Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Bethesda

Gastehuis
Weeksdagaanbod 15% af

Kry 15% af op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 12 Nov 2024 tot 29 Nov 2024.

  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Martinstraat 317, Nieu-Bethesda, 6286, Oos-Kaap
  • Vanaf R1 160 R986 per nag, vir 2 mense
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

The Bethesda is in die hartjie van Nieu-Bethesda geleë en bied luukse verblyf in 'n stil omgewing. Daar is 5 kamers met 'n uitsig oor die tuin en elk het 'n privaat ingang en lei na 'n sitarea buite.

Die kamers het almal koninggrootte-beddens en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort en 'n toilet.

Daar is WiFi, 'n yskassie, tee- en koffiemaakgeriewe, asook sonpanele en batterye om beurtkrag te voorkom.

The Bethesda het 'n restaurant op die perseel, Bruno's at The Bethesda, met stewige Karoo-disse en pizzas wat in 'n ontspannende, kindervriendelike omgewing bedien word.

Nieu-Bethesda het verskeie winkels en galerye en gaste kan besienswaardighede, soos Die Uilhuis, wat meer as 500 standbeelde deur Helen Martin en haar helpers het, en die Kitching Fossielsentrum besoek, of voetslaan en bergfietsry.

Kenmerke

Afrikaans
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Kroeg
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Gastesitkamer
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Restaurant op Perseel
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Wynkelder
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Bergfietsroetes
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete
  • Aandete Op Versoek
  • Tee
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Wegbreekkamers
  • Internet
  • Plek vir tot 20 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Diners-kaart
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 77 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Betsi S
Saam met lewensmaat
5.0
Ongelooflik lekker. Absoluut puik! Lekker.
Sep 2024
Thomas B
5.0
Thoroughly enjoyed my stay. Looking forward to being back soon. This was an absolute gem as accommodation goes. A bit of old world char...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Sep 2024
Pieter V
Saam met lewensmaat
5.0
Gerieflik, netjies, naby alles. Baie lekker gewees, great place.
Sep 2024
Neels V
Saam met lewensmaat
5.0
Puik. Goeie waarde vir geld, was aangenaam.
Aug 2024
Schalk B
Saam met lewensmaat
5.0
Netjies en goeie ligging om deur die dorp te stap. Baie lekker verblyf en goed geleë om deur die dorp te stap. Diens was uitstekend en kamer pragtig m...
Sien meer
Aug 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Carla Geverifieer

Eiendomme 6

Resensies 105

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • Martinstraat 317, Nieu-Bethesda, 6286, Oos-Kaap
  • Gaste dink The Bethesda het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 160
R 1 160 R 986
per nag, vir 2 mense
Vanaf R1 160
R 1 160 R 986
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Martinstraat 317, Nieu-Bethesda, 6286, Oos-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAcb376e68348e7260db3889bfb0ffa7d5182cc6fe406f712db7ce1e4525f9f97f4db768ed6ae6528ad94f455448e0b9affdde?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 160 nouVanaf R986 per nag, vir 2 mense 77 5 1 5 317 Martin Street Nieu-Bethesda 6286 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -31.86575216272 24.552564373016

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang