan C - Jul 2023
Algehele gradering
Voortreflike akkommodasie in 'n prentjiemooi dorp!
Lees meerThe Bethesda se terugvoer
Beste Johan,
Ons waardeer jul gawe resensie. Ons voel bevoorreg dat jul ons gastehuis gekies het vir jul verblyf. Baie dankie! Ons hoop om jul terug te verwelkom in ons mooie dorpie.
Karoo groete, Ludolf & Carla
Francois G - Jun 2023
Algehele gradering
Fantasties en baie gasvry.
The Bethesda se terugvoer
Francois,
Baie dankie dat jul ons gekies het vir jul verblyf. Hoogs gewaardeer! Jul gawe resensie is ‘n bonus – dankie! Ons hoop om jul terug te verwelkom in ons mooie dorpie.
Karoo groete, Ludolf & Carla
Walter R - Mei 2023
Algehele gradering
We stayed at The Bethesda to explore the town.
The Bethesda se terugvoer
Dear Walter, thank you for your gracious, kind review. It was an honour to host you. Thank you for choosing us. We would love to welcome you back to our village. Karoo regards, Ludolf & Carla
Christine V - Apr 2023
Algehele gradering
Fantastiese verblyf in 'n bekoorlike dorpie.
The Bethesda se terugvoer
Beste Christine,
Baie dankie dat jul ons gekies het vir jul verblyf. Hoogs gewaardeer. Jul gawe resensie is ‘n bonus dankie! Ons hoop om jul terug te verwelkom in ons mooie dorpie.
Karoo groete,
Ludolf & Carla
Caroline S - Mrt 2023
Algehele gradering
Carla, Ludolf en die knapse span wat hulle bestuur was fantasties gewees.
The Bethesda se terugvoer
Beste Caroline,
Ons waardeer jul gawe resensie. Ons voel bevoorreg dat jul ons gekies het vir jul verblyf. Baie dankie! Ons hoop om jul terug te verwelkom in ons mooie dorpie.
Karoo groete,
Ludolf & Carla
Du Rand H - Jan 2023
Algehele gradering
Ongeëwenaarde - gasvryheid/bederf!
The Bethesda se terugvoer
Du Rand,
Ons waardeer jul gawe resensie. Ons voel bevoorreg dat jul ons gekies het vir jul verblyf. Baie dankie. Ons hoop om jul terug te verwelkom in ons mooie dorpie.
Karoo groete, Ludolf en Carla.
Gustav P - Aug 2023
Algehele gradering
Ontsnapping na die verlede se rustigheid.
The Bethesda se terugvoer
Beste Gustav,
Ons waardeer jul gawe resensie. Ons voel bevoorreg dat jul ons gekies het vir jul verblyf. Baie dankie! Ons hoop om jul terug te verwelkom in ons mooie dorpie.
Karoo groete, Ludolf & Carla
Martin N - Des 2022
Algehele gradering
Uitstekende diens en vriendelike personeel.
The Bethesda se terugvoer
Goeiedag, baie dankie dat julle ons gekies het vir julle verblyf. Hoogs gewaardeer. Ons hoop om julle terug te verwelkom in ons mooie dorpie. Karoo groete. Ludolf & Carla
Hanno E - Des 2022
Algehele gradering
Amazing! Beste plekke ooit!
The Bethesda se terugvoer
Beste Hanno, pns waardeer julle gawe resensie. Ons voel bevoorreg dat julle ons gekies het vir jul verblyf. Baie dankie. Ons hoop om julle terug te verwelkom in ons mooie dorpie. Karoo groete, Ludolf & Carla
Christelle V - Des 2022
Algehele gradering
Perfekte oornag.
Lees meerThe Bethesda se terugvoer
Liewe Christelle, baie dankie dat julle besluit het om jul verblyf aan ons toe te vertrou. Hoogs gewaardeer. Julle gawe resensie is ‘n bonus. Ons hoop om julle terug te verwelkom in ons mooie dorpie. Karoo groete, Ludolf & Carla
Heather W - Okt 2022
Algehele gradering
Ideal karoo stopover for a few days.
The Bethesda se terugvoer
Dear Heather,thank you for your gracious, kind review. Glad you loved Bruno's and Bruno. It was an honour to host you. Thank you for choosing us. We would love to welcome you back to our village. Karoo regards, Ludolf & Carla
Johann B - Jun 2022
Algehele gradering
Lekker kuier. Vriendelike diens.
The Bethesda se terugvoer
Beste Johann
Ons waardeer jul gawe resensie. Ons voel bevoorreg dat jul óns gekies het vir jul verblyf. Baie dankie. Ons hoop om jul terug te verwelkom in ons mooie dorpie.
Karoo groete
Ludolf and Carla
Adriaan K - Mei 2022
Algehele gradering
Uniek, sprokieswêreld.
The Bethesda se terugvoer
Baie dankie dat jul besluit het om jul verblyf aan ons toe te vertrou. Dit is hoogs gewaardeer. Jul gawe resensie is ‘n bonus, dankie. Ons hoop om jul terug te verwelkom in ons mooie dorpie.
Karoo groete, Ludolf en Carla.
Reinet J - Apr 2022
Algehele gradering
Verblyf uit die boonste rakke.
The Bethesda se terugvoer
Baie dankie dat jul besluit het om jul verblyf aan ons toe te vertrou. Dit is hoogs gewaardeer. Jul gawe resensie is ‘n bonus, dankie. Ons hoop om jul terug te verwelkom in ons mooie dorpie.
Karoo groete, Ludolf en Carla.
Margaret E - Mrt 2022
Algehele gradering
Awesome verblyf en ligging.
The Bethesda se terugvoer
Ons waardeer jul gawe resensie. Ons voel bevoorreg dat jul óns gekies het vir jul verblyf. Baie dankie. Ons hoop om jul terug te verwelkom in ons mooie dorpie.
Karoo groete, Ludolf en Carla.
Andre V - Jan 2022
Algehele gradering
Friendly, generous, luxurious.
The Bethesda se terugvoer
Baie dankie dat jul besluit het om jul verblyf aan ons toe te vertrou. Dit is hoogs gewaardeer. Jul gawe resensie is ‘n bonus, dankie. Ons hoop om jul terug te verwelkom in ons mooie dorpie.
Karoo groete, Ludolf en Carla.
Dion G - Mei 2022
Algehele gradering
Vriendelike, hulpvaardige diens. Puik!
The Bethesda se terugvoer
Baie dankie dat jul besluit het om jul verblyf aan ons toe te vertrou. Dit is hoogs gewaardeer. Jul gawe resensie is ‘n bonus, dankie. Ons hoop om jul terug te verwelkom in ons mooie dorpie.
Karoo groete, Ludolf en Carla.
Lizette H - Mei 2022
Algehele gradering
Luukse oorslaap.
The Bethesda se terugvoer
Ons waardeer jul gawe resensie. Ons voel bevoorreg dat jul óns gekies het vir jul verblyf. Baie dankie. Ons hoop om jul terug te verwelkom in ons mooie dorpie.
Karoo groete, Ludolf en Carla.
Leonie L - Mei 2022
Algehele gradering
Warm welcome by Ludolf, spacious parking, pretty environment and very pleasant stay.
The Bethesda se terugvoer
Thank you for your generous and kind review. It was an honour to host you. Thank you for choosing us. We would love to welcome you back to our village and the Karoo. Warm regards, Ludolf and Carla.
Juanita B - Des 2021
Algehele gradering
'n Pragtige gastehuis met eienaars wat baie aandag gee aan detail.
The Bethesda se terugvoer
Baie dankie dat jul besluit het om jul verblyf aan ons toe te vertrou. Dit is hoogs gewaardeer. Jul gawe resensie is ‘n bonus, dankie. Ons hoop om jul terug te verwelkom in ons mooie dorpie.
Karoo groete, Ludolf en Carla.
Lizelle B - Des 2021
Algehele gradering
Meer as fantasties.
The Bethesda se terugvoer
Ons waardeer jul gawe resensie. Ons voel bevoorreg dat jul óns gekies het vir jul verblyf. Baie dankie. Ons hoop om jul terug te verwelkom in ons mooie dorpie.
Karoo groete, Ludolf en Carla.
Linda D - Des 2021
Algehele gradering
Home from home.
The Bethesda se terugvoer
Beste Linda,
Ons waardeer jou gawe resensie. Baie dankie dat julle ons gekies het vir jou ouers se verblyf in Nieu-Bethesda.
Ons is bly dat hulle ons mooie dorpie geniet het.
Karoo groete, Ludolf & Carla
Vanessa R - Des 2021
Algehele gradering
Fantastic hospitality and Karoo beauty in the mountains.
Lees meerThe Bethesda se terugvoer
Dear Vanessa,
Thank you for choosing The Bethesda, we feel honoured that we could host you. We appreciate you taking the time to write a kind and generous and detailed review, thank you. We would love to welcome you back to our village.
Karoo greetings, Ludolf and Carla.
Amelia M - Nov 2021
Algehele gradering
Soos Paula sou gesê het: Fantasmagories!
The Bethesda se terugvoer
Amelia.
Jy is kosbaar. So gaaf van jou om so mooi oor ons plek te skryf. Dankie dat julle ons gekies het vir jul verblyf in Nieu-Bethesda.
Ons is bly dat jul ons mooie dorpie geniet het.
Karoo groete,
Ludolf & Carla
Danel L - Nov 2021
Algehele gradering
Stukkie hemel op aarde.
The Bethesda se terugvoer
Beste Pieter,
Sjoe, ons waardeer jou gawe resensie.
Dankie dat julle ons gekies het vir jul verblyf in Nieu-Bethesda.
Ons is bly dat jul ons mooie dorpie geniet het.
Karoo groete,
Ludolf & Carla
Bennie N - Nov 2021
Algehele gradering
Baie aangenaam.
The Bethesda se terugvoer
Beste Bennie,
Baie dankie dat julle ons gekies het vir jul verblyf in Nieu-Bethesda. Ons waardeer jou gawe resensie.
Ons is bly dat jul ons mooie dorpie geniet het.
Karoo groete,
Ludolf & Carla
Johann H - Okt 2021
Algehele gradering
Absoluut 'n dorpie wat jou siel vasvang.
The Bethesda se terugvoer
Beste Johann,
Ons waardeer jou gawe resensie.
Dankie dat julle ons gekies het vir jul verblyf in Nieu-Bethesda.
Ons is bly dat jul ons mooie dorpie geniet het.
Karoo groete,
Ludolf & Carla
Erna V - Jun 2021
Algehele gradering
Uitstekende gasvrou en gasheer, hulle het uit hulle pad gegaan om ons welkom te laat voel.
The Bethesda se terugvoer
Liewe Erna,
Julle was twee diamante! Ons waardeer jou gawe woorde en die moeite om 'n resensie te skryf.
Dit was 'n voorreg om jul te huisves.
Baie dankie dat jul ons dorpie kom ontdek het.
Warm Karoo groete,
Ludolf & Carla
Gwen J - Mei 2021
Algehele gradering
'n Pragtig, rustig en veilige heenkome wat ons beslis weer gaan besoek.
The Bethesda se terugvoer
Liewe Gwen,
Baie dankie vir jou gawe resensie. Dit was 'n eer om jul te huisves. Julle was wonderlike gaste.
Kom gerus weer.
Karoo groete,
Ludolf & Carla
Ingrid F - Apr 2021
Algehele gradering
Absoluut fantasties.
The Bethesda se terugvoer
Beste Ingrid,
Jammer vir my laat antwoord. Baie dankie dat julle Die Bethesda gekies het vir jul verblyf. Ons is opreg bly dat jul ons dorpie kon ervaar. Dis so gaaf van jou om die tyd te neem om 'n resensie te skryf.
Karoo groete,
Ludolf en Carla.
Brunhilde W - Apr 2021
Algehele gradering
Farmhouse memories with modern comfort.
The Bethesda se terugvoer
Dear Brunhilde,
Thank you for taking the time to review us. Apologies for my late reply. It was an honour to host you.
Thank you for choosing us!
Much appreciated,
Ludolf & Carla
Simon V - Jan 2021
Algehele gradering
Bethesda Gastehuis is hoogs aan te bevele!
The Bethesda se terugvoer
Beste Simon,
Ons waardeer jou mooie woorde en die moeite om 'n resensie te skryf. Dit was 'n voorreg om jul te huisves.
Baie dankie dat jul ons dorpie kom ontdek het.
Beste wense vir 2021.
Ludolf en Carla
Elmien P - Apr 2021
Algehele gradering
Padlangs!
The Bethesda se terugvoer
Beste Elmien,
Ons waardeer jul besoek en dankie ook vir jou mooie resensie. Ons is opreg bly dat jul ons dorpie kon ervaar.
Vriendelike Karoo groete,
Ludolf en Carla.
Nicolaas P L - Aug 2021
Algehele gradering
Was 'n voorreg om so ontvang te word en die diens was puik. Sterk aanbeveel.
The Bethesda se terugvoer
Beste Lappies, baie dankie vir jou resensie.
Dit was wonderlik om jul te huisves. Kom kuier gerus weer in ons kontrei.
Karoo-groete,
Ludolf & Carla
Ilse B - Apr 2021
Algehele gradering
Hartlike gasvryheid beleef in hierdie pragtige dorp.
The Bethesda se terugvoer
Baie dankie vir jul besoek aan Nieu-Bethesda. Dit was ‘n voorreg om jul te huisves. Ons waardeer jul ondersteuning.
Ansche C - Des 2020
Algehele gradering
Luukse ervaring.
The Bethesda se terugvoer
Beste Ansche, dankie dat julle Die Bethesda gekies het vir jul verblyf. Ons is opreg bly dat jul ons dorpie kon ervaar. Dis so gaaf van jou om die tyd te neem om 'n resensie te skryf. Beste wense vir 2021. Ludolf en Carla.
Nico G - Des 2020
Algehele gradering
Fantasties
The Bethesda se terugvoer
Beste Nico
Dis so gaaf van jou om die tyd te neem om 'n resensie te skryf. Dit was wonderlik dat jul ons dorpie kom ervaar het.
Seënwense vir 2021.
Ludolf en Carla
Alet B - Des 2020
Algehele gradering
Baie mooi dorpie. Stop gerus op pad see toe.
The Bethesda se terugvoer
Liewe Alet,
Ons waardeer jou gawe woorde en dat jy die moeite gedoen het om 'n resensie te skryf.
Dit was 'n voorreg om jul te huisves. Baie dankie dat jul ons dorpie kom ontdek het.
Beste wense vir 2021!
Ludolf & Carla
Steyn V - Des 2020
Algehele gradering
Fantastiese atmosfeer en gasvryheid.
Philip G - Sep 2020
Algehele gradering
5-ster akkommodasie en ontbyt saam met boeregasvryheid
The Bethesda se terugvoer
Beste Philip G,
Baie dankie vir jul besoek aan Nieu-Bethesda. Dit was ‘n voorreg om jul te huisves. Baie dankie ook vir die deel van stories en jul ondersteuning.
Seënwense!
Anton K - Okt 2020
Algehele gradering
Heerlik gebly!
The Bethesda se terugvoer
Beste Anton,
Baie dankie vir jul besoek aan Nieu-Bethesda. Dit was ‘n voorreg om jul te huisves. Ons waardeer jul ondersteuning.
Seënwense!
- Kapasiteit: 10 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Martinstraat 317, Nieu-Bethesda, 6286, Oos-Kaap
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang